top of page

Stroom Stories

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Love Potch

Description:

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Love Potch 🌸✨ Ons gesels vandag met van die organiseerders van Love Potch. Arno van den Berg en Piet Muller kom deel meer oor hoe hulle Potchefstroom mooier, veiliger en sterker maak. Kom luister hoe hulle planne vir die gemeenskap ontwikkel en hoe ons almal kan saamwerk om ‘n verskil te maak in ons dorp! Moet dit nie misloop nie! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #Potch #LovePotch #LoveCities

The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas Ep. 13

Description:

The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas Ep. 13 Drikus Viljoen gesels met Hettie Conradie, die hoof van Hasie Hop Kleuterskool. Sy gaan ons meer vertel oor hierdie oulike kleuterskool en hoe hulle jong kinders se liefde vir leer aanmoedig in ‘n veilige en gesonde omgewing. Moet dit nie misloop nie! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #SkoolKompas #HasieHopKleuterskool

The Go-To Guy bied aan: News Line Episode 3

Description:

The Go-To Guy bied aan: News Line Episode 3 📰 Welkom by episode 3 van News Line met Johane van Dyk! Sy gaan ons op hoogte bring van al die nuusgebeure wat plaaslik en internationaal die week gebeur het, asook die opwindende geleenthede waarvoor jy hierdie naweek kan uitsien. Moet dit nie misloop nie – bly ingelig en weet wat om te doen in jou dorp! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #NewsLine #Nuus #News

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Promosa Drug Awareness Campaign

Description:

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Promosa Drug Awareness Campaign 📢💪 Ons gesels met van die organiseerders van die Promosa Drug Awareness Campaign, Glenville Fransman en Losette Absolom. Hulle gaan meer vertel oor hulle jongste bewusmakingsnaweek, in samewerking met Promosa Minister’s Fraternal, Freedom Recovery Centre, en YADSA. Hierdie uitreik het skole, die gemeenskap, en verskeie kerke ingesluit om saam ‘n verskil te maak in die stryd teen dwelms. Kom luister hoe hulle die pad vorentoe beplan, insluitend moontlike rehabilitasie-ondersteuning binne Promosa. #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #Promosa #drugawareness

The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas met Sonskynhoekie Kleuterskool

Description:

The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas met Sonskynhoekie Kleuterskool ☀️ Drikus Viljoen gesels met Juf Annelene Kotzee, hoof van Sonskynhoekie Kleuterskool, en Onderhoof Juf Hendrehette Jonker. Kom hoor meer oor hierdie wonderlike kleuterskool en hoe hulle ‘n positiewe begin vir jong kinders se opvoeding skep. Dit is 'n gesprek wat jy nie wil misloop nie! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #SkoolKompas

The Go-To Guy presents: The Safety Line brought to you by Mooirivier Beskerming

Description:

The Go-To Guy presents: The Safety Line brought to you by Mooirivier Beskerming In this episode of The Safety Line, we’ll be exploring how neighborhood watch groups, WhatsApp communication, independent security, and local council members all play key roles in keeping our communities safe. This week, we’re joined by Santi Britz, a former council member with valuable insights into collaboration between watch groups and local government. Learn how to set up an effective watch group, use communication platforms efficiently, and work with security services and local councils to enhance safety. #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #TheSafetyLine #MooirivierBeskerming #potchefstroom

The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 15

Description:

🌟 The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 15 🌟 In hierdie inspirerende episode gesels Pieter Conradie met Bennie Jonker oor hoe ons so gemaklik raak met ons roetine en omgewing dat ons die stem van God mis – die stem wat ons wil lei na ‘n beter lewe. Gebaseer op Johannes 10:27-28, ondersoek hulle die gevare van wêreldse gemak en hoe ons weer kan herfokus op ‘n diep geestelike verbondenheid. Moenie hierdie praktiese, lewensveranderende gesprek mis nie! #TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #SpiritualTalk #Potchefstroom

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met iDUC

Description:

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met iDUC 🐥🌸 Cindy Purén het vandag'n insiggewende gesprek met Santi Britz, die stigter van iDUC. iDUC, Initiative for Dedicated Upliftment and Care, is 'n nie-winsgewende organisasie in Potchefstroom wat ondersteuning bied aan slagoffers van verkragting en mishandeling. Santi het iDUC gestig om bewusmaking te bevorder en slagoffers te ondersteun. Hulle bied berading, hulpbronne en opvoedkundige programme aan om geweld teen vroue en kinders te bekamp. Moenie hierdie belangrike gesprek misloop nie. #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #iDUC #Potchefstroom #Potch #SantiBritz

The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 24

Description:

The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 24 🏉 Kom skakel in vir hierdie week se Rugby Raas waar Drikus Viljoen gesels met die senter van Potch Dorp Rugby Klub, Jan Naudé. Jan se spel op die veld is net so sterk soos sy teenwoordigheid in die span, en hy speel ‘n groot rol in die span se aanvalstrategie. Moet dit nie misloop nie – dit gaan ‘n insiggewende gesprek wees! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #RugbyRaas #PotchDorpRugbyKlu

The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 14

Description:

🌟 The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 14 🌟 In hierdie inspirerende episode gesels Pieter Conradie met Bennie Jonker oor die samehang tussen die brein en die hart in ons geloof – soos beskryf in Romeine 10:9-10. Hulle delf dieper in hoe brein- en hartsamehang ons verhouding met God kan versterk en ons geestelike pad rig. Moenie hierdie praktiese, lewensveranderende gesprek mis nie! #TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #SpiritualTalk #Potchefstroom

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Solidariteit Helpende Hand

Description:

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Solidariteit Helpende Hand 🌸 Suzanne de Swardt en Sunet van der Merwe van Solidariteit Helpende Hand geselssaam met ons oor hulle spesiale Damesoggend in Potchefstroom! Kom hoor meer oor die inspirerende oggend wat beplan is met Lindie Strydom as gasspreker op 9 November by die Potch Dienssentrum. Maak seker jy kry jou kaartjie en wees deel van hierdie onvergeetlike geleentheid! 🌷 #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #HelpendeHand #Solidariteit #Damesoggend

The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 23

Description:

The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 23 ⚽🏉 In vandag se episode gesels Drikus Viljoen met Justino Lucas en Lockey Monau, direkteure van die Future Stars Academy (FSA). Alhoewel ons gewoonlik fokus op rugby, neem ons vandag ‘n draai na sokker en hoor meer oor hoe FSA jong talent ontwikkel en oplei in die wêreld van sokker. Moet dit nie misloop nie – hierdie is ‘n interessante gesprek oor sport en toekomstdrome! 🌟 #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #Potch #RugbyRaas #FSA

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
035c03_2458bf672ec84a8ba9efaf95e692ae16~mv2.avif
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
437537042_869865608488120_7118457527164040386_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page