The Go-To Guy Site Search Results
3547 results found with an empty search
- Santi Britz is 2025 se Inspirasievrou!
Die werkwoord inspireer word gedefinieer as “om iemand op ‘n positiewe manier te beïnvloed.” As selfstandige naamwoord beteken inspirasie “dit wat begeester”, en wat ‘n treffende, gepaste woord is dit nie om Santi Britz, wat onlangs as Voelgoed Media se Inspirasievrou van die Jaar gekroon is, te beskryf nie. Beeld (Voelgoed Facebook): Pragtige vroue het dié geleentheid bygewoon 'n Vrou wat inspireer - deur en deur Santi, ‘n trotse inwoner van Potchefstroom, is op 8 November as Suid-Afrika se Inspirasievrou van 2025 bekroon tydens Voelgoed Media se Inspirasievrou Toekenningsoggend by Monte de Dios Boutique Hotel in Pretoria. Santi was een van tien finaliste en het op die ou end van die dag weggestap met die gesogte titel. “Ek was regtig oorweldig, dit was vir my ‘n groot eer om genomineer te word”, het sy genoem tydens haar onderhoud met Voelgoed se program, Goeiemôre. Sy noem ook dat ‘n mens nooit dink jou lewensreis ‘n verskil in iemand anders se lewe gaan maak nie, maar talle persone het op sosiale media hul waardering en respek vir Santi uitgedruk - 'n duidelike aanduiding dat haar verhaal báie mense geraak het. Beeld: Santi Britz Omgee, bemagtig en bemoedig Inspirasievrou fokus op vroue wat omgee, bemagtig en bemoedig. Dit is nie altyd die uiterlike waarna daar gekyk moet word nie, maar eerder na binne. “Ons lewe in ‘n wêreld van pretensie wat ontsettend [ingestel] is op die uiterlike…en ons moet begin onderskei. Kyk weg van die uiterlike en kyk na die hart. Dis die klein dingetjies wat maak dat ons ‘n verskil kan maak.” Haar storie in 'n neutedop Vir dié wie nie haar roerende storie ken nie, het sy dit in ‘n neutedop probeer vasvang. In 2009 is sy in haar huis verkrag deur ‘n rondloper man. Dit is ook tydens hierdie voorval waar haar man in die hospitaal was, so dit was ‘n vreeslike moeilike tyd in hul lewe. Sy noem dat verkragting ‘n kragtige instrument van mag is, juis omdat dit nie slegs die slagoffer beïnvloed nie, maar ‘n hele familie. Die misdadiger is later gevang en lewenslank gevonnis, maar die emosionele trauma sou vir Santi nog lank gevange hou. Beeld (Facebook): Voelgoed Die oproep wat alles verander het Haar roeping en lewensreis het op ‘n ironiese manier begin. Sy het ‘n oproep vanaf die universiteit ontvang wat haar in kennis gestel het dat daar ‘n verkragting slagoffer is en gevra of sy nie bereid sal wees om te kom help nie. Sy het dadelik teen dié idee geskop met haar eie ervaring nog, ongelukkig, vars in haar geheue. Die Kolonel wat met haar gepraat het, het haar finaal oortuig toe dié vir haar sê “Santi, dit is chaos hier en jý weet hoe sy voel.” Sestien jaar sedert daardie oproep, help sy steeds slagoffers van geweld dwarsoor die land. iDUC se stigting Santi is die stigter van iDUC, Initiative for Dedicated Upliftment and Care, 'n nie-winsgewende organisasie in Potchefstroom wat ondersteuning bied aan slagoffers van verkragting en mishandeling. Sy het iDUC gestig om bewusmaking te bevorder en slagoffers te ondersteun. Hulle bied berading, hulpbronne en opvoedkundige programme aan om geweld teen vroue en kinders te bekamp. Beeld (Facebook): iDUC Sommige verwys na haar as die go-to persoon in Potchefstroom wanneer dit kom by geslagsgeweld. Met haar sagmoedige hart kan slagoffers makliker oopmaak teenoor Santi en werklik veilig voel. Die hele span by iDUC se doel is om slagoffers te bekragtig en bemoedig terwyl hul hul menswaardigheid terugkry en werklik leer om in oorwinning te leef. Raak ontslae van die etiket Die inisiatief stop nie slegs by vroue nie. Ongelukkig word daar ‘n bordjie van jongs af om sommige mans se nekke gehang wat hul as geweldadig of ‘n mishandelaar klassifiseer. Dit is waar Santi en die iDUC span intree. Hulle gaan besoek mans in die korporatiewe wêreld en selfs by die myne om met hulle te gesels oor wat húlle kan doen om van daardie etiket ontslae te raak. 'n Boodskap van hoop Aan die einde van die dag wil Santi die volgende by elke slagoffer agterlaat: "Die persoon het nie jou toekoms gevat nie, daardie oomblik is verby en ons gaan ‘n pad met jou stap. Dit is ‘n moeilike pad, maar jy kan in oorwinning daaruit stap." Weereens, baie geluk, Santi! Ons, as die Potchefstroom gemeenskap, is ongelooflik trots op jou - nie net oor die titel nie, maar oor alles wat jy al vermag het en oor dít wat jy nog gaan bereik. Jy is, sonder twyfel, ‘n inspirasievrou. _______________________________ Johané van Dyk - Potchefstroom Kyk gerus na hierdie episode van StroomStories waar ons met Santi oor haar verhaal en iDUC gesels het deur op die foto te kliek. Beeld (The Go-To Guy): StroomStories
