top of page

Walk With Us

Pick n Pay Trolley Dash

Description:

πŸŽ₯πŸ‘‰ Kyk die video hieronder en sien self wie Vrydag deur die rakke gejaag het in diΓ© inkopie-avontuur! πŸ™ŒOns kom weer terug Vrydag, 13de Junie om 14:00 – selfde plek, selfde energie, nuwe wenner! πŸ›’πŸŽ― πŸ” So werk dit: βœ… Spandeer R250 of meer by Pick n Pay βœ… Skryf jou naam & nommer op jou strokie βœ… Gooi dit in die inskrywingsboks in die winkel βœ… En dan... wees daar op Vrydag, 13de Junie om 14:00 – anders word jy ongelukkig gediskwalifiseer! 🚫 πŸ’­ Wie weet… dalk jaag JY hierdie keer deur die rakke met ’n trollie vol pryse! πŸƒβ€β™€οΈπŸ›οΈ πŸ“ Pick n Pay, Canal Crossing Mall Canal Crossing Potch #TheGoToGuy #TrolleyDash #CanalCrossingMall #Potchefstroom #PotchGazette #TGTGStories #StroomStories #ShopAndWin

Potchefstroom-lugskou

Description:

✈️✨ Nog ’n asemrowende vertoning hier by die Potchefstroom-lugskou – diΓ© stunts laat jou asem wegslaan! πŸŽ‰πŸ‘€ #TheGoToGuy #PotchGazette #Potchefstroom #StroomStories

Potchefstroom Lugskou

Description:

✈️πŸ”₯ Ons is vandΓ‘g by die Potchefstroom Lugskou en kan nie wag om te sien wat alles in die lug gaan gebeur nie! πŸŽ‰πŸ‘€ #TheGoToGuy #StroomStories #Potchefstroom #potchgazette

Potchefstroom Dorp Rugbyklub

Description:

Potch Dorp se Eerstes wys hul staal! πŸ¦πŸ‰ Met ’n indrukwekkende sege van 42–17 oor Impala op 31 Mei, het die manne van Potchefstroom Dorp Rugbyklub gewys presies hoe dit gedoen word. Mooi geskop, mooi gespeel – diΓ© span is vuurwarm! πŸ”₯πŸ’ͺ Potchefstroom Dorp Rugbyklub #TheGoToGuy #stroomstories #potchefstroom #potchgazette #PotchDorpRugby #RugbyUitslae #EerstesWen #Ting

Man of the Match: Delarey los sy stempel!

Description:

πŸ”₯πŸ‰ Man of the Match: Delarey los sy stempel! Na ’n kragtige vertoning teen Impala het The Go To Guy gesels met Delarey, die 1ste span se Man of the Match. Hy gesels oor die impak van spanwerk – en hoe Dorp Rugby net sterker gaan word.πŸ’ͺ Met ’n telling van 42 – 17 was dit ’n wen wat Potchefstroom trots maak! πŸŽ₯ Kyk nou die eksklusiewe onderhoud hieronder! πŸ‘‡Potchefstroom Dorp Rugbyklub #TheGoToGuy #StroomStories #Potchefstroom #PotchGazette #DorpRugby #ManOfTheMatch #PotchefstroomTrots #1steSpan #RugbyBroederskap #DelareyPraat

Pick n Pay Canal Crossing

Description:

πŸ›’πŸ’₯ Die Go-To Guy bring weer aksie na Pick n Pay Canal Crossing! Vrydag was vol opwinding toe ons nΓ³g ’n Trolley Dash-trekking gehou het – en die adrenalien het behoorlik gevloei! πŸ”₯ πŸŽ₯πŸ‘‰ Kyk die video hieronder en sien self wie verlede week deur die rakke gejaag het in diΓ© inkopie-avontuur!πŸ™Œ Gemis? Moenie worry nie! Ons kom weer terug hierdie Vrydag, 6 Junie om 14:00 – selfde plek, selfde energie, nuwe wenner! πŸ›’πŸŽ― πŸ” So werk dit: βœ… Spandeer R250 of meer by Pick n Pay βœ… Skryf jou naam & nommer op jou strokie βœ… Gooi dit in die inskrywingsboks in die winkel βœ… En dan... wees daar op Vrydag, 6 Junie om 14:00 – anders word jy ongelukkig gediskwalifiseer! 🚫 πŸ’­ Wie weet… dalk jaag JY hierdie keer deur die rakke met ’n trollie vol pryse! πŸƒβ€β™€οΈπŸ›οΈ πŸ“ Pick n Pay, Canal Crossing Mall Canal Crossing Potch #TheGoToGuy #TrolleyDash #CanalCrossingMall #Potchefstroom #PotchGazette #TGTGStories #StroomStories #ShopAndWin

