The Go-To Guy het gaan kyk hoe word die diere bederf by Tip Top Centre.
Gerieflik en skoon vir honde en katte om te bly as jy beplan om op vakansie te gaan.
The Go-To Guy het gaan deelneem aan die gewilde Escape Rooms by Impala.
Daar is 'n verskeidenheid van "Escape Rooms" om van te kies.
Gaan kry jou gunstelling een!
Vir die eerste keer in 10 jaar sien ons weer vir Dozi hier op eie bodem... by daai lekker kuier en eetplek Dia Bêbados in Holthauzen Straat... kontak Rudi op 061-505-7905 vir beperkte kaartjies