top of page
The Gazette
Search


Paint-n-Sip Day Brings a Splash of Fun to Parys 6 and 13 December
Petit Artiste presents a creative and social day out for locals If you’ve been looking for an excuse to trade your keyboard for a paintbrush (and maybe a wine glass), Petit Artiste has you covered. Their Paint & Sip Day is back this December, offering two relaxed sessions of guided painting and light-hearted fun. Event Details The workshops take place on 6 and 13 December 2025, from 10:00 AM to 1:00 PM at Dorps Padstal, 19 Water Street, Parys. For R450 per person, guests can

Amanda Bekker
Nov 121 min read


Mike’s Kitchen Potchefstroom Serves Up Two Christmas Feasts This December - 25 December
Christmas Day at Mike’s Kitchen Potchefstroom is shaping up to be a feast to remember, and no one’s walking away hungry. The restaurant is offering not one, but two festive menus for 25 December 2025, both guaranteed to satisfy even the fussiest of family members. The Traditional Three-Course Christmas Menu For those who prefer a sit-down meal with all the trimmings, Mike’s Kitchen has put together a three-course menu at R390 per person. Diners choose their own adventure from

Amanda Bekker
Nov 122 min read


INAUGURAL GOLF DAY ANNOUNCEMENT!
⛳️🐉⛳️🐉⛳️🐉⛳️🐉⛳️🐉 The stage is set and the fairways are calling! North West Cricket is proud to host its first-ever Golf Day in 2026, right here in the heart of Potchefstroom! 🌟 Image: North West Dragons Cricket Get ready for a day where sport meets strategy, business meets camaraderie, and golf meets greatness. Whether you're swinging for birdies or forging new partnerships, this event promises a winning experience for all. 🏌️♂️🔥 🌿 Expect: Premium networking opportun

Yolandi Botes
Nov 121 min read


Joint Statement by Chubby Chick and the Fourie Family
Issued regarding the incident at Chubby Chick’s head office in Potchefstroom on Monday, 10 November The 73‑year‑old suspect who shot Mr. Johnathan Fourie and Mr. Deon Fourie at our head office on Monday, 10 November is not a former employee and has no connection to Chubby Chick. According to preliminary information, a meeting took place between Directors Mr. Johnathan Fourie and Mr. Deon Fourie and another individual, possibly regarding a property transaction. The statement f

Karen Scheepers
Nov 122 min read


Silent Book Club Potchefstroom Returns This November - 15 November
After taking a short break in October, Silent Book Club Potchefstroom is back, books in hand, coffee at the ready, and absolutely no talking required. A Quiet Comeback The November edition happens on Saturday, 15 November 2025 at 13:00, hosted at Blank Canvas Café, located at 72 Thabo Mbeki Way, right by the NWU campus, Gate 6. The café is known for its relaxed vibe, making it an ideal spot to read in peace, or at least try to before the smell of coffee and baked goods become

Amanda Bekker
Nov 122 min read


Die Goue 100 Finale: ’n Muntstuk wat harte én geskiedenis vasvang
Dit was letterlik ’n goue jaar vir versamelaars en beleggers. Sedert die eerste Afrikaans is 100-herdenkingsmunte vroeër vanjaar onthul is, het die belangstelling rondom hierdie unieke erfenisstukke net gegroei. Beeld (Verskaf): Fanie Nel Wat begin het as ’n viering van ’n eeu van Afrikaans as amptelike taal, het vinnig ontwikkel in een van die mees opwindende suksesverhale in Suid-Afrikaanse numismatiek. ’n Blink Belegging – Afrimunte Styg Saam met Edelmetaalpryse Die beperk

Charlene Bekker
Nov 122 min read


My Creative Fix Gets Festive with Christmas Cookie Decorating
The smell of freshly baked cookies and the sound of laughter will soon fill the air at My Creative Fix’s Christmas Cookie Decorating Class in Potchefstroom. It’s happening on 22 November 2025 from 14:00 to 16:30 at 9 Reitz Street, and yes, all materials (and the sugar) are provided. An Afternoon with Katelyn, the Cookie Artist Guiding the session is Katelyn, My Creative Fix’s resident cookie artist with a knack for turning plain biscuits into edible art. She’ll be teaching ev