- Scheduled Water Interruption in Old Ikageng Area for Pipeline Repairs
The JB Marks Local Municipality has announced a planned water supply interruption to carry out essential repair work on a main water pipeline in the Old Ikageng Area. According to the municipality’s public notice, the interruption is scheduled for Friday, November 14, 2025, from 09h00 (morning) until 17h00 (afternoon). The planned outage will allow municipal teams to repair a water leak located at the corner of Sepotokele and Maphongo Streets. Residents Urged to Store Water in Advance The municipality has urged residents in the affected areas to store sufficient water ahead of the planned outage to minimize inconvenience during the repair period. “The JB Marks Local Municipality apologizes for any inconvenience that may be caused due to this water supply interruption,” the statement read. Commitment to Maintenance and Service Delivery The scheduled maintenance is part of the municipality’s ongoing efforts to ensure a reliable and sustainable water supply system. Regular maintenance and repair work are critical to preventing major disruptions and ensuring infrastructure integrity within the community. Residents seeking further information can visit the municipality’s official website at www.jbmarks.co.za or follow the JB Marks Local Municipality Official Facebook Page for updates.
- Baillies Boogskietspan Skiet Reguit na Sukses!
🎯🏹🎯🏹🎯🏹🎯🏹🎯🏹🎯🏹 Laerskool Baillie Park se Boogskietspan het tydens die Oktober-vakansie glansryk presteer by die AGA-SA Nasionale Kampioenskap, en hul pyle het beslis die teiken getref! Die talentvolle 3D-span het puik gevaar en die silwermedalje ingepalm deur ’n algehele tweede plek te behaal, ’n merkwaardige prestasie teen topkompetisie van regoor die land. Image: Laerskool Baillie Park Daarbenewens het verskeie individuele skuts ook medaljes huis toe gebring: 🏅 David Knoetze : Brons in die Interprovinsiale Bullseye-afdeling Brons in die 3D Interhoër-afdeling 🥈 Anne-Belle Watson : Silwer in die Interhoër Bullseye-afdeling 🥉 Cara Snyman : Brons in die 3D Interhoër-afdeling Elke skoot het getuig van harde werk, fokus en toewyding. Ons is ongelooflik trots op elke Baillie-skut wat deelgeneem het, julle is ware kampioene! 🎯🏹🎯🏹🎯🏹🎯🏹🎯🏹🎯🏹 #BailliesBoogskiet #SkutsMetStyl #TrotsOpOnsSkuts #BailliePresteer
- Goudkop Laerskool Vier Talent by 2025 Prysuitdeling en Sportprestasie
🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟 Laerskool Goudkop het dié week tydens hul 2025 prysuitdeling die uitstaande prestasies van hul topatlete en buitemuurse sterre gevier. Hierdie besonderse geleentheid het die ongelooflike talent, harde werk en toewyding van die leerders in die kollig geplaas, en hul trots laat skyn! 🏆 Victrix Ludorum & Senior Dogters Landloopatleet van die Jaar: Miané Jansen van Rensburg het met haar merkwaardige atletiekvermoë uitgeblink en is bekroon as die Victrix Ludorum in die o.12-afdeling, asook Senior Dogters Landloopatleet van die Jaar. Haar deursettingsvermoë, dissipline en passie vir atletiek maak haar 'n ware voorbeeld vir jong sportvroue. “Miané se toewyding aan haar sport is bewonderenswaardig, ‘n welverdiende erkenning!” Image: Goudkop Laerskool 🥇 Junior Seunsatleet van die Jaar & KFC-Ambassadeur: Osego Ramohlabi het twee spesiale toekennings op die aand ontvang: Junior Seunsatleet van die Jaar en KFC-Ambassadeur vir 2025. Sy sportmanskap en positiewe houding maak hom 'n waardige verteenwoordiger van Goudkop. “Skitterend, Osego! Ons sien uit na nog groot dinge van jou.” Image: Goudkop Laerskool 🌊 