top of page

Stroom Stories

🎓 The Go-To Guy bied aan SkoolKompas🎓

Description:

🎓 The Go-To Guy bied aan SkoolKompas🎓 Ons gesels vandag met Paula Aucamp, Ciska Kruger en Caitlyn Snyman van Laerskool ML Fick — stories van skoolgees, talent en spanwerk! 👀✨ #SkoolKompas #MLFick #Potchefstroom #TheGoToGuy #thegazette

The Go-To Guy bied aan: SportStroom met REPS Sport! 🔥

Description:

The Go-To Guy bied aan: SportStroom met REPS Sport! 🔥 REPS Sport pasmaak hoë-gehalte toerusting vir alle skoolsporte—van sportballe, sagte toerusting en sportklere tot oplossings wat by jou skool se unieke behoeftes pas. Hulle koppel borge en skole vir nuwe maniere van betrokkenheid en publisiteit. Duurzaam. Betroubaar. Bekostigbaar. 🙌🏀🏉🏐🎽🤝 Skole wat aanboord klim, word deel van “Partners in Play.” Moenie hierdie gesprek misloop nie! 👀 #TheGoToGuy #StroomStories #SportStroom #REPSSport #Skoolsport #PartnersInPlay

🔥 The Go-To Guy bied aan: SportStroom met Gordon Parsons & Jandre Jacobs! 🔥

Description:

🔥 The Go-To Guy bied aan: SportStroom met Gordon Parsons & Jandre Jacobs! 🔥 Gimmies se krieketbreine—coach Gordon Parsons en krieketdirekteur Jandre Jacobs—deel hul planne en doelwitte vir Gimnasium‑krieket in 2025. Moenie hierdie gesprek van visie en strategie misloop nie! 🏏💡 #TheGoToGuy #StroomStories #SportStroom #GimmiesKrieket #potchefstroom

🔥 The Go-To Guy bied aan StroomStories: Angelique vertel van die Vat‑Verniet Tafel! 🔥

Description:

🔥 The Go-To Guy bied aan StroomStories: Angelique vertel van die Vat‑Verniet Tafel! 🔥 ’n Projek wat kos, klere en toiletware gratis uitdeel aan mense in nood—liefde in aksie. 📅 Volgende uitdeel: 16 Augustus om 17:00 📍 Mooi Rivier Beskerming, Potchefstroom Bring ’n skenking of kom haal wat jy nodig het. Gee, neem, dien. 💜 Vat Verniet Tafel #StroomStories #VatVernietTafel #Potchefstroom #LiefdeInAksie #thegazett

🔥 The Go-To Guy bied aan: SportStroom met Mnr Regardt Kleingeld! 🔥

Description:

🔥 The Go-To Guy bied aan: SportStroom met Mnr Regardt Kleingeld! 🔥 Rugbydirekteur van Potch Gimnasium kom vertel van sy visie en missie vir Gimmies se rugby – waarheen die pad vorentoe lei. 🏉🚀 Moenie hierdie gesprek misloop nie! 🏉🔥💛🏉🔥💛 #TheGoToGuy #StroomStories #SportStroom #Potchefstroom #GimmiesRugby #RugbyDirekteur #PotchGazette

🎙️ The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 37

Description:

🗣️ Pieter Conradie gesels met Ivan Venter 📌 Tema: Lees jy die Bybel… of stem jy in met jou ware identiteit? Te veel van ons lees die Woord uit gewoonte, skuldgevoel of plig. Maar wat as die probleem nie jou Bybel is nie — maar jou afstemming? 📖 Wanneer jou hart ingestel is op Christus, word die Woord nie net inligting nie… dit word ’n spieël van jou identiteit, ’n frekwensie van waarheid, en ’n kanaal van resonansie. 🎥 Luister nou saam – en herlaai jou geestelike sein.

