top of page
The Gazette
Search


Volkies verteenwoordig Suid-Afrika op internasionale hokkietoere!
🏑 🌍🏑 🌍🏑 🌍🏑 🌍🏑 🌍 Tydens die Oktober-vakansie het ses van Volkies Potchefstroom se talentvolle hokkiespelers hulle vaardighede gaan toets op internasionale vlak. Image: Volkies Potch Yolindi Botes, Annemi Oosthuizen, Suryke Duminy, Chaze Viljoen en Jayden Theron is genooi om saam te toer na Nederland, waar hulle teen verskeie klubspanne soos LOHC, SCHC en Lauren meegeding het. Die groep het in Amsterdam gebly en waardevolle ervaring opgedoen teen sterk Europese teenst

Yolandi Botes
Oct 152 min read


Volkie-o.14-seuns blink uit by Noordvaal-hokkietoernooi
Sterk vertoning op die veld Die o.14-seunshokkiespan van Hoër Volkskool Potchefstroom het by die Noordvaal-toernooi ’n uitstekende...

Yolandi Botes
Aug 132 min read


100 Wedstryde vir Nicola: ‘n Volkie-hokkieprestasie van formaat
Hoër Volkskool het onlangs ‘n spesiale sportmylpaal gevier toe Nicola van Schalkwyk haar 100ste wedstryd vir die eerste...

Yolandi Botes
Aug 12 min read


Volkie Hokkie Vier Groot Oorwinnings
🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 Daar is groot rede om trots te wees in die Volkie-hokkiekring! Volkies se o.16 seuns het vandag gewys wat...

Yolandi Botes
Jun 231 min read


Volkies Dogtershokkie – Harde Werk Op Hul Tuisveld
🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 Die afgelope naweek het Volkies se hokkiedogters op hul tuisveld kragte gemeet met Lichtenburg as deel van...

Yolandi Botes
Jun 101 min read


Volkies Vat Die Hokkiebaan Oor!
🏑 🏑🏑🏑🏑 🏑🏑🏑 Volkies se hokkiespanne wys hulle staal! Hierdie week was ‘n voltreffer vir beide die seuns- en dogterspanne in die...

Yolandi Botes
Jun 91 min read


Volkies meisieshokkie vier oorwinnings en mylpale op hul nuwe Astro
🏑🎉🏑🎉🏑🎉🏑🎉🏑🎉 Daar was groot rede tot trots by die Volkies-hokkievelde gister toe die dogtershokkiespanne teen Bergsig te staan...

Yolandi Botes
May 131 min read


Volkies Dogters wys staal op hokkieveld teen KHS
🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑🏑 Die Volkies se dogtershokkiespanne het weer gewys hulle is nie daar om speletjies te speel nie,behalwe natuurlik op...

Yolandi Botes
May 91 min read


Volkies-hokkiespelers gekies vir Noordwes-spanne
🏑✨🏑✨🏑✨🏑✨🏑✨ Hoërskool Volkskool Potchefstroom ("Volkies") se hokkiespelers maak reg vir die nasionale toernooie nadat hulle onlangs...

Yolandi Botes
May 71 min read
bottom of page





