top of page
The Gazette
Search


Callies se 1ste span wys yster: 22–20 oor Hoërskool Jan Viljoen
🏉🔥🏉🔥🏉🔥🏉🔥🏉🔥 Hoërskool Carletonville se 1ste Rugbyspan het in een van die mees spanningsvolle wedstryde van die seisoen ’n...

Yolandi Botes
Aug 26, 20252 min read


KHS-landlopers skitter by NW-kampioenskap
🏃♀️🏃♂️🏃♀️🏃♂️🏃♀️🏃♂️🏃♀️🏃♂️🏃♀️🏃♂️ Klerksdorp Hoërskool se landloop-atlete het die naweek uitstekend vertoon by die...

Yolandi Botes
Aug 26, 20252 min read


KHS trap 2025-krieketseisoen af met stylvolle “capping”
🎓🏏🎓🏏🎓🏏🎓🏏🎓🏏🎓🏏 Klerksdorp Hoërskool het op 22 Augustus die 2025-krieketseisoen feestelik geopen met ’n stylvolle...

Yolandi Botes
Aug 25, 20252 min read


Carletonville bedank Jongspan vir bederf en ondersteuning voor finaal
🏉💚 🏉💚 🏉💚 🏉💚 🏉💚 Gemeenskapsgees op sy mooiste Hoërskool Carletonville se 1ste Rugbyspan, saam met hul afrigters en tegniese...

Yolandi Botes
Aug 22, 20252 min read


Super 12-tennis: Goud vir Samies in Pretoria!
🎾🏆🎾🏆🎾🏆🎾🏆🎾🏆🎾🏆 Laerskool Saamtrek het die afgelope twee dae in Pretoria gewys hulle hoort tussen die groot kanonne. Die 1ste...

Yolandi Botes
Aug 22, 20251 min read


Gimmies-krieket: Vaardigheid én waardes
By Gimmies is krieket ’n geleentheid vir groei, ontwikkeling en die uitleef van passie, vir seuns én dogters. Hier leer spelers nie net...

Yolandi Botes
Aug 22, 20252 min read


Hoffies se 7’s-rugby skitter by KOSH Sewes in Brits
🌟🏉🌟🏉🌟🏉🌟🏉🌟🏉 8–9 Augustus. Hoffies se jong rugbyhelde het die KOSH Sewes-toernooi met flair aangepak en met trotse plasings huis...

Yolandi Botes
Aug 22, 20252 min read


Laerskool Saamtrek Stoeiers Staan uit in Pretoria
Laerskool Saamtrek is trots op hul stoeiers wat uitstekend gevaar het tydens die Ben Labuschne Stoei-kampioenskap wat onlangs in Pretoria...

Yolandi Botes
Aug 20, 20252 min read


Tokkie Tennis vier eerstespanspelers
Laerskool Mooirivier se eerstespan-tennisspelers is op 7 Augustus tydens ’n pragtige capping-seremonie vereer. Hierdie spoggeleentheid...

Yolandi Botes
Aug 13, 20252 min read


Volkies skitter in Noordvaal-rugby teen Ermelo
’n Suksesvolle naweek op die veld Hoër Volkskool Potchefstroom se rugbyspanne het hierdie naweek kragte gemeet met Ermelo in die...

Yolandi Botes
Aug 13, 20252 min read


Hoërskool Wesvalia: Gholfspan skitter by SA Hoërskole Kampioenskappe
Hoërskool Wesvalia se gholfspan het onlangs aan die SA Hoërskole Kampioenskappe deelgeneem en gewys dat harde werk en toewyding vrugte...

Yolandi Botes
Aug 8, 20252 min read


Laerskool La Hoff: Landloopspan bekroon as Super 8-wenners
Laerskool La Hoff se landloopspan het met glans presteer deur as Super 8-wenners uit die kompetisie te tree. Hierdie prestasie is die...

Yolandi Botes
Aug 8, 20252 min read


Tokkies Presteer by Super 12 Hokkietoernooi in Pretoria
Laerskool Mooirivier se o/13A hokkieseuns en -dogters het die afgelope naweek hulle staal gewys tydens die Super 12 Hokkiekompetisie wat...

Yolandi Botes
Aug 7, 20252 min read


Ferdies skop Muurballiga 2025 met energie af
Die muurbalbane by Hoërskool Ferdinand Postma is weer besig om vonke te spat, want dit is wedstrydtyd! Ferdies het pas hul deelname aan...

Yolandi Botes
Aug 7, 20252 min read


Samie-fietsryspan trap vooruit in Liga Wedren 1
Die fietsryers van Laerskool Saamtrek het Saterdag behoorlik hul stempel afgedruk tydens die eerste liga-wedren van 2025. Met 63...

Yolandi Botes
Aug 5, 20252 min read


Baillie Park blink uit by Landloopbyeenkoms in Ventersdorp
Die landloopspan van Laerskool Baillie Park het op Vrydag 26 Julie weer gewys waarom hulle as ‘n span om voor bang te wees beskou word....

Yolandi Botes
Aug 5, 20252 min read


Emmies Landloopspan wys hul staal op die baan
Die landloopseisoen is in volle swang en Laerskool M.L Fick, beter bekend as die Emmies, se atlete wys hul fiksheid, fokus en...

Yolandi Botes
Aug 4, 20252 min read


100 Wedstryde vir Nicola: ‘n Volkie-hokkieprestasie van formaat
Hoër Volkskool het onlangs ‘n spesiale sportmylpaal gevier toe Nicola van Schalkwyk haar 100ste wedstryd vir die eerste...

Yolandi Botes
Aug 1, 20252 min read


Tokkies Skitter by SA Netbalkampioenskappe
Laerskool Mooirivier se o/12A- en o/13A-netbalspanne het onlangs deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskappe en met elke gooi...

Yolandi Botes
Jul 31, 20252 min read


Skoleprestasies in Fokus: 'n Viering van Talent in die Noordwes
Die skole van Noordwes bewys weer eens dat toewyding, talent en ondersteuning die fondament vorm van uitsonderlike prestasies. Van die...

Yolandi Botes
Jul 17, 20253 min read
bottom of page