Lewensredding – Juann Brits Blink Uit in Oopwater Gala Nie net op die atletiekbaan nie, maar ook in die water het Goudkop-leerders hul staal gewys. Juann Brits het op Saterdag, 8 November aan die Oopwater Lewensreddingsgala deelgeneem en met trots die Goudkop-vlag hoog gehou. Sy uitslae: 🥈 2de plek: 300m Malibu Board Race 🥉 3de plek: 200m Run Swim Run 🥉 3de plek: 500m Iron Nipper 🥉 3de plek: 200m Relay Board 🏅 4de plek: 200m Open Water Swim Sy veelsydigheid, uithouvermoë en liefde vir die sport het duidelik geskyn en Goudkop is uiters trots op sy puik prestasie. Image: Goudkop Laerskool 🎖️ 'n Toekoms Vol Potensiaal By Goudkop glo ons dat elke leerder se unieke talent gevier moet word, of dit op die veld, baan of in die water is. Ons is dankbaar vir die afrigters, ouers en ondersteuners wat hierdie sterre help vorm. 🌟 Hou aan skitter, Goudkop-leerders, julle is die kampioene van môre! 🌟 🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟 #GoudkopTrots #Prysuitdeling2025 #AtletiekSterre #Lewensredding #BuiteMuurs #GoudkopSkitter
- Match Day in Potch – Dragons Set to Ignite the JB Marks Oval!
🔥🐉 🔥🐉 🔥🐉 🔥🐉 🔥🐉 🔥🐉 The anticipation is electric in Potchefstroom as the North West Dragons prepare to face off against the Tuskers tonight at the legendary JB Marks Oval. Cricket fans, this is your call to action, come out in numbers and bring the noise , because the Dragons are ready to set the stage alight in this high-stakes T20 Challenge clash. 🌟🏏 Image: North West Dragons Details 📍 Venue: JB Marks Oval ⏰ Time: 17:00 🎟️ Tickets: R40 (available at the gate, on cricket.co.za , or via TicketPro.) With the home crowd behind them, the Dragons aim to make the Oval their fortress. From powerful batting line-ups to lethal bowling, expect fireworks on and off the field. Whether you’re a die-hard fan or a first-timer, this is the place to be! Don’t miss out, pack your vuvuzelas, bring your team spirit, and let’s roar together for the Dragons! 🚗 Dragons Ladies Take on Oudtshoorn! While the men ignite Potch, the Dragons Ladies hit the road to Oudtshoorn, where they’ll clash with the Garden Route Badgers Ladies in a double-header showdown. These fixtures promise intensity, grit, and determination as our ladies fight to climb the log and push for crucial points. With two matches and one mission – WIN – the Dragons Ladies are locked in and fired up! 🔥💪 📍 Location: Oudtshoorn Recreational Grounds 🎯 Objective: Two games, maximum points. Image: North West Dragons 🐉 One Team. One Fire. One Goal. No matter the venue, one thing is clear: The Dragons are rising. Whether in Potch or Oudtshoorn, it’s time to Bring Your Fire. 🔥🐉 🔥🐉 🔥🐉 🔥🐉 🔥🐉 🔥🐉 #DragonsRising #DragonsUnleashed #T20Challenge #WozaNawe #ItsOurTime #SupportLocalCricket #NorthWestDragons
- Volkies Trap Vir ’n Toekoms!
🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️ 🌟 Spinathon Skenking aan Solidariteit Helpende Hand Volkies Potch het onlangs geskiedenis gemaak met hul eerste ooit “Spinathon”, ’n energieke fondsinsameling vol gees, sweet en groot harte! Hierdie unieke inisiatief is nie net goed ontvang deur ons skoolgemeenskap nie, maar het ook ’n merkwaardige kontantskenking aan Solidariteit Helpende Hand se Gemeenskapstudiefonds opgelewer. 🎉 Die amptelike oorhandiging van die fondse was ’n spesiale oomblik waar Volkies gewys het wat dit beteken om as ‘n skoolgemeenskap saam te staan vir ’n betekenisvolle saak. Hierdie bydrae gaan help om hoop en geleenthede te bring aan studente wat finansiële ondersteuning nodig het. Image: Volkies Potch ❤️ Dankie aan elke trapper! Ons spreek ons opregte dankbaarheid uit teenoor: Alle besighede en borge wat met oop hande gegee het, Die volksgenote, ouers en leerders wat saam getrap het, En natuurlik ons organiseerders en personeel wat hierdie droom moontlik gemaak het. Volkies sien uit daarna om die Spinathon as ’n jaarlikse tradisie voort te sit, want as ons saam trap, maak ons ’n verskil! 💪 🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️🚴♂️ #VolkieSpinathon #VolkiesGeeOm #VolkieGees #TrapVir’nToekoms #HelpendeHand #Gemeenskapsgees #Volkietrots
- Noah volg in sy pa se voetspore - en vang groot!