Potchefstroom-lugskou

Description:

✈️✈️✈️ Drie vliegtuie in perfekte formasieβ€” als hier by die Potchefstroom-lugskou! πŸŽ‰πŸ”₯ #TheGoToGuy #PotchGazette #Potchefstroom #StroomStories

Potchefstroom-lugskou

Description:

✈️πŸ’₯ Hier is een van die vertonings by die Potchefstroom-lugskou – ongelooflik opwindend om te sien! πŸŽ‰πŸ‘€ #TheGoToGuy #PotchGazette #Potchefstroom #StroomStories

Wippie en Snippie Speelskool

Description:

🎬 The Go To Guy gesels met πŸŽ’ Wippie en Snippie Speelskool – Ε‰ liefdevolle en veilige ruimte vir jou kleuter, met spesiale fokus op kinders met unieke behoeftes. 🌈🐭 Wat maak hulle anders? βœ… Klein groepies vir individuele aandag βœ… Opsies om slegs 2 of 3 keer per week te kom βœ… Halfdag of voldag met ontbyt, happies en middagete ingesluit βœ… Nasorg vir kleuters tussen 3 en 6 jaar βœ… Spesiale Behoefte-onderrig met begrip en sorg πŸ“ 164 Beyers NaudΓ© Ave, Potchefstroom πŸ“ž 072 634 8503 πŸ“§ speelskool@gmail.com πŸŽ₯ Kyk die video en sien self hoekom hulle anders is! Wippie en Snippie

Build It

Description:

πŸ§€β„οΈ Wees wintergereed met Build It se Garden & Outdoor afdeling! Van frost covers tot beenmeel, en selfs al jou tuingereedskap – ons het alles wat jy nodig het om jou tuin warm en gesond te hou. 🌿πŸ’ͺ πŸŽ₯ The Go To Guy wys vir jou wat beskikbaar is – loer hieronder en kry inspirasie vir jou volgende tuinprojek! πŸ‘‡ πŸ“Kom kuier by jou naaste Build It – waar tuinmaak maklik raak! Build it Potch https://www.thegotoguy.co.za/potchefstroom/build-it #BuildIt #WinterGereed #TuinmaakTyd #GardenAndOutdoor #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories

Kaptein Gesels

Description:

πŸ‰πŸŽ™οΈ Kaptein Gesels: NΓ‘ 'n Monumentale Wen! Die Go To Guy het weer ingeskakel by Marnus Venter, kaptein van Potchefstroom Dorp se 1ste span, nΓ‘ hul kragtige oorwinning teen Impala op 31 Mei 2025.πŸ’ͺ Met ’n eindtelling van 42 – 17 het die manne Potchefstroom se naam hoog gehou! Marnus deel hoe die span mekaar ondersteun het en watter rol broederskap speel – op Γ©n van die veld af. πŸŽ₯ Kyk die onderhoud hieronder en beleef die gees van Potchefstroom Dorp RugbyklubπŸ‘‡ #TheGoToGuy #StroomStories #Potchefstroom #DorpRugby #KapteinPraat #PotchGazette #1steSpan #RugbyBroederskap #PotchefstroomTrots

Potch Dorp

Description:

Laerskool Mooirivier se o/9-rugbyspelers het Saterdag saam met die Potch Dorp-manne die veld betree – ’n besondere oomblik van eenheid, gees en ondersteuning! πŸ’ͺπŸ½πŸ‰ Dankie Potchefstroom vir die ongelooflike gees! Potchefstroom Dorp Rugbyklub #TheGoToGuy #StroomStories #Potchefstroom #PotchGazette #DorpRugby #MooiRivierLaerskool #SaamStaanOnsSterk

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: 

guy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

Proudly Supporting

437534739_949282600536083_5430138278526729757_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (1).png
480508683_613349784788292_687399541913790447_n.jpg

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
462851564_122176550930146076_5897628943819649802_n.jpg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (2).png
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page