🌟 Stroom Stories: Veiligheid Begin by Ons! 🌟

Description:

🌟 Stroom Stories: Veiligheid Begin by Ons! 🌟 🎙️ Die Go-To Guy gesels met die ondervoorsitter van die Community Policing Forum (CPF) – waar ons meer insig kry oor hoe hierdie platform ’n verskil maak in die veiligheid van Potchefstroom. 🚨👮‍♂️ Van patrollies en gemeenskapsvergaderings tot werklike samewerking met SAPD – hierdie is ’n storie van verantwoordelikheid, betrokkenheid en aksie. 💬 ✅ Wat doen die CPF? ✅ Waarom is jou betrokkenheid belangrik? ✅ Hoe kan jy inskakel en ‘n verskil maak in jou buurt? 👉 Vir meer inligting of om aan te sluit, besoek: www.c-p-f.co.za Fanie Du Toit 079 885 1135 AfriForum: Cornelia Blignaut 073 390 4133 AfriForum Potchefstroom Whatsapp Nr. 079 099 6648 #TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #CPFSA #Gemeenskapsveiligheid #WerkSaam #BeveiligJouBuurt #SektorPolisiëring #ThePowerOfCommunity

🎭The Go-To Guy bied aan SkoolKompas: Kultuur by Ferdies!🎭

Description:

🎭The Go-To Guy bied aan SkoolKompas: Kultuur by Ferdies!🎭 Ons kuier saam met Carin Roux (Hoof van Kultuur), Kwame Matlawe (Head of Pulse, Culture Executive) en Miné Bronkhorst (English debate, ATKV Afrikaans toneel, English play & meer). Kom hoor hoe Ferdies kultuur leef en groei! 👀✨ #SkoolKompas #Ferdies #Kultuur #FerdiesGotTalent #CultureWeek #HeritageDay #ATKV #Debat #Drama #potchefstroom #thegazette

🎙️ The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 38

Description:

🎙️ The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 38 🧱 Herbou vanuit Gebroke Grond Pieter Conradie gesels met Pastoor Ruaan oor hoe God in ons stukkend wees begin bou aan iets nuuts. 🙌 As jy al gevoel het alles lê in puin, bring hierdie gesprek hoop, perspektief en krag. 🎥 Kyk nou en laat God weer begin waar jy dalk opgegee het. #SpiritualTalk #TheGoToGuy #TheGazette #StroomStories #HerbouVanuitGebrokeGrond #PastoorRuaan #GeestelikeHerstel

The Go-To Guy bied aan SkoolKompas met Aimee Jantjies!✨

Description:

The Go-To Guy bied aan SkoolKompas met Aimee Jantjies!✨ Potch-gebore Hoof van Drama by Saints (sedert 2023) vertel hoe hulle drama-voetspoor groei—van Eisteddfods tot die jaarlikse konsert! Moenie mis nie! 👀✨ #SkoolKompas #SaintsChristianSchool #Drama #Potchefstroom #TheGoToGuy #potchgazette

🔥 The Go-To Guy bied aan: StroomStories met Kayla oor Aandmark 2025!

Description:

🔥 The Go-To Guy bied aan: StroomStories met Kayla oor Aandmark 2025! Kayla vertel alles oor die Gereformeerde Kerk Cachet se Aandmark – 30 Augustus, 16:00–20:00, by die Gereformeerde Kerk Museum (110 Molenstraat). Kom kuier, smul aan vetkoek en help fondse insamel om die gebou op te knap en nuwe toerusting aan te skaf. 🏛️🍽️✨ Moenie dié gesellige fondsinsameling misloop nie! 👀 #StroomStories #TheGoToGuy #Aandmark2025 #Potchefstroom #Gemeenskapsgees

🔥 The Go-To Guy bied aan: SkoolKompas met Miandi Vilas! 🔥

Description:

🔥 The Go-To Guy bied aan: SkoolKompas met Miandi Vilas! 🔥 Ons gesels oor haar indrukwekkende gholfloopbaan & trofeë, én oor haar passie vir musiek en die inspirasie agter elke noot. Moenie hierdie veelsydige ster misloop nie! ⛳🎶✨ #TheGoToGuy #StroomStories #SportStroom #MiandiVilas #Potchefstroom #GholfEnMusiek

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
035c03_2458bf672ec84a8ba9efaf95e692ae16~mv2.avif
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
437537042_869865608488120_7118457527164040386_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page