Amanda Bekker
Nov 122 min read


Dragons dominate at JB Marks Oval!
🔥🏏🐉🔥🏏🐉🔥🏏🐉🔥🏏🐉 What a performance from our North West Dragons as they secured a thrilling 25-run victory over the Tuskers at JB Marks Oval! Image: North West Dragons From explosive boundaries to game-changing catches, the Dragons delivered a clinical display packed with passion, precision, and power. The home crowd was electric, and our players responded with fire on the field! 🔥 This victory was not just a win, it was a statement. Our squad showed grit and determi

Yolandi Botes
Nov 121 min read


Gimmie-kunste in die kollig
🎭🌟🎭🌟🎭🌟🎭🌟🎭🌟🎭🌟 Potchefstroom Gimnasium is ongelooflik trots op een van sy uitblinkers in die kunste: Nicoléne Minnaar, ’n graad 11-leerder, wat op 25 Oktober by die Fast Forward-danskompetisie in Rustenburg uitmuntend presteer het! Image: Potchefstroom Gimnasium Nicoléne het met selfvertroue en styl die verhoog betree en haar indrukwekkende talent aan die wêreld gewys. In al vier haar solodanse het sy ’n merkwaardige punt bo 90% behaal , ’n bewys van haar tegniek, k

Yolandi Botes
Nov 121 min read


Emmies eindig seisoen met liga-oorwinning!
🏏 🏆🏏 🏆🏏 🏆🏏 🏆🏏 🏆🏏 🏆 Met ’n kombinasie van toewyding, spanwerk, en onwrikbare deursettingsvermoë het Laerskool M.L. Fick se tweede-krieketspan hierdie seisoen afgesluit as trotse liga-wenners! Image: Laerskool M.L. Fick Van die eerste boulbeurt tot die laaste hou het hierdie span nie net hul tegniese vaardighede ten toon gestel nie, maar ook die ware Emmie-gees geleef, die soort gees wat wys dat sport meer is as net wen; dit gaan oor karakter, samewerking en respek.

Yolandi Botes
Nov 121 min read


Volkies Sportsentrum Trap Vooruit!
🚴♂️ 🚴♀️🚴♂️ 🚴♀️🚴♂️ 🚴♀️🚴♂️ 🚴♀️🚴♂️ 🚴♀️🚴♂️ 🚴♀️ Volkies se Hoëprestasie Sportsentrum het onlangs ’n waardevolle toevoeging tot hul fasiliteite ontvang - 12 splinternuwe “spinning” fietse, en die opwinding is tasbaar! Image: Volkies Potch Met groot dank aan mnr. Don Carlos van der Merwe en Miederpark Spar, wat hierdie ruimhartige skenking moontlik gemaak het, staan die sportsentrum nou sterker as ooit om ons leerders se fiksheid, uithouvermoë en prestasie na

Yolandi Botes
Nov 121 min read


BAIE STERKTE AAN ONS GRAAD 7’S!
📚 🌟📚 🌟📚 🌟📚 🌟📚 🌟📚 🌟 Vandag merk die begin van ’n belangrike hoofstuk vir ons geliefde Graad 7-leerders, die aanvang van hul laaste laerskool-eksamen. Hierdie oomblik is meer as net toetse en punte, dis die afsluiting van sewe spesiale jare vol groei, herinneringe, vriendskappe en ongelooflike leergeleenthede. Image: Laerskool Baillie Park Ons as skoolgemeenskap is ongelooflik trots op elke leerder se toewyding en deursettingsvermoë gedurende 2025. Hierdie eksamens

Yolandi Botes
Nov 121 min read


Santi Britz is 2025 se Inspirasievrou!
Die werkwoord inspireer word gedefinieer as “om iemand op ‘n positiewe manier te beïnvloed.” As selfstandige naamwoord beteken inspirasie “dit wat begeester”, en wat ‘n treffende, gepaste woord is dit nie om Santi Britz, wat onlangs as Voelgoed Media se Inspirasievrou van die Jaar gekroon is, te beskryf nie. Beeld (Voelgoed Facebook): Pragtige vroue het dié geleentheid bygewoon 'n Vrou wat inspireer - deur en deur Santi, ‘n trotse inwoner van Potchefstroom, is op 8 November

Johané
Nov 123 min read


Baillies Boogskietspan Skiet Reguit na Sukses!
🎯🏹🎯🏹🎯🏹🎯🏹🎯🏹🎯🏹 Laerskool Baillie Park se Boogskietspan het tydens die Oktober-vakansie glansryk presteer by die AGA-SA Nasionale Kampioenskap, en hul pyle het beslis die teiken getref! Die talentvolle 3D-span het puik gevaar en die silwermedalje ingepalm deur ’n algehele tweede plek te behaal, ’n merkwaardige prestasie teen topkompetisie van regoor die land. Image: Laerskool Baillie Park Daarbenewens het verskeie individuele skuts ook medaljes huis toe gebring: 🏅 D

