top of page
Walk With Us
Breathe Lodge
Description:
π₯ 4οΈβ£ Knus Chalets met βn bietjie ekstra luuksheid
Vir die wat hou van rustigheid en privaatheid β ons kleiner chalets bied binne Γ©n buite braaigeriewe, sowel as βn privaat warmbad vir daardie perfekte ontspanmoment. πβ¨
Dis die ideale wegbreek vir paartjies of vriende wat net wil asemhaal en ontkoppel in die natuur. πΏ
π 20 km buite Parys
π§ info@breathelodge.co.za
π www.breathe.co.za
| π +27 71 949 9871
#BreatheLodge #ChaletGetaway #VaalRiverRetreat #PrivateHotTub #ParysAccommodation #TheGoToGuy #StroomStories
Breathe Lodge
Description:
π³ 2οΈβ£ Selfsorg-gerief vir die hele gesin!
Elke eenheid by Breathe Lodge is ten volle toegerus vir jou gemak β van moderne kombuise tot alles wat jy nodig het vir βn selfsorg-wegbreek sonder stres. βπ½οΈ
Bring jou gesin, pak die visstokke in en maak jou eie maaltyd met βn uitsig wat asem wegslaan. π
π 20 km buite Parys | info@breathelodge.co.za
π www.breathe.co.za
| π +27 71 949 9871
#Selfsorg #FamilyStay #BreatheLodge #VaalRiverRetreat #TheGoToGuy #StroomStories
LumiΓ©re Parys
Description:
π―οΈ LumiΓ©re Parys β waar kuns, styl en inspirasie bymekaarkom. π¨β¨
Hier vind jy unieke geskenke, dekor, fotografie en kunswerke β alles met βn plaaslike inspirasie en βn tikkie Parys se eie sjarme. π
Het jy βn leΓ« hoekie in jou huis wat wag vir daardie spesiale stuk? π‘ Kom loer gerus in β jy sal beslis iets vind wat warmte en karakter bring. πΏ
π Parys, Vrystaat
π 083 661 2926
#TheGoToGuy #StroomStories #LumiereParys #ParysVrystaat #Dekor #Geskenke #Kuns #Fotografie #PlaaslikeInspirasie #TuisStyl #KreatieweSiel
Paradyskloof Guest Farm
Description:
β³ 4οΈβ£ Padpad / Mini-gholf aktiwiteit
Bietjie vriendelike kompetisie wag! π
By Paradyskloof Guest Farm kan gaste hul slag wys met ons padpad (mini-gholf) aktiwiteit β stokke en balle word voorsien! ποΈββοΈ
βn Pret manier om saam te lag, speel en ontspan tussen die berge.
#TheGoToGuy #StroomStories #Paradyskloof #RivierLangsReeks #MiniGolf #FamilyFun #OutdoorActivities #VredefortDome #FarmStay
Paradyskloof Guest Farm
Description:
π‘ 2οΈβ£ Ruimer eenhede (6-persoon)
By Paradyskloof Guest Farm is daar ruimte vir almal! β¨
Hierdie ruim selfsorg-eenheid is perfek vir gesinne of groepe van tot 6 persone, met alles wat jy nodig het vir βn gerieflike wegbreek. π¨βπ©βπ§βπ¦
Elke eenheid het eie WiFi, sodat jy steeds gekonnekteer bly terwyl jy die rustigheid van die natuur geniet. π³
#TheGoToGuy #StroomStories #Paradyskloof #RivierLangsReeks #FamilyStay #VredefortDome #SelfCatering #NatureRetreat #Getaway
Power2Health Potchefstroom
Description:
πͺ The Go-To Guy presents Power2Health Potchefstroom! πΏ
This one-of-a-kind branch brings together recovery and relaxation in the heart of nature β located at Oudrift Riverside Lodge along the beautiful Mooi River. ππ³
Each P2H branch is unique, and the Potchefstroom branch offers a peaceful environment designed to help you recharge, recover, and restore balance. β¨
πββοΈ They offer the following therapies:
MHBOT (Mild Hyperbaric Oxygen Therapy)
Ozone Therapy
Ice Bath Therapy
Red Light Therapy
Normatec Compression (Legs, Hips, Arms)
π Oudrift Riverside Lodge, Thabo Mbeki Drive, Potchefstroom
π± +27 71 458 8417 | βοΈ potch@power2health.co.za
#TheGoToGuy #StroomStories #Power2Health #Potchefstroom #Oudrift #Wellness #Recovery #HealthJourney #OzoneTherapy #IceBath #RedLightTherapy #Normatec #MHBOT
Breathe Lodge
Description:
π£ 3οΈβ£ Ontspan. Braai. Bou bande.
