top of page
Wippie en Snippie Speelskool
🎬 The Go To Guy gesels met 🎒 Wippie en Snippie Speelskool – ʼn liefdevolle en veilige ruimte vir jou kleuter, met spesiale fokus op kinders met unieke behoeftes. 🌈🐭
Wat maak hulle anders?
✅ Klein groepies vir individuele aandag
✅ Opsies om slegs 2 of 3 keer per week te kom
✅ Halfdag of voldag met ontbyt, happies en middagete ingesluit
✅ Nasorg vir kleuters tussen 3 en 6 jaar
✅ Spesiale Behoefte-onderrig met begrip en sorg
📍 164 Beyers Naudé Ave, Potchefstroom
📞 072 634 8503
📧 speelskool@gmail.com
🎥 Kyk die video en sien self hoekom hulle anders is!
Wippie en Snippie
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





