top of page
The Gazette
Search


Wessie-Talent Skitter op Aardklop met Nuwe Kinderproduksie
🌟 🎭🌟 🎭🌟 🎭🌟 🎭🌟 🎭 Hoërskool Wesvalia wens graag vir Juf. Liena alle sterkte toe met haar splinternuwe kinderproduksie “Baksie...

Yolandi Botes
Oct 8, 20252 min read


Wessie-rugby: Stem vir mnr. Willem van der Sandt!
🏉🌟🏉🌟🏉🌟🏉🌟🏉🌟 Hoërskool Wesvalia is trots om te deel dat mnr. Willem van der Sandt genomineer is as “Administrateur van die...

Yolandi Botes
Sep 22, 20252 min read


Wessie-dans: Provinsiale kleure vir Janke en Lizelle!
💃🌟💃🌟💃🌟💃🌟💃🌟💃🌟 Hoërskool Wesvalia sê baie geluk aan Janke Prinsloo en Lizelle du Plooy wat ná sterk vertonings in die Dans...

Yolandi Botes
Sep 22, 20252 min read


Wessie-rugby: Drie 7’s-spanne gereed vir ’n aksiebelaaide naweek
🏉💚🏉💚🏉💚🏉💚🏉💚 Sterkte, Wessies! Drie spanne trek die stewels vas vir 7’s-aksie: o/17A: Champion of Champions – NWU,...

Yolandi Botes
Sep 19, 20252 min read


Wessie-swem skitter by NWS Spring Splash
🏊♂️🌊🏊♂️🌊🏊♂️🌊🏊♂️🌊🏊♂️🌊 Hoërskool Wesvalia se swemmers het puik vertonings gelewer by die NWS Spring Splash Sprintbyeenkoms ,...

Yolandi Botes
Sep 16, 20252 min read


Dankie, Rocomamas!
🍔🙌🍔🙌🍔🙌🍔🙌🍔🙌🍔🙌 Hoërskool Wesvalia se Graad 9/27-klas is vandag in pouse behoorlik bederf, dankie aan Rocomamas vir die heerlike...

Yolandi Botes
Sep 11, 20252 min read


Gimmie-dogters klop Wesvalia met 10 paaltjies
🏏💙🏏💙🏏💙🏏💙🏏💙🏏💙 Potchefstroom Gimnasium se eerste dogterskrieketspan het teen Hoërskool Wesvalia uitgeblink en ’n kliniese...

Yolandi Botes
Sep 10, 20252 min read


Country Western-aand laat Wessies sing
🤠🎶🤠🎶🤠🎶🤠🎶🤠🎶🤠🎶 Die Jeugskou se Country Western-aand het gesorg vir ’n salige mengsel van lag, dans en lekker kuier. Met...

Yolandi Botes
Sep 8, 20252 min read


Grizzly Premier Liga (GPL) 2025: Buffels voor, Zebra’s en Bere in jag!
🐃🦓🐻🐃🦓🐻🐃🦓🐻🐃🦓🐻 Dag 2 van die Grizzly Premier Liga het vir behoorlike pret en kwaliteit hokkie gesorg. Na twee speeldae lê die...

Yolandi Botes
Sep 4, 20252 min read


Wessie-krieket: 1ste span wen met 88 lopies
🏏💚🏏💚🏏💚🏏💚🏏💚🏏💚 Hoërskool Wesvalia se 1ste span het die naweek ’n oortuigende oorwinning behaal teen Matlosana seuns - 88...

Yolandi Botes
Sep 3, 20252 min read


Trots op ons oud-Samies!
💙💙💙💙💙💙💙💙💙💙 Laerskool Saamtrek is ongelooflik trots om te deel dat een van ons eie oud-leerders ’n merkwaardige prestasie behaal...

Yolandi Botes
Aug 20, 20252 min read


Wessie-redenaars
🎙 🎙🎙 🎙🎙 🎙🎙 🎙🎙 🎙🎙 🎙 Ons is ongelooflik trots op JG Benadé wat onlangs ’n merkwaardige prestasie behaal het deur die...

Yolandi Botes
Aug 20, 20252 min read


Wesvalia-matrieks werk hard tydens Wiskundekamp
📖📖📖 📖📖📖📖📖📖📖📖📖 28 uur se voorbereiding vir Rekordeksamen Hoërskool Wesvalia se matriek Wiskunde-leerders het Donderdagmiddag...

Yolandi Botes
Aug 13, 20252 min read


Wessie-tennis blink uit by Sun City!
🎾🎾🎾🎾🎾🎾🎾🎾🎾 Ons tennisspanne het die afgelope week behoorlik hul merk gemaak by die Sun City-toernooi. Image: Hoërskool Wesvalia...

Yolandi Botes
Aug 11, 20251 min read


Hoërskool Wesvalia: Gholfspan skitter by SA Hoërskole Kampioenskappe
Hoërskool Wesvalia se gholfspan het onlangs aan die SA Hoërskole Kampioenskappe deelgeneem en gewys dat harde werk en toewyding vrugte...

Yolandi Botes
Aug 8, 20252 min read


Wessie-hokkiespanne mik vir sukses by Noordvaal-uitspele
Hoërskool Wesvalia se eerste span en o/15-hokkiespan is reg om hul staal te wys by die Noordvaal-uitspele wat vandag afskop. Die spanne...

Yolandi Botes
Aug 8, 20252 min read


Wessie-fietsryers gereed vir XCO-uitdaging by MTB Park
Hoërskool Wesvalia se talentvolle fietsryspan is reg vir aksie hierdie naweek wanneer hulle deelneem aan die XCO-wedren wat plaasvind by...

Yolandi Botes
Aug 1, 20252 min read


Wesvalia se o/16-netbalspan gereed vir SA-uitdaging
Hoërskool Wesvalia se o/16-netbalspan is amptelik gereed om hul slag te wys op nasionale vlak! Ná weke se voorbereiding, strategie en...

Yolandi Botes
Aug 1, 20252 min read


Wessie-hengelaars wen groot in Skole Liga 2025
Hoërskool Wesvalia is trots op twee van hul talentvolste hengelaars wat onlangs hul plek in die viswaters gevestig het. Taylor Bothma en...

Yolandi Botes
Jul 31, 20252 min read


Wessie-rugby vier oorheersing teen Marais Viljoen
Hoërskool Wesvalia se rugbymanne het Saterdag in Alberton aanhangers op die punt van hul stoele gehou toe hulle teen Hoërskool Marais...

Yolandi Botes
Jul 31, 20252 min read
bottom of page
