top of page
Walk With Us
Vang die stilte by Thabela Thabeng
Description:
🌊 Vang die stilte by Thabela Thabeng! 🎣
Hier, waar die Vaalrivier rustig verbyvloei, wag die perfekte plek om te ontspan, vas te vang en die natuur se ritme te beleef.
🎣 Thabela Thabeng grens aan die Vaalrivier – ’n gewilde bestemming vir fly fishing.
Hier gebruik jy ’n liggewig kunsaas (’n kunsvlieg) om vis te vang – ideaal vir die stroomversnellings van die rivier.
🐟 Wat jy kan verwag om te vang:
Klein- en grootbek-geelvis
Moddervis
Karpe
Babers
☀️ Die beste seisoen vir fly fishing is van September tot April – wanneer die water en weer perfek saamwerk vir ’n onvergeetlike dag langs die rivier.
📅 Let wel: Voorafbespreking is noodsaaklik.
📞 (056) 818-1116
📧 info@thabelathabeng.co.za
🌐 www.thabelathabeng.co.za
Thabela Thabeng Guest Farm
#ThabelaThabeng #Vaalrivier #FlyFishing #Visvang #Natuurwegbreek #ParysFreeState #Potchefstroom #OntspanInDieNatuur #VangDieStilte #TheGoToGuy
Canal Pharmacy
Description:
💊 Canal Pharmacy – Your Way to Good Health!
’n Gemeenskapsapteek wat omgee 💙
Hulle help jou met akute én chroniese medikasie – vinnig, professioneel en met ’n glimlag.
📞 Skakel of WhatsApp: 063 418 2253
📧 E-pos: canalpharmacy25@gmail.com
🕘 Ure:
Maandag – Vrydag: 09:00 – 18:00
Saterdag & Openbare Vakansiedae: 09:00 – 13:00
Sondag: 10:30 – 13:00
Kom loer in – jou gesondheid is ons prioriteit! 🌿
#CanalPharmacy #Potchefstroom #CommunityPharmacy #YourWayToGoodHealth #HealthCareWithHeart
Casa Cara Resort
Description:
🏕️ Video 2: Kamp by die River & Pool Stands
Ervaar kamp met ’n verskil by Casa Cara Resort!
Bring jou karavaan of tent en kom ontspan by die River of Pool Stands – elke staanplek met sy eie braai-area, elektrisiteit en net ’n paar treë vanaf die swembad! 🔥🏞️
Of jy nou vir rus of avontuur kom – hier wag ’n vakansie vol herinneringe! 🌅
📍Parys, Free State
📞 083 554 9204 / 056 050 0176
✉️ info@casacara.co.za
🌐 www.casacara.co.za
📸 @casacararesort
#CasaCaraResort #CampingLife #Parys #Caravaning #OutdoorEscape #FamilyGetaway #RelaxAndUnwind
Hadeda Creek
Description:
Bush Camp – Privaat & Stylvol
🌳 Vir dié wat bietjie meer privaatheid soek, is Bush Camp by Hadeda Creek die perfekte wegbreek 🌿
Luukse tente met uitsigte oor die rivier, ’n swembad, braaigeriewe en ’n rustige atmosfeer net vir jou groep.
Probeer iets nuuts: 🎯 Boogskiet of verken die e-bike roetes 🚴♂️ – beskikbaar vir al die gaste!
Hadeda Creek – rus, avontuur en styl, alles op een plek 🌅
#TheGoToGuy #StroomStories #HadedaCreek #BushCamp #Glamping #Archery #EBikeRoutes #Vaalrivier #Parys #RustEnAvontuur
Hadeda Creek
Description:
Skoolgroepe, Jeuggroepe & Teambuilding
🏫 Hadeda Creek is waar groepe saam herinneringe maak! 🙌
Of dit nou ’n skoolkamp, kerk jeugkamp of spanbou-naweek is – hier is iets vir almal:
🏐 Volleyball
🏊♂️ Swembad
🔥 Boma en eetsaal vir gesellige aande
Met veilige, gerieflike slaapplek vir tieners en begeleiers – dis die perfekte plek vir ’n kamp vol avontuur en groei! 🌿
#TheGoToGuy #StroomStories #HadedaCreek #Jeugkamp #Teambuilding #Parys #Vaalrivier #AvontuurWag
Hadeda Creek
Description:
Intro Video – Ontvangs & Aankoms
🌿 Welkom by Hadeda Creek! 🌊✨
Net 15km buite Parys wag ’n avontuurplek waar natuur, rus en energie mekaar ontmoet! 🏕️
By aankoms voel jy dadelik die atmosfeer van die bos, die rivier en die belofte van ’n onvergeetlike wegbreek.
