top of page
Stroom Stories
Stroom Stories- Huis Hebron
Description:
Op Stroom Stories die week kom kuier Tannie Greta le Roux vir ons van Huis Hebron. Sy vertel vir ons hoe die Here haar gelei het om Hebron te begin, waar Hebron sy ontstaan gevind het, hoe hulle die hawelose help en die planne vir hulle toekoms. Kom praat en luiter saam!
Die Stroom Stories- Leandrie Marais
Description:
Vandag praat ons met Leandrie van Restore Day Spa en MagiQ Moments. Sy vertel ons waar die spa begin het, die dienste wat hulle bied en wat hulle planne vir die toekoms is. Ons praat ook oor MagiQ Moments en die verskillende events wat hulle aanbied. Ons kry n bietjie behind the scenes oor hulle Sixties Murder Mystery en ons hoor oor die dans kompetiesie wat op die oomblik aan gaan. Kom luister en praat saam!
Stroom Stories- The Go-To Guy
Description:
Welkom by ons eeste episode van die Stroom Stories. Vandag praat ons met Frans Joubert die einenaar van The Go-To Guy. Ons hoor by hom waar die besigheid begin het, wat hulle op die oomblik aanvang en wat die toekoms in stoor het. Ons praat ook bietjie oor Stroom Stories self, en wat ons planne is vir voorentoe. Kom luister saam!
bottom of page





