top of page
Walk With Us
Ford Territory Deel 1
Description:
🚗💥 Ford Territory Deel 1 💥🚗
Ons spring weer in die kajuit van die splinternuwe Ford Territory om vir jou te wys hoekom hierdie SUV soveel aandag trek! Van slim tegnologie tot alledaagse gemak – hier's wat jy móét weet voor jy jou volgende voertuig kies.
Kyk nou Deel 1 van ons verkenning en sien self wat hierdie Territory so besonders maak! 🎥🔍
Daly Ford Potchefstroom
#TheGoToGuy #StroomStories #Potchefstroom #PotchGazette #SUVLife #FordSA #NextGenDrive #DalyFord #FordTerritory #Cartalk
Paasnaweek by DISMART
Description:
🐣✨ Paasnaweek by DISMART! ✨🐰🍫
Hierdie Paasnaweek is DISMART reg om jou te verwelkom – met spesiale aanbiedinge op chocolate bunnies en alles wat jy nodig het vir ’n geseënde langnaweek! 🙌💛
En ja – hulle is oop hierdie langnaweek ook! 🛍️
📅 18 April: 8:30 – 15:00
📅 19 April: 8:30 – 15:00
📅 20 April: 9:00 – 13:00
📅 21 April: 8:30 – 15:00
Moenie die lekker Paasaanbiedinge misloop nie – bring die hele familie en kom shop lekker saam! 🛒💐
https://www.thegotoguy.co.za/potche.../dismart-potchefstroom
Dismart Potchefstroom
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #DISMART #Paasnaweek #ChocolateBunnies #WinkelsUre #ShopLocal #PaasVibes
play
Resume video
Gaanbos Trading
Description:
🌲 Gaanbos Trading – Jou eenstop-winkel vir alles wat jy nodig het in die veld! 🎯🧢
Of jy nou gereedmaak vir ’n bosavontuur of net jou toerusting wil opgradeer, Gaanbos het alles van klere tot topklas bykomstighede – insluitend die gewilde Kydex-holster en meer! 💼🔥
Besoek hulle vandag en maak seker jy’s reg vir jou volgende uitstappie!
📍Gaanbos Trading
Outdoor & Sporting Goods – reg hier in Potchefstroom by Canal Crossing!
Canal Crossing Potch
Gaanbos Trading
Paaspret by Build it Potchefstroom
Description:
Paaspret by Build it Potchefstroom
Kom soek die versteekte Paaseiers in ons winkel en staan ’n kans om meer as R5 000 se pryse te wen! 🎁💥
Dis maklik, dis lekker – en dis net hier by Build it Potch!
📍46 Wolmarans Street, Potchefstroom
📞 Tel: 018 297 6608 | 📲 WhatsApp: 083 303 6865
Kom speel saam en laat daardie soekvaardighede jou beloon! 🐰💪
Build it Potch
Build it
Pick n Pay Canal Crossing
Description:
🚨 WIN 'n EPIC TROLLEY DASH by Pick n Pay Canal Crossing! 🛒💨🐰
Droom jy daarvan om jou waentjie vol te laai – GRATIS? Nou is jou kans! 🎉
🔹 Hoe werk dit?
👉 Spandeer R250 of meer by Pick n Pay Canal Crossing
👉 Gooi jou kassie-strokie in die kompetisie-boks
👉 Elke week word ‘n wenner getrek vir ‘n blitsige Trolley Dash!
Moenie hierdie opwindende kans misloop nie – kom shop en staan ‘n kans om GRATIS inkopies te wen! 🏃♂️💥🐰🥚
📅 Weeklikse trekking – maak seker jy’s ingeskryf! 🐇🥚
💬 Tag ‘n vriend wat hierdie moet weet! 🏷️👀
Canal Crossing Potch
#TheGoToGuy #Potchefstroom #PotchGazette #StroomStories #TrolleyDash #PicknPayCanalCrossing #ShopAndWin
OppiCopy Printing
Description:
📢 The Go-To Guy was by OppiCopy Printing! ✨🖨️
Op soek na vinnige, kwaliteit drukwerk in Potch? OppiCopy Printing het jou gedek! 💯🖨️
Drukdienste:📄 Swart & Wit | 🌈 Kleur | 📖 Binding | 🔖 Laminering | 🏷️ Karton & Fotopapier🎨
Spesiale Drukwerk:🖼️ Canvas | ⭐ Stickers | 🧲 Magnete | 📚 Notaboeke | 📌 Correx borde | 🔹 PVC
📍 Besoek hulle vir al jou drukwerkbehoeftes!
📞 060 814 8827
📧 printoppicopy@gmail.com
OppiCopy
#TheGoToGuy #Potchefstroom #PotchGazette #StroomStories #OppiCopyPrinting #Drukwerk
Ford Territory Deel 2
Description:
🚗💥 Ford Territory Deel 2 – Nou raak dinge interessant! 💥🚗
Ons spring weer in die kajuit van die splinternuwe Ford Territory om vir jou te wys hoekom hierdie SUV soveel aandag trek! Van slim tegnologie tot alledaagse gemak – hier's wat jy móét weet voor jy jou volgende voertuig kies.
