top of page
The Gazette
Search


Hoofleiers 2026: ‘n Nuwe Generasie Leiers Stap Vorentoe
🎓🌟🎓🌟🎓🌟🎓🌟🎓🌟 Op ‘n gedenkwaardige aand tydens Laerskool Fochville se Prestasie Aand, is ons Hoofleiers vir 2026 met trots aangekondig. Hierdie belangrike oomblik vorm deel van ons tradisie om leierskap, waardes en trots by ons jong leerders te bevorder. Image: Laerskool Fochville Baie geluk aan ons splinternuwe Hoofleiers van 2026! Mag julle nuwe rol vol wysheid, moed, empatie en vreugde wees. Julle is rolmodelle vir ander en ons glo dat julle die skool se waardes me

Yolandi Botes
Nov 101 min read
bottom of page