🎣 🏆🎣 🏆🎣 🏆🎣 🏆🎣 🏆🎣 🏆 🌟 SuperCast Manufacturing Klubkompetisie | Rietspruitdam "Die appel val nie ver van die boom af nie", en in Noah van Breda se geval is dit beslis waar! Hierdie naweek het Noah sy merk gemaak by die SuperCast Manufacturing Klubkompetisie gehou by Rietspruitdam, waar hy nie net deelgeneem het nie, maar ook eerste plek behaal het in die Penkoppe-afdeling! 🥇👏 Image: Study Xpress Met ’n hengelstok in die hand en vasberadenheid in die hart, het Noah se liefde vir visvang gewys dat talent en toewyding in die bloed lê. Hy volg trots in sy pa se voetspore en wys dat visvang nie net ’n stokperdjie is nie, maar ’n passie wat geslagte verbind. 🎉 Welgedaan, Noah! Jou aansteeklike entoesiasme, passie vir die sport en uitmuntende prestasie maak Study Xpress Potch ongelooflik trots. Jy is ’n ware ambassadeur vir jong hengelaars en ’n inspirasie vir ander. Mag daar nog baie grotes aan jou lyn byt in die toekoms! Image: Study Xpress 🎣 🏆🎣 🏆🎣 🏆🎣 🏆🎣 🏆🎣 🏆 #StudyXpressPotch #VisvangTrots #SuperCastKampioen #PenkopPrestasie #JongSterre #Rietspruitdam
- La Hoff Skaaksterre Skitter Weg na Gauteng Inter Regionals!
♟️♟️♟️♟️♟️♟️♟️♟️♟️♟️ Laerskool La Hoff is uiters trots om aan te kondig dat nege van ons talentvolle skaakleerders gekies is om aan die Gauteng Inter Regionals deel te neem wat op 6 & 7 Desember by Emperor's Palace plaasvind. Hierdie is ’n besonderse prestasie en ’n bewys van hul harde werk, strategiese vernuf en toewyding aan die sport. Image: Laerskool La Hoff 🏅 Gekose Leerders: Fleur Paarlberg Hanroux de Kock Leamay Lang Katrijn Paarlberg Donavan Butler Joe Thiart Aiden Harding Marco Jordaan Avoné Badehorst Julle het gewys dat julle kalmte en fokus kan behou onder druk – eienskappe wat groot kampioene vorm. Ons wens elkeen van julle alle sukses toe vir die komende toernooi! 🙏 Dankie, Oom Faan Etsebet! La Hoff wil ook ’n spesiale woord van dank en waardering rig aan Oom Faan Etsebet , wat al vir baie jare ’n onmisbare rol speel in die groei van skaak aan ons skool. Onder sy leiding het La Hoff se skaakspanne na nuwe hoogtes gestyg. Hierdie jaar het ons skaakleerders weer uitsonderlik presteer: Beide die Junior- en Senior-span het 2de plekke behaal. Verskeie leerders het ook Super 8 - en 6-bordspelwenners -titels verwerf. 💙 Baie geluk aan ons skaaksterre, julle dra die La Hoff-vaandel met trots en uitnemendheid. Ons weet julle gaan die skool se naam hoog hou by die Gauteng Inter Regionals! ♟️♟️♟️♟️♟️♟️♟️♟️♟️♟️ #LaHoffSkaak #HoffieTrots #GautengInterRegionals #StrategieEnSlimspel #HoffiesPresteer
- City of Matlosana Strengthens Emergency Response with New Fire and Rescue Vehicles
The City of Matlosana Local Municipality has taken a major step toward improving public safety and emergency readiness with the official handover of a new fleet of vehicles to the Department of Fire and Rescue Services under the Directorate of Public Safety . The handover ceremony took place on Friday, 7 November 2025 , and was led by Executive Mayor Cllr. Fikile Mahlophe , alongside municipal and departmental leadership. Image: City of Matlosana Event Overview: The event was attended by MMC for Public Safety Cllr. W. Zitwane , Municipal Manager Ms. Lesego Seametso , Director of Public Safety Mr. Keaobaka Boikanyo , councillors, and municipal officials. The new fleet includes a state-of-the-art fire engine and three Land Cruisers , each purpose-built to enhance operational efficiency and emergency response capabilities across the municipality. The newly acquired fire engine comes equipped with modern safety and operational features , including a built-in camera system, electronic step ladder, and high-intensity floodlights , which will significantly improve night operations and the municipality’s ability to respond to large structural fires. The Land Cruisers will be deployed to tackle grass and veld fires , ensuring rapid intervention in rural and high-risk areas. Acknowledgements and Milestones: During the ceremony, Municipal Manager Ms. Seametso expressed gratitude to all attending officials and fire personnel, commending their commitment, discipline, and service excellence . She also celebrated the reopening of the Stilfontein Fire Station , closed for more