top of page
The Gazette
Search


New Vision en Milner High Span Saam vir Atletiekbyeenkoms
New Vision Secondary School het aangekondig dat hulle op 22 en 23 Januarie 2026 ย โn gesamentlike atletiekbyeenkoms in samewerking met Milner High School sal aanbied. Hierdie inisiatief onderstreep die skool se verbintenis tot die holistiese ontwikkeling van hul leerders, ongeag fisiese uitdagings. Image: New Vision Secondary School Veerkragtigheid ten spyte van Infrastruktuuruitdagings Die administrasie van New Vision het aangedui dat die skool nie oor sy eie sportvelde beski

Yolandi Botes
Jan 201 min read
ย
ย
ย


Gimmie Hokkie โ โn Droom Word Waar!
๐ ๐ ๐ ๐๐ ๐ ๐ ๐ ๐ ๐ Astro-projek vordering bring groot opwinding By Potchefstroom Gimnasiumย is daar letterlik groot grondverskuiwings aan die gang, en dit bring โn golf van opwinding saam! Image: ย Potchefstroom Gimnasium Net vier weke gelede het die eerste grondwerke vir die splinternuwe astro-hokkiebaan ย afgeskop, en vandag is dit ongelooflik om te sien hoe vinnig dinge vorder. Die terrein verander daagliks, met elke vrag grond wat skuif en elke nuwe laag fondasie

Yolandi Botes
Nov 13, 20251 min read
ย
ย
ย


Nuwe wiele vir Gimmies-rugby
๐ ๐ฅ๐ ๐ฅ๐ ๐ฅ๐ ๐ฅ๐ ๐ฅ Laerskole en jong rugbytalente van 2026, maak gereed om verras te word! Potchefstroom Gimnasium is trots om aan te kondig dat ons Rugby-Direkteur, Mnr. Regardt Kleingeld, binnekort in styl by skole regoor die streek gaan opdaag in โn nuwe, moderne spog-bakkie. Image: Potchefstroom Gimnasium Hierdie indrukwekkende voertuig is nie net โn praktiese hulpmiddel vir die skool se sportontwikkeling nie, maar โn simbool van die vennootskap en vertroueย tu

Yolandi Botes
Nov 13, 20251 min read
ย
ย
ย


Volkie-netbal span vlerke met nuwe vennootskap
Hoรซr Volkskool Potchefstroom Hoรซr Volkskool Potchefstroom, oftewel โVolkiesโ, is โn dinamiese hoรซrskool wat vir dekades โn gevestigde...

Yolandi Botes
Jul 16, 20253 min read
ย
ย
ย


Gimmies se swemmers presteer by SA Juniors in Kaapstad
๐โโ๏ธ๐ฟ๐ฆ ๐โโ๏ธ๐ฟ๐ฆ ๐โโ๏ธ๐ฟ๐ฆ ๐โโ๏ธ๐ฟ๐ฆ ๐โโ๏ธ๐ฟ๐ฆ โn Groep talentvolle swemmers van Potchefstroom Gimnasium het gedurende die vakansie...

Yolandi Botes
May 8, 20251 min read
ย
ย
ย
bottom of page
