top of page
Walk With Us
SelfieBox
Description:
The Go-To Guy wys meer van die pret en kreatiwiteit wat deel kan word van elke foto en video wat geneem word deur SelfieBox!
Of dit ‘n troue, ‘n verjaarsdag of ‘n besigheidsevenement is – hierdie booths is die perfekte toevoeging vir enige geleentheid!
📷 Wat bied hulle?
✅ GIF & video booths – Vasgevang in ‘n oomblik, gedeel in ‘n oogwink!
✅ AI-powered filters – Word ‘n superhero, voeg ‘n glans-effek by of kies ‘n unieke agtergrond.
✅ Interaktiewe ervarings – Gaste vermaak terwyl hulle hul herinneringe skep!
📍 Gesetel in Potchefstroom, beskikbaar regoor Suider-Afrika!💡
Wil jy hê jou funksie moet uitstaan? Besoek SelfieBox NW en maak dit ‘n aand om te onthou!🔥
Gebruik die Promo Code: TGTG vir 'n addisionele afslag op jou bespreking.
📲 Bespreek hier: https://www.thegotoguy.co.za/potchefstroom/selfiebox
SelfieBox
📽️ Kyk die video hieronder en sien hoe hierdie unieke booths jou spesiale oomblikke vasvang! 👇
#TheGoToGuy #PotchGazette #Potchefstroom #StroomStories #SelfieBoxNW #PhotoBoothFun #EventMustHave #CaptureTheMoment
Dismart
Description:
Jou Eenstop-Winkel vir Ongelooflike Winskopies! 🛍️
🎥 The Go-To Guy het by Dismart Potchefstroom gaan inloer – en hulle voorraad is nóg groter met ‘n nóg beter verskeidenheid! 📦🔥
✅ Elke week nuwe produkte – sien dit eerste op Facebook en WhatsApp!
✅ Sluit aan by hulle WhatsApp-groep vir eksklusiewe aanbiedinge en beperkte voorraad!
🔗 Sluit aan hier: https://chat.whatsapp.com/BikYELINXtg0mDLO1blyez
🕒 7 dae ‘n week oop vir jou gerief!
📅 Ma-Vry: 8:30 - 17:00
📅 Saterdag: 8:30 - 15:00
📅 Sondag: 9:00 - 13:00
📅 Publieke Vakansiedae: 8:30 - 14:00
📍 Vind ons hier: Silva Centre, Shop 6, 103 Nelson Mandela Dr, Potchefstroom
📲 WhatsApp of skakel hulle op: 083 995 1784
https://www.thegotoguy.co.za/potche.../dismart-potchefstroom
📽️ Kyk die video hieronder en sien self hoe jy kan spaar! 👇
Dismart Potchefstroom
#TheGoToGuy #PotchGazette #Potchefstroom #StroomStories #DismartPotchefstroom #ShopSmart #GrootBesparings #BestePryse #WenMetWinskopies
The Green Door
Description:
The Go-To Guy kuier by The Green Door! 🌿☕
Op soek na natuurlike gesondheidsprodukte, unieke geskenke of iets besonders vir jou huis? The Green Door het dit alles en nog meer! 🛍️✨
🪴 Besoek hul kwekery en kies ‘n plantjie of twee vir jou tuin.
☕ Geniet ‘n heerlike koppie koffie en iets lekkers in hul gesellige koffiewinkel.
📽️ Kyk die video hieronder om te sien wat hulle alles bied! 👇
The Green Door
#TheGoToGuy #Potchefstroom #PotchGazette #StroomStories #TheGreenDoor #NatuurlikeProdukte #GesondeLeefstyl #UniekeGeskenke #Kwekery #KoffieEnGesels
PAWS
Description:
Die Go-To Guy kuier weer by PAWS! 🐶🏡
Ons het ‘n spesiale pootvriend ontmoet wat wag op ‘n liefdevolle huis! ❤️🐾
By Paws Potchefstroom is daar soveel diere wat ‘n tweede kans verdien – dalk is hierdie een jou nuwe beste vriend!👉
Kom loer in, stap saam met die honde en vind jou perfekte metgesel.