Die gemeenskaplike area by Breathe Lodge is waar herinneringe gemaak word β met βn swembad, lapa en heerlike visvang-plekke aan die rivier! πββοΈπ₯
Beplan jou volgende spanbou of vriende-weekend hier β Real Adventures bied opwindende aktiwiteite wat jy self kan reΓ«l, en ons help graag met spyseniering. πͺπ
π Breathe Lodge, 20 km van Parys
π§ info@breathelodge.co.za
| π www.breathe.co.za
#BreatheLodge #VaalRiverFun #TeamBuilding #FishingGetaway #StroomStories #TheGoToGuy
Breathe Lodge
Description:
π‘ 1οΈβ£ Breathe Lodge β Jou familie se rusplek aan die Vaalrivier!
By Breathe Lodge kan groot families saam ontspan in luukse eenhede met en-suite badkamers en ruim leefareas β perfek vir gesinsherinneringe en rustige oggende langs die rivier. πΏ
Geniet die natuurskoon van die Vaalrivier, braai saam onder die sterre en ervaar hoe stilte weer asem kry. πβ¨
π Slegs 20 km van Parys
π§ info@breathelodge.co.za
π www.breathe.co.za
π +27 71 949 9871
#BreatheLodge #VaalRiverGetaway #FamilyRetreat #ParysStay #TheGoToGuy #StroomStories
Paradyskloof Guest Farm
Description:
π Plaasaktiwiteite & oes
Kom leef die plaaslewe saam met ons! π
By Paradyskloof Guest Farm kan jy help om die koeie te melk, die hoenders te voer, of selfs deelneem aan die pekannot-oestyd tussen Mei en Augustus. π°
Dis βn unieke, hands-on ervaring wat groot Γ©n klein laat glimlag.
En wanneer die son sak, wag sterrekyk, swem en staproetes op jou. ππ¦πΆββοΈ
#TheGoToGuy #StroomStories #Paradyskloof #RivierLangsReeks #FarmLife #PecanHarvest #Stargazing #NatureRetreat #VredefortDome #FamilyAdventure
Paradyskloof Guest Farm
Description:
π Kleiner privaat eenhede
Vir diΓ© wat stilte en privaatheid verkies πΏ
Paradyskloof Guest Farm bied ook knus, kleiner eenhede β elk met eie WiFi, geriewe en βn rustige uitsig oor die natuur.
Die perfekte plekkie vir βn romantiese wegbreek of βn stil retreat. πβ¨
#TheGoToGuy #StroomStories #Paradyskloof #RivierLangsReeks #CouplesRetreat #PrivateStay #VredefortDome #FarmEscape #Reconnect
Paradyskloof
Description:
π Uitsig, ligging & rivieraktiwiteite
Welkom by Paradyskloof Guest Farm β waar die berge ontmoet met die Vaalrivier πποΈ
Hier wag rus, avontuur en asemrowende natuurskoon op jou.
Geniet βn rustige piekniek onder die bome of gooi jou lyn in vir βn bietjie ontspannende vlieghengel. π£
Elke oomblik hier laat jou nader aan die natuur kom. πΏ
π GeleΓ« in die hart van die Vredefort Koepelvallei.
#TheGoToGuy #StroomStories #Paradyskloof #RivierLangsReeks #VredefortDome #VaalRiver #NatureRetreat #PicnicSpots #FishingLife #ExploreTheDome
Oudrift Riverside Lodge β Deel2
Description:
πΏ The Go-To Guy bied aan Oudrift Riverside Lodge β Deel2 π₯
Ontdek die rustige bekoring van Oudrift Riverside Lodge β βn ware juweel aan die oewer van die Mooi Rivier. π³β¨
In Deel 2 wys ons die akkommodasie β luuks, gemaklik en ideaal vir enige wegbreek of spesiale geleentheid. ποΈπ
Met verskeie kameropsies, warm gasvryheid en βn rustige atmosfeer, voel jy sommer dadelik tuis.
π Oudrift Riverside Lodge
π www.oudrift.co.za
π§ info@oudrift.co.za
βοΈ 018 297 4939
#TheGoToGuy #StroomStories #Oudrift #Potchefstroom #TheGazette #Restaurant #KonferensieVenue #Akkommodasie #LodgeLewe #NaweekWegbreek #MooiRivier #FineCountryEstate
bottom of page
