top of page
The Gazette
Search


Gimmie-kunste in die kollig
🎭🌟🎭🌟🎭🌟🎭🌟🎭🌟🎭🌟 Potchefstroom Gimnasium is ongelooflik trots op een van sy uitblinkers in die kunste: Nicoléne Minnaar, ’n graad 11-leerder, wat op 25 Oktober by die Fast Forward-danskompetisie in Rustenburg uitmuntend presteer het! Image: Potchefstroom Gimnasium Nicoléne het met selfvertroue en styl die verhoog betree en haar indrukwekkende talent aan die wêreld gewys. In al vier haar solodanse het sy ’n merkwaardige punt bo 90% behaal , ’n bewys van haar tegniek, k

Yolandi Botes
Nov 121 min read


Eerste Tree, Groot Prestasie: Baillies Dansakademie Skitter by A-Arts Fees
💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃 Hulle het gekom. Hulle het gedans. Hulle het met trots oorwin, met hart en geesdrif. Laerskool Baillie Park se splinternuwe Baillies Dansakademie het op 20 September 2025 hul amptelike debuut gemaak tydens die A-Arts Dansfees in Potchefstroom, en wat 'n daverende begin was dit nie! Image: Laerskool Baillie Park Vir baie van die jong dansers was dit hul heel eerste kompetisie, en hulle het dit met selfvertroue en ware Baillie-gees aangepak. 🌟 ’n Fees van

Yolandi Botes
Oct 142 min read


Ferdies Skitter by Star Kampioenskappe!
💫 💃🏼🕺💫 💃🏼🕺 💫 💃🏼🕺💫 💃🏼🕺 Op 7 Junie 2025 het Ferdies se talentvolle dansers behoorlik die verhoog aan die brand gedans by...

Yolandi Botes
Jun 111 min read
bottom of page





