top of page
VARS Potchefstroom
Draf of ry jy fiets in die oggend? 🏃♂️🚴♀️
Waarom nie jou roete begin of eindig met ‘n heerlike koppie koffie by VARSmark nie? ☕👉 Op pad werk toe? Stop vinnig vir ‘n “coffee on the go”!
📍 Magen Koffie is elke Maandag tot Vrydag van 05:30 - 10:00 by VARSmark, op die hoek van Bond & MC Roode Straat, Vyfhoek, Potchefstroom.
Begin jou dag reg – met ‘n gesonde oefensessie én ‘n topklas koffie! ☕🚴♂️🏃♀️
🎥 Kyk die video en hoor meer oor die storie agter die koffie!
VARS Potchefstroom
#VARSmark #MagenKoffie #KoffieEnOefen #Potch #potchgazette #TheGoToGuy #potchefstroom #stroomstories
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





