top of page
The Gazette
Search


Momentum Aardklop - Van Padvark tot Podium
Motorsport is rarely just about fast cars and burnt rubber. Behind every podium finish and trackside broadcast sits a massive amount of grit, sacrifice, and the odd moment of pure, unadulterated madness. At this year’s Momentum Aardklop, Van Padvark tot Podium brings together three of South Africa’s most compelling motoring personalities to talk about what actually happens when the helmet comes off and the cameras stop rolling. Hosted by championship-winning racing driver, co

Amanda Bekker
1 day ago2 min read


Elektries op die Verhoog: Suid-Afrika se Eie Flip a Coin Bring Onmisbare Energie na Aardklop
Die aftelling na die Aardklop Nasionale Kunstefees het amptelik begin, en feesgangers op pad na Potchefstroom kan uitsien na 'n besondere musiekbederf. Suid-Afrika se eie Flip a Coin betree vanjaar die feesterrein, gereed om 'n onvergeetlike vertoning gelaai met kragtige harmonieë, rou verhoogteenwoordigheid en meesleurende musikaliteit te lewer. Image(Facebook) : Flip a Coin Of jy hulle al sedert hul eerste gewilde treffers volg en hul musiek deur en deur ken, en of jy hulle

Charlene Bekker
1 day ago2 min read


Thirty-Five Years of Printmaking on Show at Aardklop
Johannesburg-based community printmaking centre, Artist Proof Studio, is marking its 35th anniversary this year with a visual arts exhibition running as part of the Momentum Aardklop programme. The exhibition runs from 29 September to 3 October at the NWU Gallery First Floor, with daily opening hours from 09:00 to 17:00. Entry to the gallery is free. Mentorship, Technique and Collaboration Since its inception in 1991, Artist Proof Studio has focused on fine-art printmaking, t

Amanda Bekker
2 days ago1 min read


Vars Plaaslike Klanke by Aardklop: Potchefstroom se Eie Perspektief Bring Nuwe Energie
Feesgangers op pad na vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees kan hulle regmaak vir ’n besondere plaaslike musiekervaring. Die opkomende Afrikaanse rock- en alternatiewe groep Perspektief , wat sy oorsprong reg hier in Potchefstroom het , maak gereed om die verhoog op hul tuisdorp aan die brand te speel en hul unieke stempel op die feesterrein af te druk. Foto(Facebook) : Perspektief As 'n plaaslike groep bring Perspektief 'n vars benadering tot die Potchefstroomse musiekton

Charlene Bekker
2 days ago2 min read


ART-IST Collective Brings Accessible Fine Art to Momentum Aardklop
The ART-IST Collective is presenting a visual arts exhibition as part of this year’s Momentum Aardklop program. Running from 29 September to 3 October at the NWU Gallery, the showcase features work aimed at bridging gaps in the creative sector while giving art lovers direct access to original pieces. Redefining How Fine Art Meets the Market Formed as an artist-led initiative, the collective focuses on tackling structural challenges within the contemporary arts space. By creat

Amanda Bekker
3 days ago1 min read


Visual Art Tackles the Stagnant - South African Dream at Momentum Aardklop
A collaborative exhibition featuring the work of Diane Victor and Oliver Mayhew is set to open as part of the Momentum Aardklop festival lineup. Titled A South African Dream, the exhibition examines the tension between economic hopes and everyday realities across the country. Image: Webpage: Momentum Aardklop Past Exploitation Meets Technological Futures The core promise of the post-apartheid era was straightforward: earn a degree or trade qualification, find steady work, and

Amanda Bekker
Jul 231 min read


Aardklop kry Rou Afrikaanse Rock: Kerk Straat Bring die MK-Gees Terug na Potchefstroom
Wanneer Aardklop vanjaar die strate van Potchefstroom laat bruis, is daar een plaaslike rockgroep wat gereed is om die verhoog aan die brand te speel. Die alternatiewe Afrikaanse rockgroep Kerk Straat maak gereed om feesgangers te wys hoekom hulle as een van die opwindendste nuwe name in die bedryf beskou word. Foto(Facebook) : Kerk Straat Die groep, wat bestaan uit Francois Viviers (sanger en ritmekitaar), Christo Franken (baskitaar), Jason Coetsee (hoofkitaar) en Caleb Be

