top of page
The Gazette
Search


Agri @ Potch Geesfees 2026: Bring die Dorp Plaas Toe!
Die gewilde Potch Geesfees brei vanjaar sy horisonne uit met ’n splinternuwe, omvattende landbou-afdeling: Agri @ Potch Geesfees 2026. Onder die insiggewende tema "Ploeg Terug!" en die leus "Bring die dorp plaas toe!" word boere, landboukundiges, gesinne en dorpsgenote uitgenooi om die passie, innovasie en trots van die plaaslike landboubedryf te kom beleef op die skilderagtige terrein van Lekwena Privaat Wildreservaat. Foto(Facebook): Potch Geesfees Key Event Details: Datum:

Charlene Bekker
Jul 232 min read


Potch Geesfees 2025: Ploeg terug, kuier saam
'n Fees met 'n doel Potchefstroom se Geesfees keer vanjaar terug vir sy vierde jaar en dis weer tyd om die gemeenskap, goeie musiek, kos...

Amanda Bekker
Jul 22, 20252 min read
bottom of page
