top of page

The Gazette

Wyn braai en goeie tye by Aardklop

As daar twee dinge is waarvoor Suid-Afrikaners nie twee keer genooi hoef te word nie, is dit 'n lekker kuier om die vuur en 'n goeie glas wyn. Momentum Aardklop bring hierdie twee wêrelde bymekaar met die Proe - Kole en Kurk kuier, waar fynproewer-braaihappies en topwyn mekaar ontmoet.


Beeld: Webblad - Momentum Aardklop
Beeld: Webblad - Momentum Aardklop

Die perfekte kombinasie op die bord en in die glas

Die idee agter die geleentheid is eenvoudig: goeie Perdeberg-wyne gekombineer met die bekende smake van 'n tradisionele braai. Maar moenie net biltong en droëwors verwag nie. Die sjefstudente van Roots Academy het vier spesiale braaihappies aanmekaar gesit om die wyne se geure te komplimenteer.


Van volronde rooiwyne tot vars witwyne en 'n ligte rosé word ingespan. Om seker te maak almal verstaan wat in die glas aangaan, gaan 'n professionele sommelier, Darran Shuttle, dinge verduidelik en stories vertel oor die oorsprong en druifsoorte van elke wyn.


Belangrike detail vir die kalender

Die hele ervaring duur sowat 60 minute en word oor 'n paar dae aangebied om almal 'n kans te gee om in te skakel. Die sessies is as volg geskeduleer:

  • 29 September om 17:00

  • 30 September om 13:00

  • 1 Oktober om 17:00

  • 2 Oktober om 13:00

  • 3 Oktober om 17:00


Die venue vir al die proesessies is geleë by M C Roodestraat 954 in Potchefstroom. Die geleentheid is slegs vir mense ouer as 18 jaar en die aanbieding word hoofsaaklik in Engels gedoen.


Kaartjiesbesonderhede

Kaartjies kos R305 per persoon en sluit die wyn sowel as die kos-paring in. Dit is beskikbaar vir bespreking aanlyn.


Kaartjieverkope: Beskikbaar op die Seatme-platform:


Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2026

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: 

guy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

Proudly Supporting

437534739_949282600536083_5430138278526729757_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (1).png
480508683_613349784788292_687399541913790447_n.jpg

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
462851564_122176550930146076_5897628943819649802_n.jpg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (2).png
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page