top of page
The Gazette
Search


Gimmie-Hokkie Skitter by NWU Eagles-toernooi
Die hokkieseisoen vir Potchefstroom Gimnasium het op ’n hoë noot begin tydens die onlangse NWU Eagles-hokkietoernooi. Die skool se seniorspanne het hul staal gewys teen strawwe kompetisie en waardevolle momentum vir die res van die seisoen opgebou. Image; Potchefstroom Gimnasium Onoorwonne Dogtersspan Die Gimmie-dogters het ’n ongelooflike vertoning gelewer en onoorwonne uit hul kragmetings getree: Dominante Vertoning: Hulle het die span van Trio met ’n reuse-telling van 9–0

Yolandi Botes
6 days ago1 min read


Gimmies se Timari Jonker Slaan ’n Kishou met Eksklusiewe Gryphon-borgskap
Dit is nie elke dag dat ’n skoolatleet die aandag van ’n internasionale handelsmerk trek nie, maar vir Timari Jonker, ’n graad 12-leerder van Potchefstroom Gimnasium, het hierdie droom nou ’n werklikheid geword. Gimmies het met groot trots aangekondig dat Timari amptelik deur Gryphon Hockey geborg word, ’n prestasie wat haar status as een van die land se opwindendste jong hokkietalente bevestig. Image: Potchefstroom Gimnasium ’n Beloning vir Harde Werk en Toewyding Vir Timari

Yolandi Botes
Feb 172 min read


Gimmie Hokkie – ’n Droom Word Waar!
🏑 🏑 🏑 🏑🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 Astro-projek vordering bring groot opwinding By Potchefstroom Gimnasium is daar letterlik groot grondverskuiwings aan die gang, en dit bring ’n golf van opwinding saam! Image: Potchefstroom Gimnasium Net vier weke gelede het die eerste grondwerke vir die splinternuwe astro-hokkiebaan afgeskop, en vandag is dit ongelooflik om te sien hoe vinnig dinge vorder. Die terrein verander daagliks, met elke vrag grond wat skuif en elke nuwe laag fondasie

Yolandi Botes
Nov 13, 20251 min read


Gimmies maak geskiedenis met nuwe astro-hokkiebaan!
🏑 💙🏑 💙🏑 💙🏑 💙🏑 💙🏑 💙 Op 15 Oktober het Potchefstroom Gimnasium amptelik geskiedenis gemaak toe die eerste grond vir hul eie astro-hokkiebaan gespit is - ’n droom wat ná jare van beplanning, vergaderings en geloof uiteindelik gestalte begin kry. Image: Potchefstroom Gimnasium Hierdie projek is meer as net ’n sportfasiliteit, dit is ’n nalatenskap wat die toekoms van hokkie by Gimmies gaan vorm. Die baan simboliseer jare se harde werk, samewerking en hoop wat nou tasb

Yolandi Botes
Oct 17, 20252 min read


Gimmies Skitter Internasionaal: Jalize en Lesedi Blink Uit in Nederland
🌍 🌍 🌍 🌍 🌍 🌍 🌍 🌍 🌍 🌍 Van Potchefstroom tot Nederland, Gimmie-talent ken geen grense nie! Potchefstroom Gimnasium is ongelooflik trots op Jalize Fourie en Lesedi Gausubelwe, wat tydens die Oktober-vakansie hul plek in die Knights o.14-span ingeneem het en Suid-Afrikaanse jeughokkie internasionaal verteenwoordig het. Image: Potchefstroom Gimnasium 🏑 Speel Tussen Europese Elite Die span het wedstryde gespeel teen van die top Nederlandse hokkieklubs, wat aan die voorpun

Yolandi Botes
Oct 15, 20252 min read


Gimmie-Dogtershokkie skitter by Noordvaal-uitspele
’n Fees van talent en spanwerk Potchefstroom Gimnasium is uiters trots op ons dogtershokkiespanne wat hierdie afgelope naweek hul staal...

Yolandi Botes
Aug 14, 20252 min read


Gimmie-seunshokkie wys ware gees in strawwe kompetisie!
🏑 🏆🏑 🏆🏑 🏆🏑 🏆🏑 🏆🏑 🏆 Potchefstroom Gimnasium seunshokkiespelers het die afgelope drie dae alles gegee in ’n reeks intense...

Yolandi Botes
Aug 11, 20252 min read


Gimmie Hokkie: ’n Naweek van Oorwinnings teen Hoërskool Lichtenburg
👏🏑👏🏑👏🏑👏🏑👏🏑 Gimmies se hokkiespanne het die naweek sterk te staan gekom teen Hoërskool Lichtenburg en het met trots en...

Yolandi Botes
May 16, 20251 min read


Gimmie-hokkieseuns skop liga sterk af teen Shelly Park
🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 Potchefstroom Gimnasium se hokkieseuns het die afgelope naweek hul liga uitstekend begin met ‘n reeks...

Yolandi Botes
Apr 17, 20251 min read
bottom of page
