top of page

Walk With Us

The Olive Tree School

Description:

๐Ÿง  Uniek. Ondersteunend. Onbeperk. โ€™n Private Laerskool in Potchefstroom (Graad RR โ€“ Graad 7) vir kinders op die Autismespektrum. Hier by The Olive Tree School kry elke leerder โ€™n veilige ruimte om op hul eie pas en manier te groei. ๐Ÿงฉ๐Ÿ“šโœจ Met liefdevolle begeleiding en gestruktureerde ondersteuning blom hulle โ€“ elkeen uniek, elkeen waardevol. ๐Ÿ“ The Go To Guy het gaan inloer en die spesiale omgewing van nader beskou.Kom kyk self hoe hierdie skool die verskil maak! ๐ŸŽฅ Kyk die video hieronder โ€“ en sien hoop in aksie. ๐Ÿ‘‡ The Olive Tree School #TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #autismeondersteuning #SpesialeOnderwys #UniekeLeerders #olivetreeschool #KindersMetPotensiaal #GeloofInElkeKind

Classic Clash: Gimmies vs Volkies Gimmies se rugby direkteur

Description:

Classic Clash: Gimmies vs Volkies โ€“ ons het met Gimmies se rugby direkteur gepraat! ๐Ÿ”ฅ#RugbyDag #Potchefstroom #TheGoToGuy #StroomStories โ€“ ons het met Gimmies se rugby direkteur gepraat! ๐Ÿ”ฅ#RugbyDag #Potchefstroom #TheGoToGuy #StroomStories

Classic Clash: Gimmies vs Volkies

Description:

๐Ÿ”ฅ Classic Clash: Gimmies vs Volkies โ€“ vandรกg! ๐Ÿ”ฅ Die twee trotse skole vat weer hande om die veld te laat skud. ๐Ÿ‰โšก๏ธ Wie ondersteun jy? Laat weet in die kommentaar en wys jou spankleure! ๐Ÿ’™๐Ÿ’›๐Ÿ™Œ Kliek die link om die live games te kyk: https://www.youtube.com/live/NOwM8vblfo8?si=A3t7jelHfyxUae7u #GimmiesVsVolkies #RugbyDag #KlassiekeDerby #Potchefstroom

BULT OKTOBERFEST

Description:

๐ŸŽ‰ OKTOBERFEST 2025 IS HIER! ๐Ÿป The Go-To Guy is opgewonde vir nog โ€™n epiese BULT OKTOBERFEST โ€” en hierdie jaar beloof om groter en beter as ooit te wees! ๐Ÿ’ฅ ๐Ÿ“… 27 September 2025 ๐Ÿ“ Cachet Park, Die Bult ๐Ÿช‘ Tafelbesprekings vir 10 mense is nou oop! ๐Ÿ’ธ Standaard prys: R3000 per tafel๐Ÿ”ฅ Early Bird Special: Slegs R2500 per tafel tot 2 Junie eksklusief op @Quicket! ๐Ÿ‘‰ Kry eerste keuse van jou tafelplek sodra betaling gemaak is! ๐Ÿ“ฉ Stuur jou bewys van betaling aan Susan โ€“ 082 853 5467 Moenie uitmis nie โ€” tafels vlieg vinnig! Kom skink, skree en skoffel saam met ons by die 4de Oktoberfest! ๐Ÿบ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ

Van kraan tot tenk โ€“ Flo-Tek het dit alles

Description:

๐Ÿšฐ Van kraan tot tenk โ€“ Flo-Tek het dit alles! The Go To Guy het gaan inloer by Flo-Tek Potchefstroom in 1 Delta Straat, Potch Industria ๐Ÿ› ๏ธOf jy nou op soek is na 'n wasbak kraan, PVC pype, of 'n groot watertenksisteem โ€“ hulle het wat jy nodig het.๐Ÿ‘ทโ€โ™‚๏ธ Instap kliรซnte welkom โ€“ kom kyk self wat alles op die rakke staan! ๐ŸŽฅ Kyk die video hieronder vir โ€™n vinnige toer๐Ÿ‘‡ https://www.thegotoguy.co.za/potchefstroom/flotek Flotek North West #TheGoToGuy #TGTGStories #StroomStories #Potchefstroom #PotchGazette #PotchIndustria #FloTekPotch #DIYPotch #Watertenks #PlumbingSolutions #OndersteunPlaaslik #DeltaStraat1

Imperial Specialist Cleaning Services

Description:

๐Ÿขโœจ Skoon vensters op nuwe hoogtes! The Go To Guy wys hoe Imperial Specialist Cleaning Services die kuns van vensterskoonmaak bemeester het โ€“ selfs diรฉ wat op moeilike, hoรซ plekke is. ๐Ÿ’ช Hulle is die kundiges in High Rise window cleaning en gebruik die nuutste tegnologie, tegnieke en topgehalte produkte om seker te maak vensters oor die hele Noordwes skitter soos nog nooit tevore nie. ๐ŸŒŸ ๐ŸงผMaar dis nie al nie โ€“ hulle spesialiseer ook in matte skoonmaak, met dieselfde vlak van professionaliteit, veiligheid en doeltreffendheid. ๐Ÿงฝ ๐Ÿ“ Diens regoor Noordwes ๐Ÿ“ž +27 66 435 7533 ๐Ÿ“ง info@imperialcleaningservices.co.za ๐ŸŒ imperialcleaningservices.co.za Imperial Specialist Cleaning Services https://www.thegotoguy.co.za/.../imperial-specialist... #TheGoToGuy #StroomStories #Potchefstroom #PotchGazette #ImperialCleaning #HighRiseWindows #CarpetCleaning #NorthWestServices #SkitterSkoon

Midwest Model Club

Description:

๐ŸŽฌ Smoke on... GO! Die Midwest Model Club het die naweek gewys hoekom die lug nie stil staan in Potch nie! โ€™n Voorproe van wat jou wag by die Potchefstroom Airshow op 7 Junie. โœˆ๏ธ๐Ÿ”ฅ ๐ŸŽŸ๏ธ Kry al die besonderhede hier:๐Ÿ‘‰ https://www.thegotoguy.co.za/events.../smoke-on-go Midwest Model Club #TheGoToGuy #TGTGStories #StroomStories #Potchefstroom #PotchGazette #SmokeOnGo #MidwestModelClub #PotchefstroomAirshow #RCAction #ModelVliegtuie #DroneVlieg #PotchEvents #AdrenalienInDieLug

Classic Clash: Gimmies vs Volkies 1ste-span-afrigters

Description:

Classic Clash: Gimmies vs Volkies โ€“ ons het met die Volkies 1ste-span-afrigters gepraat! ๐Ÿ”ฅ#RugbyDag #Potchefstroom #TheGoToGuy #StroomStories

Classic Clash: Gimmies vs Volkies

Description:

๐Ÿ”ฅ Classic Clash: Gimmies vs Volkies โ€“ Rugby, Netbal & Hokkie! ๐Ÿ”ฅ Ons is hierdie naweek by die epiese wedstryde van Gimmies en Volkiies๐Ÿ๐Ÿ‘ Kom wys jou ondersteuning langs die kantlynโ€”Potch wil sรณ sport sien! ๐Ÿ’™๐Ÿ’›๐Ÿ™Œ #ClashOfClans #GimmiesVsVolkies #RugbyNetbalHokkie #Potchefstroom #Skolesport #thegotoguy #potchgazette #potchefstroom

Pad.langs

Description:

The Go-To Guy het gaan draai by Pad.langs โ€™n #IetsieAndersPlekkie net buite Potchefstroom op die Modderdampad ๐ŸŒพ Jou nuwe gunsteling familie-stop vir saamkuier en ontspan!Hier kry jy: โœ… Stilte van die plaas โœ… Vinnige WiFi โœ… Heerlike kos & vars gebakte produkte โœ… Koffie wat troos โœ… Uitsigte wat jou siel laat asemhaal ๐Ÿ’ป Kom kry jou werk gedoen of sit terug met โ€™n cappuccino in die hand. ๐Ÿ•’ Ure: Weeksdae: 06:30 โ€“ 17:30 Saterdae: 06:30 โ€“ 14:00 Sondae: 06:30 โ€“ 13:00 ๐ŸŽฅ Kyk die video en sien self wat jy alles hier kan beleef ๐Ÿ‘‡ Pad.langs #TheGoToGuy #TGTGStories #StroomStories #Potchefstroom #PotchGazette #Padlangs #Modderdampad #IetsieAndersPlekkie #KoffieEnKoek #PlattelandseRus #WerkVanDiePlaasAf #TGTGOntdekPotch

Build It Potchefstroom

Description:

๐ŸŽจ Die Go To Guy was by Build It Potchefstroom! Hier kry jy alles onder รฉรฉn dak, van houtseรซlers tot binnenshuise รฉn buiteverf. En moenie hul eksklusiewe muur- en plafonverf misloop nie!โœจ Kom leef jou kreatiwiteit uit! Sluit aan by die opwindende Tjhoko Paint Werkswinkel saam met niemand anders nie as Francois Brits! ๐Ÿ—“๏ธ Saterdag, 24 Mei 2025 โฐ 08:30 โ€“ 13:30 ๐Ÿ“ 46 Wolmaransstraat, Potchefstroom Vir net R550 per persoon leer jy wonderlike tegnieke soos: โœ… Decoupage โœ… Raised Stencil โœ… Regular Stencil ๐ŸŽŸ๏ธ Beperkte plek beskikbaar! Bespreek nou deur Emmerentia te kontak: 083 566 7697 ๐Ÿ’กMoenie hierdie kans misloop om jou innerlike kunstenaar te ontdek nie! Build it Potch https://www.thegotoguy.co.za/potchefstroom/build-it #BuildItPotchefstroom #TjhokoPaint #Werkswinkel #DIY #Crafting #Potchefstroom #KreatiewePret #Decoupage #Stencil #FrancoisBrits #DingeOmTeDoenInPotchefstroom #TheGoToGuy #StroomStories

Flo-Tek

Description:

๐Ÿšง๐Ÿ’ง The Go-To Guy besoek Flo-Tek! Ons het by Flo-Tek gaan hoor hoe hulle pype โ€™n verskil maak in die wรชreld daar buite โ€“ van skole en sportvelde tot ondergrondse infrastruktuur. ๐Ÿซโšฝ๐Ÿ’ก ๐Ÿ‘‰ Drainage Pipe is perfek vir plekke soos sportvelde of skole waar water vinnig en effektief gedreineer moet word โ€“ geen plaswater wat speletjies bederf nie! ๐Ÿ‘‰ Die Underground Ducting Pipe is โ€™n stewige, dubbelwandige pyp wat gebruik word om ondergrondse kabels te beskerm โ€“ of dit nou vir elektrisiteit, telecom of loodgieterswerk is. ๐ŸŽฏ Flo-Tek vervaardig hierdie pype reg hier in Suid-Afrika, en hulle is gemaak om te hou! Flotek North West https://www.thegotoguy.co.za/potchefstroom/flotek #TheGoToGuy #TGTGStories #StroomStories #Potchefstroom #PotchGazette #FloTek #DrainageSolutions #UndergroundProtection #Infrastruktuur #SuidAfrikaanseVervaardiging #PlaaslikIsLekker

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: 

guy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

Proudly Supporting

437534739_949282600536083_5430138278526729757_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (1).png
480508683_613349784788292_687399541913790447_n.jpg

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
462851564_122176550930146076_5897628943819649802_n.jpg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (2).png
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page