than 20 years, as a remarkable achievement and a sign of renewed municipal investment in public safety infrastructure. Commitment to Firefighter Wellbeing: Executive Mayor Cllr. Mahlophe emphasised the importance of supporting the mental and emotional health of fire and rescue personnel, noting that regular counselling and debriefing sessions are essential for maintaining resilience in such high-stress professions. He praised the bravery and dedication of the city’s firefighters, acknowledging their vital role in protecting lives, property, and the environment . Image: City of Matlosana Way Forward: The City of Matlosana reaffirmed its ongoing commitment to strengthening emergency services and enhancing community safety. With the addition of these new vehicles, the municipality is better equipped to respond swiftly to emergencies , minimise fire-related risks, and improve service delivery across the region. #TheGoToGuy #MatlosanaMunicipality #FireAndRescue #PublicSafety #ServiceDelivery #CommunityProtection 🚒🔥🚨👩🚒🏙️
- Merafong Celebrates Success of 2025 Mayoral Games
The 2025 Mayoral Games Tournament , held on Saturday, 8 November 2025 , brought together athletes, coaches, and community members from across Merafong City in a vibrant display of sportsmanship, teamwork, and community pride. The event marked another successful milestone in promoting youth development, healthy living, and social unity through sport. Image: Merafong City Acknowledgement and Appreciation: The Executive Mayor of Merafong City , Cllr. Nozuko Best , extended her heartfelt appreciation to all sponsors, partners, coaches, and participants for their dedication and support in making the Mayoral Games a success. Special thanks were conveyed to Nedbank and Dunlop for their generous sponsorship , which played a key role in advancing community sports and youth engagement in the region. Cllr. Best also commended the Merafong City Sports Confederation , coordinators, and local sports volunteers whose efforts ensured smooth organization and fair play throughout the tournament. Highlights and Results: The games featured a series of competitive sporting disciplines showcasing outstanding local talent. Results were as follows: ⚽ Men’s Soccer Results 1️⃣ Abenzi Bezinto FC 2️⃣ Freedom Fighters FC 3️⃣ Amagundwana FC 4️⃣ White City FC ⚽ Ladies Soccer Results 1️⃣ Merafong Ladies FC 2️⃣ Holly Stars FC 3️⃣ ABC Ladies FC 4️⃣ Wedela Future Stars Ladies FC 🏐 Netball Results 1️⃣ Flames NC 2️⃣ Cheatahs NC 3️⃣ Ransmataz NC 4️⃣ Wedela Future Stars NC 🏐 Volleyball Results 1️⃣ Wedela Spikers 2️⃣ Shooting Stars Fochville 3️⃣ All Stars (Wedela) 4️⃣ PYG Khutsong 🏅 Individual Awards MVP: Alungile Mabenxe (Spikers) Best Player: Leano Gwai (All Stars) ♟️ Chess Results 1️⃣ Team 2 2️⃣ Team 1 3️⃣ Team 3 4️⃣ Team 4 Way Forward: The success of the 2025 Mayoral Games stands as a testament to Merafong’s vision of reimagining the city through sports . Beyond competition, the event served as a platform to promote unity, health, and youth empowerment , while reinforcing the city’s collective stance against substance abuse and social challenges. Merafong continues to build on the momentum of this event, inspiring a new generation of athletes and fostering stronger community connections through the power of sport. #TheGoToGuy #MerafongCity #MayoralGames2025 #YouthDevelopment #CommunityThroughSport #Vision2035 🏆⚽🏐🏐♟️💪
- JB Marks Celebrates Reopening of Renovated Ventersdorp Municipal Building
The JB Marks Local Municipality marked an important milestone on 7 November 2025 with the official reopening of the newly renovated Municipal Main Building in the Ventersdorp Region . The event was attended by key provincial and municipal leaders, including the Premier of the North West Province, Honourable Lazarus Mokgosi , along with Members of the Executive Council (MECs) , Executive Mayor Cllr. Gaba Thithiba Ka Qhele , Council Speaker Ald. Moithoesi Rosy Dassie , and various MMCs and Councillors . Image: JB Marks A Renewed Commitment to Service Delivery: The revitalized municipal building stands as a symbol of progress and renewed efficiency in public service. The renovation project was undertaken to modernise the facility