Vang die stilte by Thabela Thabeng
π Vang die stilte by Thabela Thabeng! π£
Hier, waar die Vaalrivier rustig verbyvloei, wag die perfekte plek om te ontspan, vas te vang en die natuur se ritme te beleef.
π£ Thabela Thabeng grens aan die Vaalrivier β βn gewilde bestemming vir fly fishing.
Hier gebruik jy βn liggewig kunsaas (βn kunsvlieg) om vis te vang β ideaal vir die stroomversnellings van die rivier.
π Wat jy kan verwag om te vang:
Klein- en grootbek-geelvis
Moddervis
Karpe
Babers
βοΈ Die beste seisoen vir fly fishing is van September tot April β wanneer die water en weer perfek saamwerk vir βn onvergeetlike dag langs die rivier.
π
Let wel: Voorafbespreking is noodsaaklik.
π (056) 818-1116
π§ info@thabelathabeng.co.za
π www.thabelathabeng.co.za
Thabela Thabeng Guest Farm
#ThabelaThabeng #Vaalrivier #FlyFishing #Visvang #Natuurwegbreek #ParysFreeState #Potchefstroom #OntspanInDieNatuur #VangDieStilte #TheGoToGuy
