top of page

The Gazette

Pad Langs Mark bring lewe na Potch se buitelug - 10 Oktober

Dis amper weer tyd vir die pad.langs.mark, daai lekker kuierplek net buite Potchefstroom waar almal saamkom vir ‘n dag vol kos, musiek, stalletjies en sommer net lekker mense. Die mark maak op 10 en 11 Oktober 2025 sy deure oop by Plot 91, Vyfhoek, Modderdam en dis gratis toegang vir almal.


Wat om te verwag

Dis nie een van daai “kom net kyk vinnig” markte nie, hier is iets vir almal. Van plaasvars kos, handgemaakte produkte en vars produkte. Daar’s genoeg plek vir kinders om te speel en honde is ook welkom, solank hulle net mooi deel van die geselligheid is.


Die mark loop van 09:00 tot 17:00, so daar’s genoeg tyd om deur al die stalletjies te dwaal, ‘n koffie te gryp en dalk iets vir die huis saam te vat. Dis die tipe plek waar jy halfpad deur jou pannekoek vir iemand sê, “ek gaan net gou kyk daar anderkant” en dan ‘n uur later nog besig is om te gesels.


Maklike toegang en lekker kuier

Omdat toegang gratis is, hoef niemand voor die tyd kaartjies te koop nie. Parkering is volop, en die atmosfeer is tipies Potch,rustig, vriendelik en vol lag. Of jy nou met familie kom, jou maat bring vir ‘n Saterdag uitstappie, of sommer net lus is vir ‘n dag uit, dis ‘n maklike keuse.


Dis nie ‘n grootstad fancy mark nie, en dis juis hoekom mense daarvan hou, dit’s eg, dit’s plaaslik en dis lekker. So bring jou kinders, jou hond, en jou klein kontant sak (want iemand gaan beslis iets hê wat jy “net gou” wil koop).

ree

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
035c03_2458bf672ec84a8ba9efaf95e692ae16~mv2.avif
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
437537042_869865608488120_7118457527164040386_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page