and create a more functional and welcoming space for residents seeking municipal services. The updated infrastructure aims to enhance accessibility, streamline administrative operations, and strengthen the municipality’s ability to deliver effective governance across the region. Municipal officials emphasised that the reopening of the Ventersdorp office forms part of a broader strategy to improve service delivery , ensure operational stability, and reaffirm the municipality’s commitment to being closer to its communities. Infrastructure and Community Development: As part of the day’s proceedings, dignitaries also took part in a road patching initiative opposite the Municipal Building , reflecting the municipality’s ongoing focus on infrastructure maintenance and improvement . The activity highlighted JB Marks Municipality’s dedication to ensuring safer and better-maintained roads, particularly in high-traffic areas near public service centers. Image: JB Marks Way Forward: The reopening of the Ventersdorp Municipal Building not only marks a return to full operational capacity but also represents a renewed partnership between local government and residents . With modernised facilities and a continued emphasis on infrastructure upgrades, JB Marks Municipality aims to strengthen community trust and enhance the quality of municipal service delivery. #TheGoToGuy #JBMarksMunicipality #VentersdorpRegion #ServiceDelivery #InfrastructureDevelopment #CommunityProgress 🏛️🛠️🚧🌍🤝
- Klerksdorp Celebrates 15 Years of Compassion: The Orkney & Klerksdorp Animal Shelter Marks a Milestone
This week marks a remarkable milestone for the Orkney & Klerksdorp Animal Shelter , 15 years of rescue, rehabilitation, and rehoming . Since its founding in 2009 , the shelter has grown into one of the most respected and vital welfare organisations in the KOSH area, providing sanctuary to thousands of unwanted, neglected, and abandoned animals. For a decade and a half, the shelter has served as a beacon of hope. Every animal that has passed through its gates carries a story, of hardship, recovery, and the kindness that exists in the community. From the early days of makeshift kennels and small-scale rescues to a fully operational shelter serving multiple towns, the journey has been one of unwavering dedication. Over the years, the organisation has endured countless challenges, from overcrowding and limited funding to floods, break-ins, and community crises. Yet through every obstacle, it has remained steadfast in its mission: to save lives, educate the public, and promote responsible pet ownership. Today, the shelter’s longevity is not just a reflection of hard work, but of community unity. Volunteers, donors, foster parents, and adopters have all played a role in keeping its gates open and tails wagging. A Growing Crisis: Full Capacity Reached 🚫😿 Even as the shelter celebrates its 15th anniversary, it faces one of its greatest challenges yet: overcrowding . Due to an overwhelming number of cats being dumped and surrendered , the cattery has reached full capacity , forcing the shelter to make the heartbreaking decision to pause all new intakes until space becomes available. This crisis highlights the ongoing issue of pet overpopulation caused by unsterilised animals. The situation has become increasingly dire, with staff and volunteers struggling to find homes fast enough to accommodate the steady influx of unwanted litters. The shelter urges the public to act responsibly: 🐱 Sterilise your cats to prevent overpopulation. 🏡 Adopt instead of buying from breeders or pet shops. 🚫 Do not abandon animals , shelters are overwhelmed and can only help those truly in distress. While it remains committed to assisting animals in genuine need, the shelter emphasises that it cannot serve as a dumping ground for irresponsibility. The message is simple: compassion begins with accountability . A Community of Support 💚 Even in challenging times, the shelter continues to be uplifted by acts of kindness from local businesses and residents. 🐾 Support from Dirk Mathee & Bark Boutique The shelter expressed sincere gratitude to Dirk Mathee and Bark Boutique for their generous food donation this week. The contribution included a wide variety of nutritious supplies, ensuring that the animals in care will be well-fed and comfortable. 