Rioolprobleme ruk steeds Potchefstroom
🚨 Rioolprobleme ruk steeds Potchefstroom
Dis nou meer as ’n maand sedert die oorspronklike klagtes en publieke aanmeldings oor die rioolkrisis in Jan Smuts Avenue – maar die probleem is steeds nie opgelos nie. Inwoners sukkel daagliks met:
⚠️ Rioolwater wat hul erwe oorstroom
⚠️ Gesondheidsrisiko's vir gesinne en kinders
⚠️ Verlies aan inkomste by plaaslike besighede wat reeds onder druk is
🛑 Die gebrek aan reaksie van betrokke owerhede het verdere aksie genoodsaak – bykomende stappe moes geneem word om aandag op die situasie te vestig.📣
Dis duidelik: die gemeenskap is moeg om dié probleme alleen te dra.👉 Bly jy ook in die area of ervaar jy soortgelyke uitdagings? Deel jou storie in die comments – saam maak ons ons stem hoor.
📲 Sluit aan by jou wyk se WhatsApp-groep om ingelig te bly. Hier is Wyk 7 se groep:
https://chat.whatsapp.com/C9mVGcL3Wgu4SBqUElmVHw
#TheGoToGuy #stroomstories #potchefstroom #potchgazette #spiritualtalk #wyk7 #diensleweringnou #rioolkrisis #gemeenskapsaakmaak #stemvandiemense #SaamSterker #maakjoustemtel





