top of page
The Gazette
Search


Pad Langs Mark bring lewe na Potch se buitelug - 10 Oktober
Dis amper weer tyd vir die pad.langs.mark, daai lekker kuierplek net buite Potchefstroom waar almal saamkom vir ‘n dag vol kos, musiek,...

Amanda Bekker
Oct 91 min read


Die Nuwe Ou Padstal hou Oktober Mark - 11 Oktober
Die Nuwe Ou Padstal, langs die R59 tussen Vredefort en Parys, maak reg vir sy Oktober Mark op Saterdag, 11 Oktober 2025. Dis daai tyd...

Amanda Bekker
Oct 71 min read


Die Dromers Mark kom weer Potch toe - 9 Augustus
As daar een ding is wat Potchefstroomers nie kan sê nie, is dat hier niks aan die gang is nie. Die Dromers Mark maak weer sy opwagting by...

Amanda Bekker
Jul 302 min read


Die Snowflake Mark Augustus - 1 Augustus
Op Vrydag 1 Augustus en Saterdag 2 Augustus 2025 gaan dinge behoorlik aan die gang wees by Snowflake in Potchefstroom. Dis weer tyd vir...

Amanda Bekker
Jul 212 min read


Lofmark keer terug – Fochville maak reg vir ’n fees van handwerk en koek - 23 Julie - 2 Augustus
Die AGS Kerksaal aan die hoek van Losberg Laan en 9de Straat gaan van 23 Julie tot 2 Augustus 2025 weer bruis van lewe. Dis daardie tyd...

Amanda Bekker
Jul 162 min read


Snowflake Mark maak reg vir Julie-bederf in Potch - 4 en 5 Julie
Vir almal wat nie hierdie winter op ’n strand in Durban kan lê nie, moenie worry nie. Die gewilde Snowflake Mark is terug met 'n...

Amanda Bekker
Jun 302 min read


Vadersdag Mark in Klerksdorp: Dirkie Visagie Sorg Vir Die Tunes - 14 Junie
Die Vadersdag Mark by Greenfields Kwekery in Klerksdorp is reg om ‘n dag vol musiek, kos en kuier te bied! Hierdie jaar se Vadersdag Mark...

Amanda Bekker
Jun 62 min read


Jay du Plessis kuier by Udolpho – Musiek, kos en lag in Parys - 26 Julie
Op Saterdag, 26 Julie 2025, gaan dinge behoorlik roer by Udolpho Rivierplaas net buite Parys. Jay du Plessis, een van Suid-Afrika se...

Amanda Bekker
May 122 min read


Snowflake Mei-Mark – Potchefstroom se lekker kuierplek vir die langnaweek - 2 Mei
As jy in Potch gaan wees oor die langnaweek van 2 en 3 Mei 2025, maak ’n draai by die Snowflake Mark. Dis ’n lekker local mark wat jou...

Amanda Bekker
Apr 241 min read
bottom of page





