top of page
The Gazette
Search


Hoffie-stalle Skitter: Laerskool La Hoff Kroon as Super 8-atletiekwenners
Laerskool La Hoff het 'n geskiedkundige prestasie behaal deur as die algehele wenners van die Super 8-atletiekbyeenkoms 2026 gekroon te word. Hierdie puik titel is 'n weerspieëling van die harde werk van elke Hoffie-atleet en hul toegewyde afrigters. Laerskool La Hoff Nuwe Rekordbrekers Die byeenkoms is gekenmerk deur uitsonderlike individuele prestasies waar verskeie rekords gespat het: Imke Swanepoel (o.12): Het die rekords vir die 100m, 75m-hekkies, en 150m-hekkies herskr

Yolandi Botes
Feb 131 min read


Laerskool La Hoff-Hengelaars Blink Uit op Nasionale Verhoog
Laerskool La Hoff bars van trots oor die uitmuntende prestasies van hul hengelaars tydens die Nasionale Hengelkampioenskappe wat in Desember 2025 by Bloemhof plaasgevind het. Image: Laerskool La Hoff Vier van die skool se kranige vissermanne en -vroue, Gary Petler, Gian Petler, Bertie Rautenbach en Ladune Jooste, het hul staal gewys tydens hierdie strawwe kompetisie. Gary Petler was deel van die o/13 B-span wat na drie dae se harde hengel ’n skitterende tweede plek behaal he

Yolandi Botes
Feb 51 min read


Hoffies Op Pad Na Bloem! | Rugby Luiperds 7’s
💥 🏉💥 🏉💥 🏉💥 🏉💥 🏉 Laerskool La Hoff is trots op hul jong rugbytalent wat die naweek Bloemfontein toe reis om deel te neem aan die...

Yolandi Botes
Oct 8, 20252 min read


| OPEDAG 2025 | La Hoff tel af - nog net 3 dae!
🌟 🌟🌟 🌟🌟 🌟🌟 🌟🌟 🌟 Laerskool La Hoff nooi jou hartlik na ons 2025 Opedag. Kom kyk self hoekom Hoffies met trots sê: Hier groei ons...

Yolandi Botes
Sep 17, 20252 min read


| SPELLING BEE | Hoffies spel met styl – lag, leer en wen!
🐝📚🐝📚🐝📚🐝📚🐝📚 Baie geluk aan al ons Spelling Bee-deelnemers wat Vrydagmiddag deel was van ’n heerlike, leersame en vrolike...

Yolandi Botes
Sep 5, 20252 min read


Klerksdorp se Jong Sportsterre Skitter op Nasionale Verhoog!
🌟 🏑🏉🚴♀️🏐🌟 🏑🏉🚴♀️🏐🌟 🏑🏉🚴♀️🏐 In Klerksdorp is sport nie net ’n aktiwiteit nie, dis deel van ons kultuur, ons gees, en...

Yolandi Botes
Jul 4, 20253 min read


La Hoff Fietsryklub roep alle Hoffies!
🚴♀️🚴🚴♀️🚴🚴♀️🚴🚴♀️🚴🚴♀️🚴 ’n Opwindende uitnodiging aan ons jong fietsryers Laerskool La Hoff nooi al hul leerders, ja, alle...

Yolandi Botes
Jul 3, 20251 min read
bottom of page
