top of page
The Gazette
Search


Wesvalia-matrieks werk hard tydens Wiskundekamp
📖📖📖 📖📖📖📖📖📖📖📖📖 28 uur se voorbereiding vir Rekordeksamen Hoërskool Wesvalia se matriek Wiskunde-leerders het Donderdagmiddag...

Yolandi Botes
Aug 13, 20252 min read


Wessie-tennis blink uit by Sun City!
🎾🎾🎾🎾🎾🎾🎾🎾🎾 Ons tennisspanne het die afgelope week behoorlik hul merk gemaak by die Sun City-toernooi. Image: Hoërskool Wesvalia...

Yolandi Botes
Aug 11, 20251 min read


Hoërskool Wesvalia: Gholfspan skitter by SA Hoërskole Kampioenskappe
Hoërskool Wesvalia se gholfspan het onlangs aan die SA Hoërskole Kampioenskappe deelgeneem en gewys dat harde werk en toewyding vrugte...

Yolandi Botes
Aug 8, 20252 min read


Wessie-hokkiespanne mik vir sukses by Noordvaal-uitspele
Hoërskool Wesvalia se eerste span en o/15-hokkiespan is reg om hul staal te wys by die Noordvaal-uitspele wat vandag afskop. Die spanne...

Yolandi Botes
Aug 8, 20252 min read


Wessie-fietsryers gereed vir XCO-uitdaging by MTB Park
Hoërskool Wesvalia se talentvolle fietsryspan is reg vir aksie hierdie naweek wanneer hulle deelneem aan die XCO-wedren wat plaasvind by...

Yolandi Botes
Aug 1, 20252 min read


Wesvalia se o/16-netbalspan gereed vir SA-uitdaging
Hoërskool Wesvalia se o/16-netbalspan is amptelik gereed om hul slag te wys op nasionale vlak! Ná weke se voorbereiding, strategie en...

Yolandi Botes
Aug 1, 20252 min read


Wessie-krieketspan skitter by Montana Toernooi
Hoërskool Wesvalia: ’n Baken van balans en uitnemendheid Hoërskool Wesvalia, gevestig in die hart van Klerksdorp, staan bekend as een van...

Yolandi Botes
Jul 16, 20253 min read


Wesvalia se Jong Vrouekrag Maak Golwe in Atletiek
Hoërskool Wesvalia Hoërskool Wesvalia, geleë in Wilkoppies, Klerksdorp, staan bekend as 'n skool waar werk, waarheid en wysheid die...

Yolandi Botes
Jul 8, 20253 min read
bottom of page





