top of page
Stroom Stories
Stroom Stories- Ons Gesels Ep. 3
Description:
In vandag se video gesels ons net lekker informeel en deel ek wat alles rondom ons aangaan. Eerstens vertel ek julle van Mammaplotter en die oulike huisie wat sy besig is om te bou. Dan duik ons in die musiekwereld van Rea le Roux in, waar ons gesels oor haar treffende liedjies en die impak wat sy maak in die Afrikaanse musiektoneel. Ons bring ook updates van Potch Dorp Rugbyklub. As jy 'n rugby-entoesias is, sal jy beslis wil inteken vir hierdie deel waar ons onlangse wedstryde en komende gebeure dek. Laastens praat ons oor van die gebeure wat die naweek in Potchefstroom plaasvind en bespreek nuwe ontwikkelinge in die area. Kom kyk en gesels saam!
Stroom Stories- Vee’s Free-Roaming Cat Colony
Description:
Today we’re visiting Vee and the free-roaming cat colony in Potchefstroom. Dive into the heartwarming world of Vee and her furry friends as she shares the origins of this compassionate project. Discover how she cares for these adorable kitties, the challenges she faces, and what she needs to keep the colony thriving.
We also explore how our community can lend a helping hand to support Vee in her mission to provide a loving environment for these cats. Plus, don't miss the chance to meet some of the charming cats who call this place home!
Stroom Stories- Tizel
Description:
Today on Stroom Stories we have Tizel joining us for a very insightful look at the msuic industry. Tizel is a well known DJ, producer and radio host. He gives us a little bit of insight on what goes on behind the scences of the music industry, specifically when it comes to Afrikaans remixes. We discuss major music streaming platforms and whether they are good for artists and consumers. Come listen and talk with us!
Stroom Stories- Rugby Raas Ep. 4
Description:
Drikus Viljoen is terug met nog 'n episode van Rugby Raas. Die week gesels hy met De la Rey Swart die eerste span voorry van Potch Dorp Rugby Club oor sy begin jare van Rugby en ook oor sy provinsiale tyd by die senior Luiperd span. Kom praat en luister saam!
Stroom Stories- Rugby Raas Ep. 3
Description:
Drikus Viljoen is die week terug met nog 'n Rugby Raas episode. Vandag praat hy met Marius Pruis die 1ste span Potch Dorp Rugby Club se spanbestuurder. Hulle praat oor rugby reels van ouds teenoor nuwe rugby reels met n paar lekker stories tussen in. Kom praat en luister saam!
Stroom Stories- Abraham Kriel Kinderhuis
Description:
Vandag gesels ek met Florah Votyeka van Abraham Kriel Kinderhuis. Ons praat bietjie oor hoe dit werk by die kinderhuis, waar hulle die publiek se hulp nodig het en oor Liggiefees 2024 en wat alles daar gaan gebeur die jaar. Kom praat en luister saam!
Stroom Stories- The Go-To Guy Span
Description:
Vandag op Stroom Storries sluit die Go-To Guy span by my aan om julle meer te vertel oor wie, wat alles doen. Ons kyk ook na wat almal die laaste tyd besig was. Ons praat oor ons app, tech, nuus, events en kyk na versteekde plekkies hier in Potch. Kom praat en luister saam!
Stroom Stories- Ons Gesels Ep. 2
Description:
Vandag op Stroom Stories gesels ons sommer net. Ek gesels bietjie oor The Go-To Guy se nuwe app wat uit kom. Ek wys julle ook fotos en videos van Potchefstroom se eerste Lugskou. Ons kyk na Vee en haar wonderlike werk met die hawelose katjies van Potch. Ek gesels oor Lyrimus Teater en hulle shows van die verlede en die wat nog voorle. Laastens, luister ons na musiek vrystellings wat ons ontvang het van Gemmerman en Tizel. Kom luister en praat saam!
Stroom Stories- Braam Coetzer
Description:
Vandag praat ons met Braam Coetzer, 'n man van vele talente. Hy besit LyriMus Teater in Potchefstroom, waar hy musiek lesse aanbied en n opname-ateljee het. Hy is ook een van die hooflede van die plaaslike band J&B. Ons praat oor sy liefde vir musiek, waar LyriMus Teater begin het, hoe hulle live shows werk en beplan word en hy gee 'n bietjie goeie raad vir mense wat daaraan dink om in die musiek bedryf in te tree. Kom praat en luister saam!
bottom of page





