SelfieBox
The Go-To Guy wys meer van die pret en kreatiwiteit wat deel kan word van elke foto en video wat geneem word deur SelfieBox!
Of dit ‘n troue, ‘n verjaarsdag of ‘n besigheidsevenement is – hierdie booths is die perfekte toevoeging vir enige geleentheid!
📷 Wat bied hulle?
✅ GIF & video booths – Vasgevang in ‘n oomblik, gedeel in ‘n oogwink!
✅ AI-powered filters – Word ‘n superhero, voeg ‘n glans-effek by of kies ‘n unieke agtergrond.
✅ Interaktiewe ervarings – Gaste vermaak terwyl hulle hul herinneringe skep!
📍 Gesetel in Potchefstroom, beskikbaar regoor Suider-Afrika!💡
Wil jy hê jou funksie moet uitstaan? Besoek SelfieBox NW en maak dit ‘n aand om te onthou!🔥
Gebruik die Promo Code: TGTG vir 'n addisionele afslag op jou bespreking.
📲 Bespreek hier: https://www.thegotoguy.co.za/potchefstroom/selfiebox
SelfieBox
📽️ Kyk die video hieronder en sien hoe hierdie unieke booths jou spesiale oomblikke vasvang! 👇
#TheGoToGuy #PotchGazette #Potchefstroom #StroomStories #SelfieBoxNW #PhotoBoothFun #EventMustHave #CaptureTheMoment