🦴 Neem aan, moenie koop nie – liefde verdien ‘n tweede kans!📍 Besoek PAWS Potch en maak ‘n verskil!
📽️ Kyk die video hieronder en ontmoet hierdie oulike hondjie! 👇
PAWS - Potch Animal Welfare Society
#TheGoToGuy #Potchefstroom #PotchGazette #StroomStories #PawsPotch #GeeLiefde #AdoptDontShop #TweedeKans #TroeteldierAanneming
Daly Ford Potchefstroom
Description:
🚙💨 Ry in styl met die krag van ‘n Ford Ranger! 🛻💪
BLUE SKY OFFERS – FORD RANGER DEALS! 💨🚙
Groot waarde, uitstekende waarborge en 'n Ford Family Guarantee wat standaard kom! Kry jou Ford Ranger vanaf slegs R8 999 p/m – insluitend 'n opsionele diensplan! 🔥💰
✅ 2 Jaar Onbeperkte Kilometer Onderdele Waarborg
✅ Bekostigbare Bandeherstel & Vervanging
✅ Egte Ford Onderdele
✅ Buigsame finansiering met Ford Credit
📍 Besoek Daly Ford Potchefstroom vandag nog!
📞 (018) 299 8000
📍 66 Walter Sisulu Ave, Potchefstroom
👉 Moenie hierdie ongelooflike aanbod misloop nie! Tag ‘n vriend wat hierna soek! 👇
🎥 Kyk ons video om meer te sien!
T's & C's apply.
Daly Ford Potchefstroom
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #FordRanger #BlueSkyOffers #BuiltFordTough #DalyFordPotchefstroom #PotchDeals #FordCredit #OffRoadAdventure #UnstoppablePower
WORLD PLUMBING DAY
Description:
WORLD PLUMBING DAY – 14 MAART 2025
Kom kuier saam by Plumber’s Depot en vier World Plumbing Day met groot aanbiedinge, pryse, kos en koeldrank! 🎉🍔🥤💥
Spesiale aanbiedinge:
🔹 10% afslag op INGCO, koperpype, Leatherman, geysers en gekose krane!
🔹 150L Heattech Geyser nou ook met 10% afslag!
Moenie hierdie dag misloop nie! Kom maak ‘n draai, kry ongelooflike aanbiedinge en geniet ‘n lekker dag saam met Plumber's Depot.
📍 Plumber’s Depot – Jou #1 stop vir loodgietersware! 🚿🔧
SelfieBox
Description:
🎥 The Go-To Guy het gaan kyk na SelfieBox NW, die kenners in interaktiewe foto- en videobooth-ervarings! Hulle bring kreatiwiteit en tegnologie bymekaar om jou geleenthede onvergeetlik te maak.
🔥 Maak gereed vir die 360 Spin Video Booth! 🔥
Hierdie indrukwekkende opstelling gee jou en jou gaste ‘n volledig immersive, hoë-energie video-ervaring wat jou spesiale oomblikke op ‘n nuwe vlak vasvang.
Perfek vir troues, korporatiewe geleenthede en partytjies!
📽️ Kyk die video hieronder om meer te sien van SelfieBox NW! 👇
SelfieBox
https://www.thegotoguy.co.za/potchefstroom/selfiebox
OFM, The Sound Of Your Life
Description:
🎤🎶 OFM is op soek na Sentraal SA se volgende sangsensasie!