Charlene Bekker
Jul 232 min read


Baie meer as net verhoogkuns
Momentum Aardklop bied vanjaar weer 'n volle leefstyl-spyskaart vir feesgangers. Bo en behalwe die gewone kuns en teater, is daar alles van kos-ervarings tot karre en buite-aktiwiteite op die program. Buitelug en natuur by die rivier Vanjaar span die fees saam met Elgro River Lodge. Hoewel die gewilde Koepel-Klop toer deur die Vredefortkoepel reeds uitverkoop is, is daar nog genoeg ander dinge om te doen. Mens kan gaan kunsvlieghengel, op 'n wildrit gaan, kanovaar op die Va

Amanda Bekker
Jul 232 min read


Roux Cloete oppad Aardklop toe: Musiek wat jou gaan raak
As jy vanjaar Aardklop toe opruk, is daar een optrede wat jy definitief op jou lysie moet sit. Die sanger en liedjieskrywer Roux Cloete gaan op die verhoog wees om feesgangers te bederf met sy unieke akoestiese en pop-rock-klanke. Foto(Facebook) : Roux En Christi Cloete Roux het oor die laaste paar jaar 'n groot klomp aanhangers gekry met gewilde liedjies soos "Perfek", "Kaarthuise" en sy nuwer enkelsnit "Nie Smeek Nie". Mense hou van sy musiek omdat sy lirieke eerlik is en h

Charlene Bekker
Jul 212 min read


Rock-energie op die Aardklop-verhoog: Veervol tref Potchefstroom Dinsdag 29 September
Aardklop-gangers kan hulle regmaak vir 'n onvergeetlike dosis hoë-energie alternatiewe rock wanneer Veervol op Dinsdag, 29 September die verhoog betree. Foto : Google - Spotify Hierdie Potchefstroom gebaseerde groep het die laaste tyd die Afrikaanse musiektoneel behoorlik laat gons. Nadat hulle as die algehele wenners van die 2024 Battle of the Bands-kompetisie gekroon is, het Veervol vinnig gegroei tot een van die mees besproke opkomende name in die bedryf. Veervol staan bek

Charlene Bekker
Jul 202 min read


Outdoor Activities on the Vaal River
The upcoming Momentum Aardklop programme includes a variety of outdoor and lifestyle tracks hosted at Elgro River Lodge. Situated along the Vaal River, the venue offers several family-friendly activities ranging from river sports to land-based wildlife excursions. Fishing for Yellowfish The lodge provides access to roughly 20 km of river water, serving as a notable spot for targeting both largemouth and smallmouth yellowfish. Anglers can opt for standard bank access or the "F

Amanda Bekker
Jul 82 min read


Racing Driver Brings Practical Car Savvy to Festival Line-up
The upcoming Momentum Aardklop National Arts Festival is set to feature a practical session aimed at taking the guesswork out of vehicle maintenance. Racing driver Paige Lindenberg will host "Shift Happens – Car Basics with Paige Lindenberg," offering motorists a straightforward guide to everyday car care. Scheduled for early October, the hands-on demonstration focuses on simple vehicle checks that often get overlooked but remain crucial for road safety. Image: Website - Mome

Amanda Bekker
Jul 72 min read


Kos wyn en sprokies - Aardklop se PROE Fabel-fees is om die draai
As jy al ooit gewonder het hoe Aspoesterjie se pampoen of Rooikappie se ouma se kosmandjie eintlik moes proe, is daar goeie nuus. Die Momentum Aardklop bring vanjaar iets heeltemal anders na die tafel toe met die PROE Fabel-fees. Dit is nie jou gewone sit-en-eet affêre nie, maar ’n kulinêre reis waar klassieke sprokiesverhale omskep word in ’n deftige viergangmaaltyd. Die kykie na die spyskaart beloof kos wat met baie verbeelding en verrassende geure voorberei word. Elke gang

Amanda Bekker
Jul 71 min read


Goud Gewere en 'n Baie Gevaarlike Gesprek
As jy al ooit gewonder het wat regtig aangaan in die donker tonnels onder ons voete, is dit jou kans om uit te vind, sonder om self 'n booby trap af te trap. Die Momentum Aardklop-fees bring vanjaar 'n gesprek na die verhoog wat jou hare sal laat regop staan. Graham Coetzer gaan regstreeks met Stefaans Coetzee gesels oor sy splinternuwe niefiksie-boek, Zama Zama. Beeld: Webblad - Momentum Aardklop Die Man met die Kamera in die Tonnel Coetzer het nie net van ver af navorsing g

