top of page
The Gazette
Search


Volkies se o.16-krieketspan wys klas by Gimmie-toernooi!
🏏 💪🏏 💪🏏 💪🏏 💪🏏 💪 Tydens die vakansie het Volkies Potchefstroom se o.16-seunsspan aan die Gimmie Kriekettoernooi deelgeneem, en met sterk spanwerk en uitsonderlike individuele vertonings het hulle indrukwekkende resultate behaal. Image: Volkies Potch Die span het 6 uit hul 8 wedstryde gewen, met oorwinnings teen Wesvalia, Kempton Park, Monument, KHS en Leeuwenhof. Hierdie konsekwente spel het vir Volkies ’n 3de plek uit 8 deelnemende skole besorg,’n prestasie waa

Yolandi Botes
Oct 202 min read


Volkies-skuts wys hul staal by SA-kampioenskappe
🎯 🏅🎯 🏅🎯 🏅🎯 🏅🎯 🏅 Hoër Volkskool Potchefstroom is trots op hul talentvolle skyfskietspan wat onlangs Noordwes by die Suid-Afrikaanse Skyfskietkampioenskappe in Nylstroom verteenwoordig het. Image: Volkies Potch Die span het uitstaande dissipline, fokus en spanwerk getoon, eienskappe wat elke Volkie-skut se harde werk en toewyding weerspieël. Hulle het nie net hul eie skool met trots verteenwoordig nie, maar ook die hele Noordwes-provinsie met eer op die nasionale verh

Yolandi Botes
Oct 202 min read


Volkie behaal 3de plek by NWU GEEXPO
💻 🥉💻 🥉💻 🥉💻 🥉💻 🥉💻 🥉 Heinrich Fouché, ’n graad 10-leerder v an Hoër Volkskool P otchefstroom, het oor die naweek aan die NWU GEEXPO in Vanderbijlpark deelgeneem en ’n indrukwekkende 3de plek uit 21 deelnemers behaal. Image: Volkies Potchefstroom Die GEEXPO (Genius Expo) is ’n tegnologie- en wetenskapsuitstalling wat deur die fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe van die Noordwes-Universiteit (NWU) aangebied word. Leerders van regoor die streek kry hier die geleen

Yolandi Botes
Oct 202 min read


Volkies verteenwoordig Suid-Afrika op internasionale hokkietoere!
🏑 🌍🏑 🌍🏑 🌍🏑 🌍🏑 🌍 Tydens die Oktober-vakansie het ses van Volkies Potchefstroom se talentvolle hokkiespelers hulle vaardighede gaan toets op internasionale vlak. Image: Volkies Potch Yolindi Botes, Annemi Oosthuizen, Suryke Duminy, Chaze Viljoen en Jayden Theron is genooi om saam te toer na Nederland, waar hulle teen verskeie klubspanne soos LOHC, SCHC en Lauren meegeding het. Die groep het in Amsterdam gebly en waardevolle ervaring opgedoen teen sterk Europese teenst

Yolandi Botes
Oct 152 min read


Saints Learner Shines on Tour with Volkies Potch Cricket Team
Saints Christian School is proud to celebrate the outstanding achievements of Grade 7 learner Mofenyi Olaniran, who recently received a...

Yolandi Botes
Jul 312 min read
bottom of page