🌟 Kom wys jou talent op die "Showride" buite-uitsaai-eenheid en dalk is dit jou kans om jou liedjies op die radio te laat speel! 🚗💥
📅 Wanneer: 19 Maart
📍 Waar: Mooirivier Mall, Potchefstroom
⏰ Tye: 12:00-14:50 – Registrasies open
12:00-15:00 – At Lunch, regstreekse buite-uitsending
15:00-17:00 – Oudisies
17:00-18:00 – ABBA-huldeblykvertoning met Nadine Blom 🎤👀
Kyk die video hieronder om meer te sien! 🎬
OFM, The Sound Of Your Life
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #OFM #Showride #Sangsensasie #MusiekTalente #Oudisies #ABBA #MooirivierMall 🎶🎤🎧
Build it
Description:
🛠️👩🔧 Dames, is julle gereed om dinge self reg te maak? 👩🔧🛠️
Ons was by Build It en het ‘n trollie vol gemaak met alles wat jy nodig het om self daardie klein (of groot) huis-herstelwerk aan te pak! 💪✨
Van skroewedraaiers en tang tot boormasjiene en multitools – ons wys jou presies watter gereedskap jy sommer vandag nog kan kry om jou eie ultimate toolkit bymekaar te sit! 🔥🔩💡
Kyk die video hieronder en sien hoe maklik dit is om jou eie DIY-projek aan te pak! 🎥🎬
📍 Build It – Alles wat jy nodig het, onder één dak!
Build it Potch
Build it
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #BuildIt #DIYQueens #DoenDitSelf #ToolkitEssentials #GereedskapVirVroue #FixItLikeAPro
Plumbers Depot
Description:
🌍🚿 Vandag is die dag! 🚿🌍
World Plumbing Day is hier, en Plumber’s Depot vier groot met aanloklike pryse, groot afslag, heerlike kos en koeldrank! 🎉🔥🍔🥤💥
Spesiale aanbiedinge:
🔹 10% afslag op INGCO, koperpype, Leatherman, geysers en gekose krane!
🔹 150L Heattech Geyser – nou ook met 10% afslag!
Moenie hierdie fantastiese dag misloop nie! Kom kuier saam, score ongelooflike deals en sien self watter pryse jy kan wen! 🎁🔧
📍 Plumber’s Depot – Jou #1 stop vir loodgietersware!
👉 Kom loer in – ons sien jou daar!
🎥 Kyk die video hieronder vir meer inligting!
Plumbers Depot
#WorldPlumbingDay #PlumbersDepot #Potchefstroom #SpesialeAanbiedinge #PlumbingDeals #StroomStories #TheGoToGuy
Flotek North West
Description:
Unleash Your Power with Kress! ⚡🛠
Powered by advanced brushless technology for maximum efficiency. 🔋✨
Nou beskikbaar by Flo-Tek North West! Moenie hierdie spesiale aanbiedinge misloop nie!
🎥 Kyk die video hieronder vir meer besonderhede!
Flotek North West
Kress Powertools South Africa
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #FloTek #KressPowerTools #BuiltToBuild #UnleashYourPower #ProfessionalTools #BrushlessTechnology #PowerAndDurability #InnovationInAction #NowAvailable
The Go-To Guy was by Build It Potchefstroom!
Description:
🏗️☕🚗 The Go-To Guy was by Build It Potchefstroom! 🔨
Build It is soveel meer as net ‘n hardewarewinkel! 💡 Hier kry jy alles onder één dak – van boumateriaal en gereedskap tot ‘n coffee shop vir ‘n lekker koffie en iets om te eet. ☕🥪
Terwyl jy inkopies doen, kan jy selfs jou kar laat was by hul car wash! 🚘✨ En as jy swaar items koop? Geen probleem nie – Build It lewer af! 🚚
📢 Kyk die video en ontdek alles wat Build It Potchefstroom bied! 🎥👇
📍 46 Wolmaransstraat,
📞 018 297 6608
Build it Potch
#TheGoToGuy #Potchefstroom #PotchGazette #stroomstories #BuildItPotchefstroom #DIY #BIY #AllesOnderEenDak #BouMetVertroue
bottom of page