Amanda Bekker
Jul 72 min read


Kuns chaos - Die NWU Galery hou kinders besig by Aardklop
NWU se gewilde Kinderkunsprogram is terug vir Momentum Aardklop 2026. As daar kinders in die huis is tussen 6 en 15 jaar oud wat daarvan hou om dinge in te kleur, of dalk die mure te skilder, is hierdie die ideale plek om hulle besig te hou. Hier gaan dit nie oor vervelige lesings nie, maar oor hande vuil maak met verf en allerhande mixed media. Of die kind nou die nuwe Pierneef is en of hulle net daarvan hou om dinge te plak en te knip, almal is welkom. Die NWU Galery se eie

Amanda Bekker
Jul 62 min read


Momentum Aardklop - Wie is in Martin Steyn se Blinde Kol
Die gewilde skrywer Martin Steyn is terug met 'n splinternuwe naelbytriller, en aanhangers van goeie misdaadfiksie kan solank regmaak vir 'n raserige middag. Hy gaan saam met Dibi Breytenbach sit, om te gesels oor sy nuutste boek, Blinde Kol. As jy hou van spanning wat jou op die punt van jou stoel hou, is hierdie een beslis vir jou. Beeld: Webblad - Momentum Aardklopp Waaroor gaan die storie? In Blinde Kol bring Steyn sy geliefde karakters, Blanckenberg en Menck, terug vir '

Amanda Bekker
Jul 61 min read


Derrick de Witt se stories tref Potch
As jy al ooit na ’n lang dag in ’n kroeg gesit het en na die ou langs jou se stories geluister het, sal jy presies weet wat om te verwag. Pad na Soekmekaar kom na die Momentum Aardklop fees toe, en dit beloof om een van daardie produksies te wees wat jou laat lag en dalk selfs ’n traan laat wegpink. Die storie speel af in ’n klein kroeggie iewers aan die Wes-Rand. Dis amper toemaaktyd en ons ontmoet vir Derrick de Witt, ’n 68-jarige gewese motorverkoopsman. Hy soek net ’n bie

Amanda Bekker
Jul 62 min read


Rocco de Villiers bring sy Klawer-treffers na Potch
Die bekende pianis Rocco de Villiers is terug op die verhoog, en hierdie keer deel hy die kollig met sy nuwe boek en splinternuwe musiek. Sy vertoning, Klawer, beloof om gehore te vermaak met ’n mengsel van ou gunstelinge en vars klanke wat die siel van die platteland vasvang. Saam met hom op die verhoog is Hansie Roodt op die kitaar en bastrom. Die kombinasie beloof om die 80-minuut lange vertoning lekker vinnig te laat verbyvlieg. Beeld: Webblad - Momentum Aardklop Wat om t

Amanda Bekker
Jul 11 min read


Koffie Boeke en die Regte Lewe by Aardklop
Hier is ’n bietjie goeie nuus vir almal wat hou van ’n lekker geselsie oor die dinge wat regtig saak maak. By vanjaar se Momentum Aardklop gaan ’n paar bekende vroue saam om ’n tafel sit om te gesels oor al die dinge wat vrouwees soos ’n rollercoaster laat voel, propvol uitdagings maar ook propvol mooi oomblikke. Die paneel sluit in vir Danielle van Heerden, Gerridene Berg en Rachelle Fourie. Hulle gaan in gesprek wees met die geestelike leier Ester Roux. Die hele storie gebe

Amanda Bekker
Jul 12 min read


Vlindervry - Chaos hartstog en hope lag by Aardklop
As iemand al ooit gewonder het hoe dit voel om gelyktydig van jou ma te probeer wegloop en hals oor kop verlief te raak, is daar goeie nuus. Die bekende treffer-komedie Butterflies Are Free het ’n vars Afrikaanse baadjie gekry, en dit beloof om gehore behoorlik te laat giggel. Waaroor gaan die storie? Die produksie vertel die storie van Daan Bekker, ’n 19-jarige blinde ou wat besluit het Kaapstad toe is die ideale plek om sy eie voete te vind. Hy wil eintlik ’n sangloopbaan n

Amanda Bekker
Jul 12 min read
bottom of page
