top of page
Plaaslike is lekker!
Plaaslike is lekker! Ons het vinnig gesels met Dawie, wat met sy bakkie vol vars, seisoenale vrugte deur Potch ry. Hy bring die plaas na jou toe! 🌾
Kom ondersteun plaaslike entrepreneurs soos Dawie en proe die varsheid van ons gemeenskap. Hy verkoop vandag perskes en sagte mielies – maak seker jy kry joune! 🌽🌽
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #SupportLocal #VarsVanDiePlaas #PotchGemeenskap #PlaaslikeSmaak #SeisoenaleVrugte #PotchLife
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page