top of page
Vee se Katjies
🐱 Elke kat het ’n storie... en soek net ’n liefdevolle huis! 💛🏡
Vee sorg daagliks vir die free-range katte by Paws – sy voer hulle, gee mediese sorg en help hulle 'n tweede kans kry. Maar sy kan dit nie alleen doen nie!Donasies help met sterilisasie en versorging. Wil jy help of dalk vir een van hulle ’n tuiste gee?
Kontak Vee: 📞 +27 72 227 2688.
PAWS - Potch Animal Welfare Society
#TheGoToGuy #stroomstories #potchgazette #potchefstroom #PawsKatte #GeeLiefdeGeeHoop #SteriliseerRedLewens #AdoptDontShop
here. So I've been coming every
Monday, Wednesday and Friday. I
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page