top of page

Stroom Stories

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Wilgeboom Aarbeie

Description:

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Wilgeboom Aarbeie 🍓 Marietjie van Wilgeboom Aarbeie gesels saam met ons op Stroom Stories. Sy gaan ons meer vertel oor hulle vars plaaslike aarbeie, hoe hulle die beste vrugte verbou, en die opwindende dinge wat by die plaas gebeur. Moet hierdie lekker gesprek nie misloop nie! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #WilgeboomAarbeie #Aarbeie

The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas Ep. 9

Description:

The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas Ep. 9 🎓 In hierdie episode gesels Drikus Viljoen met Santie van der Westhuizen, hoof van Little Saints Nursery School en Loise Kock 'n departementshoof by Saints Christian School. Hulle gaan insiggewende gesprekke voer oor die twee skole, die belangrikheid van skoolonderrig en hoe dit kinders se toekoms vorm. Moet dit nie misloop nie! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #LittleSaintsNurserySchool #Potch #SaintsChristianSchool

The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 20

Description:

The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 20 Drikus Viljoen gesels met Kutlwano Dlamini, ‘n ongelooflike doof/stom speler by Potch Dorp Rugby, wat nie toelaat dat sy gebrek hom keer om hoër hoogtes in rugby te bereik nie. Abraham Sebe, sy tolk op en van die veld, sal ook saamkuier om meer insig te gee in hierdie inspirerende storie. Hulle was abei in die kinderhuis kinders wat opgang gemaak het in die rugby wereld. Moet hierdie wonderlike openbaring nie misloop nie! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #RugbyRaas #PotchDorpRugbyKlub #Potchefstroom

The Go-To Guy bied aan Spiritual Talk Ep. 10

Description:

The Go-To Guy bied aan Spiritual Talk Ep. 10 Pieter Conradie bied aan Spiritual Talk saam met Bennie Jonker. Buite die boks dink oor jouself en jou werk. Ons word dikwels vasgevang in gewoontes en bekende roetines, maar God roep ons om groter te dink en nuwe moontlikhede te verken. Sluit aan by Pieter Conradie en Bennie Jonker vir hierdie inspirerende gesprek! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #SpiritualTalk #Potchefstroom

The Go-To Guy bied aan Stroom Stories met Daly Ford Potchefstroom

Description:

The Go-To Guy bied aan Stroom Stories met Daly Ford Potchefstroom Ons het gesels met Ferdie Joubert oor wat hierdie ikoon in Potch so besonders maak! Van gewilde modelle soos die Ford Ranger tot ongelooflike promosies en diens, Daly Ford Potchefstroom het alles wat jy nodig het! Besoek hulle vandag en ervaar dit self! #TheGoToGuy #stroomstories #potchefstroom #potchgazette #dalyford #FordRanger #topverkopers #voertuigdiens #kundigediens #ford #fordterritory2024

The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 9

Description:

The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 9 ✨ Sluit aan by Pieter Conradie en Bennie Jonker terwyl hulle gesels oor hoe ons gedagtes en woorde verweef is, en hoe gedagtes krag kry in die woorde wat ons spreek. Hierdie episode delf diep in hoe ons denke ons lewe beïnvloed en hoe woorde ons werklikheid kan vorm. Moet dit nie misloop nie – dit gaan 'n insiggewende en inspirerende gesprek wees!

The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 11

Description:

The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 11 In hierdie episode gaan Pieter Conradie die diep verhouding bespreek tussen God se Woord, die planne wat ons maak, en hoe ons ons vertroue in God gebruik om ons emosies en harte te balanseer. Dit is 'n gesprek vol inspirasie oor die belangrikheid van leiding en vertroue in ons geestelike reis. Moet dit nie misloop nie! #TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #SpiritualTalk #Potchefstroom #Potch

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Alet Visser van EPSA

Description:

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Alet Visser van EPSA 🎓 Ons gesels met Alet Visser van Empowering People SA (EPSA). EPSA help besighede en werknemers deur praktiese opleiding te verskaf wat hulle produktiwiteit verbeter. Hulle fokus daarop om mense te bemagtig met die regte vaardighede vir sukses in verskeie sektore. Moet dit nie misloop nie! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #EPSA #Potchefstroom #Potch

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met VloerMoer Smashroom

Description:

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met VloerMoer Smashroom 🪓 Ons gesels met Danie Strydom, die eienaar van VloerMoer Smashroom in Potchefstroom. Hy gaan vertel ons alles oor hierdie unieke konsep waar jy stoom kan afblaas en ‘n bietjie pret kan hê! Moet dit nie misloop nie – dit gaan 'n interessante gesprek wees! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #VloerMoer #smashroom #Potchefstroom #Potch

The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas Ep. 8

Description:

The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas Ep. 8 In hierdie week se episode gesels Drikus Viljoen met Zuanda Wessels en Loretha van Dyk van SmartBrain. Hulle gaan verduidelik hoe SmartBrain kinders help om beter te lees en hoe hulle fonetiese klanke gebruik om kinders se leesvaardighede en woordeskat te verbeter. Kom luister hoe SmartBrain kinders bemagtig met programme wat help om leesuitdagings te oorkom en hoe hulle ‘n verskil maak in die onderwys! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #SkoolKompas #SmartBrain #Potchefstroom

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Barrels en Bids

Description:

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Barrels en Bids Thanica, Tegan, en Johann van Barrels en Bids sluit vandag by ons aan op Stroom Stories. Hulle gaan ons meer vertel oor hulle projek om geld in te samel vir plaaslike boere wat deur veldbrande geraak is. Kom luister saam en leer hoe hierdie studente 'n verskil maak in ons gemeenskap! Moet dit nie misloop nie! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #BarrelsEnBids #OndersteunOnsBoere #Potchefstroom #Gemeenskapsdiens

The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 19

Description:

The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 19 🏉 Drikus Viljoen gesels met Johan Bornman, vise-president van Luiperds Rugby. In hierdie episode kyk ons terug op die 2024-seisoen, bespreek die verskillende ligas en die algemene uitdagings wat ons teëgekom het. Ons sal ook praat oor die pad vorentoe vir 2025 en wat ons kan verwag in die komende jaar. Moet dit nie misloop nie – dit gaan 'n insiggewende gesprek wees oor klubrugby se toekoms! #TheGoToGuy #potchgazette #stroomstories #rugbyraas #Luiperds #potchefstroom #potch #potchdorprugby

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
035c03_2458bf672ec84a8ba9efaf95e692ae16~mv2.avif
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
437537042_869865608488120_7118457527164040386_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page