top of page

The Gazette

Snowflake Mark maak reg vir Julie-bederf in Potch - 4 en 5 Julie

Vir almal wat nie hierdie winter op ’n strand in Durban kan lê nie, moenie worry nie. Die gewilde Snowflake Mark is terug met 'n mid-winter treat wat reg in die hart van Potch plaasvind.


Die Essentials

Datums:

  • Vrydag 4 Julie 2025: 16:30 tot laat

  • Saterdag 5 Julie 2025: 09:00 tot 13:30

Plek:

  • Snowflake Venue, 2 Kockstraat, Potchefstroom

Kontak:

📞 082-850-1200

📱 WhatsApp: 082 850 1200


Wat om te verwag

Dis nie net 'n mark nie, dis amper soos daai tipe kuier wat begin met 'n pannekoek en eindig by 'n vuurwarm kruiewyn. Of dalk net ‘n warm vetkoek met kaas – want, jy weet, Potch weet hoe om ’n winter aan te pak.


Die Snowflake Julie-mark is bedoel vir daai mense wat nie nou kan wegbreek vir ’n vakansie nie, maar steeds bietjie vakansie vibes nodig het. Dis ’n lekker plek om jou maand se inkopies by plaaslike entrepreneurs te doen, en sommer bietjie geselsies aan te knoop.


Verwag warm kos, unieke produkte, en ’n atmosfeer wat jou amper sal laat vergeet dat jy môre weer moet werk. Dis daai tipe kuier waar jy in ’n hoodie opdaag en met ’n inkopietassie vol goed en ’n smile huis toe gaan.


Waarom jy dalk moet draai maak

Die ouens by Snowflake sê daar’s groot veranderinge aan die gang by die venue self, so as jy laas daar was toe maskers nog ’n ding was, is dit dalk tyd vir ’n update. Dis ’n kans om die nuwe vibes te voel, goeie musiek te hoor en dalk 'n bietjie winter blues weg te kuier saam met ander locals.


Gaan loer in, dis ’n lekker manier om winter in Potch te oorleef.

ree

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
WhatsApp Image 2024-07-19 at 12.28.51.jpeg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
414474461_779812977493972_2731317494775231884_n.jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page