Wyk 7- Potchefstroom
Wyk 7 – Stem van die Gemeenskap 📣
Die Go To Guy het hierdie week in Wyk 7 besoek afgelê om eerstehands met inwoners en sake-eienaars te gesels oor die aanhoudende rioolkrisis en die ernstige tekort aan dienslewering.
Hierdie kwessies raak nie net mense se daaglikse lewe nie, maar het ’n direkte impak op hul besighede en bestaansmiddele. 💬
Elke gemeenskap verdien dienslewering wat werk.Sluit aan by jou wyksarea se WhatsApp-groep en maak seker jou stem word gehoor!
Hier volg Wyk 7 se WhatsApp-groep
https://chat.whatsapp.com/C9mVGcL3Wgu4SBqUElmVHw
DA JB Marks Municipality - Potch/Ventersdorp
André Klopper
#TheGoToGuy #stroomstories #potchefstroom #potchgazette #spiritualtalk #wyk7 #diensleweringnou #rioolkrisis #gemeenskapsaakmaak #stemvandiemense #SaamSterker #maakjoustemtel





