top of page

The Gazette

Vyf jaar van jolyt - Potch Geesfees is terug

Potch Geesfees vier vanjaar sy vyfde verjaarsdag. Wat destyds as 'n droom begin het, het intussen verander in 'n groot jaarlikse instelling. Die fees vind plaas by Lekwena Wildlife Estate op die N12 net buite Potchefstroom, en dit beloof om weer te sorg vir 'n naweek vol vermaak, unieke stalletjies en lekker kos.


Grootter as voorheen

Nadat 2025 as die grootste fees tot nog toe aangeteken is, mik die organiseerders vanjaar vir selfs meer impak. Die wins word teruggeploeg in die omgewing deur verskeie inisiatiewe te ondersteun. Mense wat 'n kaartjie koop, help dus eintlik om die plaaslike gemeenskap 'n hupstoot te gee.


Die skade vir die beursie

Die kaartjiepryse is uitgewerk sodat die hele gesin kan saamgaan sonder dat pa sy kar hoef te verkoop. Vir die Vrydag kos dit R100 per persoon, en kinders tussen 6 en 18 betaal R50. As die Saterdag verkies word, is dit R150 vir volwassenes en R80 voor die kinders.


Die beste opsie is seker maar die naweekkaartjie, maar jy sal moet draf. Daar is SLEGS 300 naweek pakket kaartjies vir volwassenes beskikbaar teen R180 vir al 2 dae! Hierdie "Gryp-gou" geleentheid is slegs tot 30 JUNIE 2026 geldig. Vir die kinders kos 'n gewone naweekkaartjie R100.


Hoe om jou plek te kry

Die hele affêre skop af op 28 Augustus 2026. Kaartjies kan gerieflik aanlyn gekoop word voor die tyd om toue te vermy.

Belangrike Inligting in 'n Neutedop:

  • Datum: 28 Augustus 2026

  • Plek: Lekwena Wildlife Estate , N12, Potchefstroom, 2531

  • Kaartjie verkope:




Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2026

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: 

guy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

Proudly Supporting

437534739_949282600536083_5430138278526729757_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (1).png
480508683_613349784788292_687399541913790447_n.jpg

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
462851564_122176550930146076_5897628943819649802_n.jpg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (2).png
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page