Dis hier waar jou avontuur begin – by Hadeda Creek aan die oewer van die Vaalrivier! 💚
📞 011 803 9775
📧 info@rivers.co.za
#TheGoToGuy #StroomStories #HadedaCreek #Parys #Vaalrivier #AvontuurWag #Glamping #WeekendWegbreek
Thabela Thabeng
Description:
🌿 Thabela Thabeng – waar avontuur en rustigheid saamvloei! 🌞
📍 Geleë tussen Potchefstroom en Parys, wag daar ’n unieke natuurwegbreek op jou – ideaal vir dagbesoekers én naweekgaste!
🎣 Kom geniet ’n dag vol aktiwiteite:
🥾 Stap op pragtige bergroetes
🎣 Ontspan met visvang langs die rivier
💦 Of koel af met ’n lekker swem
🧺 Boek ’n piekniek onder die bome en laat die stilte van die natuur jou siel vul.
🍽️ Restourant oop Saterdae & Sondae vir heerlike etes met uitsigte wat jou asem wegslaan.
🏢 Konferensie-fasiliteit beskikbaar vir vergaderings, funksies en spesiale geleenthede.
📞 Kontak ons:
📱 (056) 818-1116
📧 info@thabelathabeng.co.za
🌐 www.thabelathabeng.co.za
Thabela Thabeng Guest Farm
#ThabelaThabeng #ParysFreeState #Potchefstroom #Daguitstappie #PiekniekInDieNatuur #Visvang #HikingSA #Swemplek #Natuurwegbreek #Rustigheid
Casa Cara Resort
Description:
🌿 Video 3: River Stands – Privaat & Gerieflik
’n Kamper se droomplek! 🏕️
By Casa Cara Resort se River Stands kampeer jy letterlik op die oewer van die Vaalrivier – met jou eie privaat ablusieblok, kragpunt en braai-area! 🔌🔥
Word wakker met voëlsang en riviergeluide – dit is vrede, natuur en gerief in een! 🌅
📍Parys, Free State
📞 083 554 9204 / 056 050 0176
✉️ info@casacara.co.za
🌐 www.casacara.co.za
📸 @casacararesort
#CasaCaraResort #RiverStands #ParysCamping #VaalRiver #OutdoorLiving #PeacefulGetaway #NatureEscape
Casa Cara Resort
Description:
🌴 Video 1: Casa Cara Resort – Intro & Waterpark
🌊 Welkom by Casa Cara Resort – net 7km buite Parys!
Waterpret wag vir die hele gesin met ’n heated pool, supertubes, en ’n waterpark vol energie en lag! 💦☀️
🍔 Sandbar Pub & Grill bring die Moz-styl vibes met heerlike kos, musiek en koue drankies.
Die perfekte naweek-wegbreek vir gesinne, vriende of paartjies wat wil ontspan! 🌴✨
📍Parys, Free State
📞 083 554 9204 / 056 050 0176
✉️ info@casacara.co.za
🌐 www.casacara.co.za
📸 @casacararesort
#CasaCaraResort #Parys #Waterpark #FamilyFun #ResortVibes #SummerDays #HolidayMode
Hadeda Creek
Description:
Piekniek, Restaurant & Uitsig
☀️ Hadeda Creek – waar ontspanning en natuurskoon hand aan hand stap 🌿
Geniet ’n rustige piekniek met die mooiste rivieruitsig, terwyl kinders hul harte uitspeel by die speelarea. 🎠
Of gaan sit vir ’n heerlike ete by die restaurant – en dalk gooi jy sommer ’n lyn in vir ’n bietjie visvang 🎣
Hier wag rus, natuur en tyd saam met jou mense 💚
#TheGoToGuy #StroomStories #HadedaCreek #Parys #Vaalrivier #Piekniek #Visvang #FamilyTime #RestaurantMetUitsig
Hadeda Creek
Description:
Chalets & Zipline
✨ Ontsnap na gemak én avontuur by Hadeda Creek 🌿
Hierdie luukse glamping-chalets bied alles vir ’n rustige nag se slaap tussen die bome — met ’n uitsig oor die rivier en al die geriewe wat jy kan droom.
En vir die avontuurlustiges? 🌳
Probeer die zipline en ervaar die Vaalrivier vanuit ’n nuwe hoek! 🚀
#TheGoToGuy #StroomStories #HadedaCreek #Parys #Glamping #Zipline #Vaalrivier #RustEnAvontuur
Breathe Lodge
Description:
🔥 4️⃣ Knus Chalets met ’n bietjie ekstra luuksheid
Vir die wat hou van rustigheid en privaatheid — ons kleiner chalets bied binne én buite braaigeriewe, sowel as ’n privaat warmbad vir daardie perfekte ontspanmoment. 🛁✨
Dis die ideale wegbreek vir paartjies of vriende wat net wil asemhaal en ontkoppel in die natuur. 🌿
📍 20 km buite Parys
📧 info@breathelodge.co.za
🌐 www.breathe.co.za
| 📞 +27 71 949 9871
#BreatheLodge #ChaletGetaway #VaalRiverRetreat #PrivateHotTub #ParysAccommodation #TheGoToGuy #StroomStories
bottom of page