💚 Continued Kindness from Go Big Media Long-time supporter Go Big Media once again extended a helping hand through consistent donations. Their ongoing commitment to the shelter has provided much-needed resources over the years, reflecting a powerful example of sustained community partnership. These contributions, large and small, make a tangible difference in keeping the shelter operational and animals comfortable during difficult periods. 15 Years of Resilience and Gratitude As the Orkney & Klerksdorp Animal Shelter celebrates 15 years of service , its journey stands as a testament to perseverance, empathy, and the strength of collective goodwill. The shelter’s team continues to lead community education initiatives, promote adoption awareness, and advocate for sterilisation as the most effective long-term solution to animal suffering. The past 15 years have been filled with countless rescues, emotional reunions, and moments of pure joy, all made possible by those who believe in giving animals a voice. Supporters are invited to join the celebration by: 💌 Sharing their adoption stories or photos online. 🏡 Adopting or fostering a shelter pet. 💰 Donating or volunteering to sustain the shelter’s daily operations. Together for the Next 15 Years The Orkney & Klerksdorp Animal Shelter’s milestone is more than a birthday, it’s a celebration of community resilience. For fifteen years, compassion has been the cornerstone of its work, and with continued public support, that mission will carry into the future. As the shelter moves forward, it remains dedicated to providing love, safety, and second chances to every paw that crosses its path. The next chapter begins today, one built on gratitude, teamwork, and the shared belief that every life matters . 🐾🎂💚🐕🐈 #TheGoToGuy #OrkneyAnimalShelter #KlerksdorpAnimalShelter #15YearsOfHope #RescueLove #AdoptDontShop #AnimalWelfareSA #ThankYouCommunity #SupportLocalShelters
- Hoofleiers 2026: ‘n Nuwe Generasie Leiers Stap Vorentoe
🎓🌟🎓🌟🎓🌟🎓🌟🎓🌟 Op ‘n gedenkwaardige aand tydens Laerskool Fochville se Prestasie Aand, is ons Hoofleiers vir 2026 met trots aangekondig. Hierdie belangrike oomblik vorm deel van ons tradisie om leierskap, waardes en trots by ons jong leerders te bevorder. Image: Laerskool Fochville Baie geluk aan ons splinternuwe Hoofleiers van 2026! Mag julle nuwe rol vol wysheid, moed, empatie en vreugde wees. Julle is rolmodelle vir ander en ons glo dat julle die skool se waardes met trots sal uitdra. 💫 ‘n Spesiale Leierskapreis Begin Die aanvaarding van ‘n leierskapsrol is nie net ‘n eer nie, maar ook ‘n geleentheid om ‘n verskil te maak. Ons vertrou dat hierdie leerders die nodige volwassenheid, insig en passie het om hul span, skool en gemeenskap te dien. Aan elkeen wat vanaand op die verhoog gestaan het, baie geluk met hierdie mylpaal. Ons is trots om te sien hoe die Fochie-leiers van môre reeds vandag opstaan! 🎓🌟🎓🌟🎓🌟🎓🌟🎓🌟 #Fochies #Leierskap2026 #PrestasieAand #FochieTrots #ToekomsLeiers
- Unleash Your Child’s Athletic Potential at Ashton John’s for 2026!
🏅🏅🏅🏅🏅🏅🏅🏅🏅🏅 Has your child got the leap, the drive, or the passion to become the next athletics star? At Ashton John’s Private School, we believe in empowering every learner to explore their full sporting capabilities, now’s the moment to secure a spot for 2026 before it’s too late! Image: Ashton John’s Private School 🌟 Why Choose Ashton John’s? Located in Klerksdorp, our school offers top‑tier education with the choice of CAPS or Cambridge International curricula, all backed by a commitment to excellence in academics, sports, and holistic development. We’ve built a thriving environment where sport, skill and character development go hand in hand, meaning your child doesn’t just train, they grow in confidence, discipline and teamwork. 🖤 Black November Special – Save Big & Enrol Early Take advantage of our Black November Special and enjoy 30% off registration fees when you enrol for 2026 before 30 November 2025. Offer is limited, now’s the time to act! 📍 27 Dr Yusuf Dadoo Avenue, Wilkoppies, Klerksdorp 📞 018 200 8550 📧 info@ashtonjohnsschool.co.za 🔗 Info Pack: https://shorturl.at/nf7ix 🔗 Enrol Now: https://rb.gy/a8zd0r 🏃♂️ Sport & Schooling in Perfect Balance Whether your child is striving for excellence on the track, in the field, or in the classroom, Ashton John’s offers a balanced educational experience that makes every day count. Sports training, academic rigour and opportunities to shine, that’s what our community stands for. If your child is ready to make their mark, join us and let the journey begin. 🏅🏅🏅🏅🏅🏅🏅🏅🏅🏅 #AshtonJohns #AthleticsStars #Register2026 #BlackNovemberSpecial #ExcellenceInAction #KlerksdorpEducation
