top of page
Potch van Bo
Deel 3 van ons vlug oor Potchefstroom is hier! Kyk hoe ons dorp vanuit 'n nuwe perspektief tot lewe kom. Laat weet ons in die kommentaar as ons oor jou besigheid of huis gevlieg het, en vertel ons wat jy vorentoe nog graag wil sien. Weer eens, baie dankie aan Dandre Kruger, ons vlieënier vir die dag! 🏡🏢
#potchefstroom #potchgazette #stroomstories #TheGoToGuy #PotchefstroomVanBo #DorpUiteNuweHoogtes
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





