top of page
The Gazette
Search


Valiant Swart Live by Loop St: Potch se eie kuier met ‘n tikkie blues - 8 November
‘n Aand van goeie musiek en gesels Potchefstroom se Loop St is weer reg vir ‘n lekker kuier, dié keer met niemand anders as Valiant Swart en Illimar Neitz wat op die verhoog klim. Die twee gaan Saterdag, 8 November 2025, vanaf 19:30, die aand vol maak met musiek wat ruik na koffie, stories en Karoo-stof. Waar en hoe Die optrede vind plaas by Loop (37 Loopstraat, Potchefstroom), ‘n venue wat al bekend staan vir sy gemaklike vibe en goeie klank. Kaartjies kos R249 per persoon,

Amanda Bekker
Nov 4, 20251 min read


Ian Roberts kuier by Loop St in Potch - 31 Oktober
Ian Roberts kom speel Live by Loop in Potchefstroom. Dis nie ’n groot drama nie. Dis net ’n lekker aand uit met ’n legende wat stories en musiek bring. Die mense ken hom. Hy’s gemaklik op ’n verhoog en die crowd is gewoonlik net so gemaklik. Wanneer en waar Datum: Vrydag 31 Oktober 2025 Tyd: 19:30 Plek: Loop, 37 Loop St, Potchefstroom Die venue is in die dorp. Parkeer, loop in, kry ’n stoel, klaar. Geen ingewikkelde roetes of GPS puzzles nie. Kaartjies en pryse R240 per perso

Amanda Bekker
Oct 29, 20251 min read


Die Vrydagaand vibes kom Potch toe - 18 Julie
Henru en Schwabie gaan Vrydag, 18 Julie 2025, die verhoog aan die brand steek by Loop St in Potchefstroom. Dis nie net 'n gewone gig nie,...

Amanda Bekker
Jul 15, 20251 min read


Die Vyftigers kom Potch toe – En hulle bring hul kitare saam - 27 September
Afrikaanse musiekliefhebbers, skryf dié datum in vet rooi op die yskas: 27 September 2025. Want dan gaan Potchefstroom behoorlik bewe met...

Amanda Bekker
Jul 10, 20252 min read


Gian Groen en Illimar Neitz kom kuier by Loop St - 25 Julie
Potch maak gereed vir ‘n lekker musiekkuier op 25 Julie Potchefstroomers en musiekliefhebbers van reg oor die Noordwes moet hulle...

Amanda Bekker
Jul 7, 20252 min read


Ocean Painting at Loop St - 7 June
There’s something brewing in Potchefstroom this Saturday, and it’s not just the regular weekend braais. It’s an ocean painting session at...

Amanda Bekker
Jun 5, 20252 min read


Luna Paige Brings Oceanic Heart to Loop Street - Potchefstroom - 4 May
Music and Meaning with Luna Paige Singer-songwriter Luna Paige is rolling into Potchefstroom on Sunday, 4 May 2025 as part of her Oceanic...

Amanda Bekker
Apr 22, 20252 min read
bottom of page