Yolandi Botes
Nov 111 min read


Match Day in Potch – Dragons Set to Ignite the JB Marks Oval!
🔥🐉 🔥🐉 🔥🐉 🔥🐉 🔥🐉 🔥🐉 The anticipation is electric in Potchefstroom as the North West Dragons prepare to face off against the Tuskers tonight at the legendary JB Marks Oval. Cricket fans, this is your call to action, come out in numbers and bring the noise , because the Dragons are ready to set the stage alight in this high-stakes T20 Challenge clash. 🌟🏏 Image: North West Dragons Details 📍 Venue: JB Marks Oval ⏰ Time: 17:00 🎟️ Tickets: R40 (available at the ga

Yolandi Botes
Nov 111 min read


Volkies Trap Vir ’n Toekoms!
🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️ 🌟 Spinathon Skenking aan Solidariteit Helpende Hand Volkies Potch het onlangs geskiedenis gemaak met hul eerste ooit “Spinathon”, ’n energieke fondsinsameling vol gees, sweet en groot harte! Hierdie unieke inisiatief is nie net goed ontvang deur ons skoolgemeenskap nie, maar het ook ’n merkwaardige kontantskenking aan Solidariteit Helpende Hand se Gemeenskapstudiefonds opgelewer. 🎉 Die amptelike oorhandiging van die fondse

Yolandi Botes
Nov 111 min read


Noah volg in sy pa se voetspore - en vang groot!
🎣 🏆🎣 🏆🎣 🏆🎣 🏆🎣 🏆🎣 🏆 🌟 SuperCast Manufacturing Klubkompetisie | Rietspruitdam "Die appel val nie ver van die boom af nie", en in Noah van Breda se geval is dit beslis waar! Hierdie naweek het Noah sy merk gemaak by die SuperCast Manufacturing Klubkompetisie gehou by Rietspruitdam, waar hy nie net deelgeneem het nie, maar ook eerste plek behaal het in die Penkoppe-afdeling! 🥇👏 Image: Study Xpress Met ’n hengelstok in die hand en vasberadenheid in die hart, het Noa

Yolandi Botes
Nov 111 min read


JB Marks Celebrates Reopening of Renovated Ventersdorp Municipal Building
The JB Marks Local Municipality marked an important milestone on 7 November 2025 with the official reopening of the newly renovated Municipal Main Building in the Ventersdorp Region . The event was attended by key provincial and municipal leaders, including the Premier of the North West Province, Honourable Lazarus Mokgosi , along with Members of the Executive Council (MECs) , Executive Mayor Cllr. Gaba Thithiba Ka Qhele , Council Speaker Ald. Moithoesi Rosy Dassie , and v

Karen Scheepers
Nov 102 min read


Tokkie Kerssangdiens: Kersfees met geloof en genade
🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟 Laerskool Mooirivier se Graad 1–6 leerders het vanoggend hul harte en stemme verenig tydens ons geliefde Tokkie Kerssangdiens, gehou by die Gereformeerde Kerk. Hierdie kosbare tradisie bring jaar na jaar ons skoolgemeenskap bymekaar om die ware betekenis van Kersfees te vier, nie net as ’n vakansie nie, maar as ’n viering van geloof, vrede en hoop. Image: Laerskool Mooirivier 🎶 Saam sing, Saam bid, Saam groei Met sagte kersligte, lieflike musie

Yolandi Botes
Nov 102 min read


Ferdies Krieket-Capping: ’n Aand van Erkenning en Trots
🎓🏏🎓🏏🎓🏏🎓🏏🎓🏏🎓🏏 Hoërskool Ferdinand Postma het onlangs hul krieketseisoen op ’n gepaste en stylvolle wyse afgesluit met die jaarlikse Krieket-Capping-seremonie, ’n geleentheid vol trots, prestasie en emosie. Image: The Go-To Guy Creations Gedurende die aand is spelers vereer vir hul toewyding, harde werk en sportmangees wat hulle regdeur die 2025-seisoen getoon het. Die simboliese “capping”-oomblik, waar spelers hul pette ontvang het, het nie net hul deelname bevesti

Yolandi Botes
Nov 101 min read
bottom of page