Kyk nou Deel 2 van ons verkenning en sien self wat hierdie Territory so besonders maak! 🎥🔍
👉 https://www.thegotoguy.co.za/community-space/daly-ford
Daly Ford Potchefstroom
#TheGoToGuy #StroomStories #Potchefstroom #PotchGazette #SUVLife #FordSA #NextGenDrive #DalyFord #FordTerritory #Cartalk
PAWS Potchefstroom
Description:
🐾✨ The Go-To Guy het by PAWS Potchefstroom gaan inloer – waar stertjies waai en harte smelt! 🐶💙
As jy op soek is na jou volgende beste vriend, is dit waar jy hulle gaan kry – vol liefde en reg vir ’n ewige huis. 🏡❤️En nóg beter – jy kan nou ook hondekos by PAWS koop om hulle daarmee te ondersteun! 🦴🐕
📍 Ondersteun plaaslik.
Laat ’n stert vandag waai!
PAWS - Potch Animal Welfare Society
The Go-To Guy was by die Kromdraai-brug oppad na Viljoenskroon
Description:
🌊 The Go-To Guy was by die Kromdraai-brug oppad na Viljoenskroon 🚗💦
Soos julle in die video kan sien, vloei die Vaalrivier tans sterk! 🌧️🌊
Ons is nuuskierig om te hoor – is daar ander areas wat ons nog moet wys?Laat weet vir ons in die comments! 💬👇
Ons deel graag unieke en interessante dinge van die omgewing – hou dop vir nog sulke avonture! 🎥🌾
#TheGoToGuy #Potchefstroom #StroomStories #Kromdraai #Vaalrivier #WaterVlakke #DJI
Rioolprobleme ruk steeds Potchefstroom
Description:
🚨 Rioolprobleme ruk steeds Potchefstroom – dié keer op Jan Smuts Avenue! 💧💩
Ons was op die bult waar inwoners sukkel met rioolwater wat hul erwe oorstroom, straatligte wat buite werking is, en plantegroei langs die pad wat só oorgroei is dat dit 'n ernstige veiligheidrisiko vorm. 🌿🚧
Wat erger is – inwoners moet hierdie publieke areas self onderhou!
Dis duidelik: die gemeenskap is moeg om dié probleme alleen te dra.
👉 Bly jy ook in die area of ervaar jy soortgelyke uitdagings? Deel dit met ons in die comments – saam maak ons ons stem hoor!
Sluit aan by jou wyk se WhatsApp-groep en bly ingelig oor wat aangaan. Hier volg Wyk 7 se WhatsApp-groep
https://chat.whatsapp.com/C9mVGcL3Wgu4SBqUElmVHw
JB Marks Local Municipality
André Klopper
Bertus le Roux, Wyk/Ward 25, Potchefstroom
Heinricha Hodgson
Werner van onselen
Zander jansen van Rensburg
Anné van Onsellen
Johan zerwig
#TheGoToGuy #Potchefstroom #StroomStories #RioolKrisis #JanSmutsAvenue #Straatligte #Gemeenskapskwessies #OnsVerdienBeter #dji #Wyk7
Manzini Plesier Plaas
Description:
🌿 The Go-To Guy was by Manzini Plesier Plaas! 🚜🎣
Soek jy 'n perfekte wegbreek?
Manzini Plesier Plaas het alles! Van visvang, swem, stap, fietsry en hindernisbane tot skoolkampe, kerk kampe en gesinsnaweke—hier is iets vir almal. 🌄🚴♂️
💍 Beplan jy jou droomtroue? Hulle bied 'n verskeidenheid trou pakkette om van te kies en jou spesiale dag onvergeetlik te maak!
Ontsnap die daaglikse gejaag en stadsgeraas en kom ontspan in die natuur by Manzini Plesier Plaas. 🌿✨
📍 Bespreek jou volgende avontuur vandag!
📞 +27 84 965 8882
📧 antoinettelandvan@gmail.com
Manzini Plesier Plaas
#TheGoToGuy #Potchefstroom #PotchGazette #StroomStories #ManziniPlesierPlaas #WegbreekNaDieNatuur #BuiteAvonture
Volkies Potch
Description:
Volkies se nuwe Prestasie Sentrum is hier! 🔥🏆
Met ‘n opwindende vennootskap tussen Orthosport en Volkies Sport, is die toekoms van sportontwikkeling nou nóg sterker! 💪⚡
The Go-To Guy was daar om dit vas te vang – kyk die video hieronder om meer te hoor oor hoe die sentrum nuwe moontlikhede vir atlete oopmaak! 🎥👇
Volkies Potch
Orthosport
#TheGoToGuy #Potchefstroom #PotchGazette #StroomStories #VolkiesSport #Orthosport #HoërVolkskool #PrestasieSentrum
bottom of page





