top of page
The Gazette
Search


Volkie Fast 5 Netball Tournament Scores Big with Spirit and Skill
🏐🦅 🏐🦅 🏐🦅 🏐🦅 🏐🦅 The courts were buzzing with excitement as Volkies Potch hosted their Fast 5 Netball Tournament, and what a day...

Yolandi Botes
Oct 3, 20252 min read


Oud-Volkie Elsunet du Plessis lei NWU na Varsity Netbal Glorie!
🏐🏆🏐🏆🏐🏆🏐🏆🏐🏆 Die Volkies-familie het weer rede om trots te wees! Een van hul eie, Elsunet du Plessis, het hierdie week...

Yolandi Botes
Oct 2, 20252 min read


Anro Nel gekies vir Luiperds o.17 Sewesspan!
🏉🏉🏉🏉🏉🏉🏉🏉 Volkies Potchefstroom is ongelooflik trots op Anro Nel, wat onlangs opgeneem is in die Luiperds o.17 Sewesspan! Image:...

Yolandi Botes
Sep 16, 20252 min read


Groen Dag vir Jana: ’n Volkie-familie wat saamstaan
💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚💚 Volkies Potch het 12 September saamgestaan vir GROEN DAG VIR JANA, ’n spesiale bewusmakings- en...

Yolandi Botes
Sep 15, 20252 min read


Oud-Volkie terug op die baan: Corlesia Roets inspireer Volkies
💚🏐💚🏐💚🏐💚🏐💚🏐 Oud-volkie Corlesia Roets (voorheen Mc Donald) het dié week by Volkies Potch kom kuier én saam met ons spelers...

Yolandi Botes
Aug 28, 20252 min read


Volkies verwelkom nuwe Adjunkhoof – Mev. Alicia Olivier
Met groot trots en opgewondenheid kondig ons aan dat mev. Alicia Olivier amptelik as die nuwe adjunkhoof van Volkies aangestel is. Mev....

Yolandi Botes
Aug 15, 20252 min read


Word Deel van die Volkie-familie – Gr 8 Aansoeke Nou Oop!
📚 📚 📚 📚 📚 📚 📚 📚 Is jy reg vir vyf jaar van groei, tradisie en Volkie-gees? Nou is jou kans om in te skryf en deel te word van die...

Yolandi Botes
Jun 11, 20251 min read


Volkies Dogtershokkie – Harde Werk Op Hul Tuisveld
🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 Die afgelope naweek het Volkies se hokkiedogters op hul tuisveld kragte gemeet met Lichtenburg as deel van...

Yolandi Botes
Jun 10, 20251 min read


Volkies, Jou Tyd Is Nou
🏉🎥🏉🎥🏉🎥🏉🎥🏉🎥 Die Volkie-familie het onlangs saam ’n spesiale projek aangepak, een wat die hart van ons sportkultuur en trots kom...

Yolandi Botes
Jun 3, 20252 min read


Weekly Recap: Potch Learners Dazzle in Sport, Dance, and Creativity!
🗞️ 🌟⚽🎨🏉🗞️ 🌟⚽🎨🏉🗞️ 🌟⚽🎨🏉 From sports fields and studios to colourful classrooms, our local schools brought talent, spirit and...

Yolandi Botes
May 30, 20252 min read


Volkies Capping 2025: 'n Aand van Trots en Tradisie
🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 Die amptelike eerstespan capping-funksie het Vrydagaand plaasgevind en was ‘n aand om te onthou. Met...

Yolandi Botes
May 26, 20252 min read


Volkies meisieshokkie vier oorwinnings en mylpale op hul nuwe Astro
🏑🎉🏑🎉🏑🎉🏑🎉🏑🎉 Daar was groot rede tot trots by die Volkies-hokkievelde gister toe die dogtershokkiespanne teen Bergsig te staan...

Yolandi Botes
May 13, 20251 min read


Volkies maak gereed vir Opedag 2025
🖤❤️💛🖤❤️💛🖤❤️💛 Hoërskool Volkskool se Opedag is om die draai, en die opwinding is duidelik voelbaar in Volkie-land! Hierdie jaar...

Yolandi Botes
May 9, 20251 min read
bottom of page