- Tokkie Kerssangdiens: Kersfees met geloof en genade
🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟 Laerskool Mooirivier se Graad 1–6 leerders het vanoggend hul harte en stemme verenig tydens ons geliefde Tokkie Kerssangdiens, gehou by die Gereformeerde Kerk. Hierdie kosbare tradisie bring jaar na jaar ons skoolgemeenskap bymekaar om die ware betekenis van Kersfees te vier, nie net as ’n vakansie nie, maar as ’n viering van geloof, vrede en hoop. Image: Laerskool Mooirivier 🎶 Saam sing, Saam bid, Saam groei Met sagte kersligte, lieflike musiek en die egtheid van kinderstemme, is die kerk gevul met 'n warm atmosfeer van liefde en verwondering. Die sangdiens het liedere ingesluit wat die ware betekenis van Christus se geboorte uitbeeld, met kinders wat hul liedjies met oorgawe en entoesiasme aangebied het. Elke toon, elke gebed het diep spore van dankbaarheid nagelaat. 🌟 Geloofsvorming en Waardes Die diens het nie net vreugde gebring nie, maar ook ’n betekenisvolle oomblik van geestelike groei. Dit het aan die jong leerders ’n kans gebied om hul geloof op ’n eenvoudige, dog kragtige manier uit te leef. Die boodskap van die dag het elke hart herinner: “Al verander alles rondom jou, God gee ’n belofte dat Hy saam met jou is.” ❤️ ’n Gemeenskap van Geloof Ons is diep dankbaar vir die personeel, ouers en kerkleiers wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het. Sulke e versterk ons geloofsgemeenskap en gee aan elke Tokkie die voorreg om deel te wees van iets groter, ’n saamwees in geloof en liefde. 🎁 Vooruitsig na ’n Geseënde Kersseisoen Soos ons nou nader beweeg aan die Kersvakansie, dra ons die boodskap van hierdie diens in ons harte, met vrede, dankbaarheid en ’n hernude waardering vir mekaar. Baie dankie aan elkeen wat die oggend spesiaal gemaak het. Mag die lig van Kersfees in elke Tokkie se lewe helder skyn. 🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟🎄 🌟 #TokkieKersdiens #KersfeesMet’nVerskil #LigInDieWêreld #TokkiesMetTrots #GeloofEnGees #Kersfees2025
- Ferdies Krieket-Capping: ’n Aand van Erkenning en Trots
🎓🏏🎓🏏🎓🏏🎓🏏🎓🏏🎓🏏 Hoërskool Ferdinand Postma het onlangs hul krieketseisoen op ’n gepaste en stylvolle wyse afgesluit met die jaarlikse Krieket-Capping-seremonie, ’n geleentheid vol trots, prestasie en emosie. Image: The Go-To Guy Creations Gedurende die aand is spelers vereer vir hul toewyding, harde werk en sportmangees wat hulle regdeur die 2025-seisoen getoon het. Die simboliese “capping”-oomblik, waar spelers hul pette ontvang het, het nie net hul deelname bevestig nie, maar ook hul waardevolle bydrae tot Ferdies se krieketerfenis beklemtoon. Met inspirerende boodskappe van afrigters en personeel is elke speler bemoedig om trots te wees op hul groei, nie net op die veld nie, maar ook as jong mans wat leierskap, spanwerk en respek uitleef. 🎖 Hoogtepunte van die aand sluit in : Erkenning aan sleutelspelers vir uitstekende individuele prestasies Woorde van waardering aan afrigters en ondersteuners Die beklemtoning van Ferdies se tradisie van sportuitnemendheid Ons is ongelooflik trots op elke speler wat Ferdies se kleure met eer gedra het en sien uit na wat volgende jaar se seisoen gaan inhou. 🎓🏏🎓🏏🎓🏏🎓🏏🎓🏏🎓🏏 #FerdiesKrieket #CappingNight #2025Seisoen #FerdieTrots #KrieketUitnemendheid #SportmanneInAksie
- Laerskool Saamtrek hou Wydingsdiens vir Gr. 7's
🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 Laerskool Saamtrek het vanoggend hul Gr. 7-leerders op ’n betekenisvolle manier toegerus vir hul laaste hoofstuk in die laerskoolfase met ’n pragtige en gemoedsversterkende wydingsdiens. Die diens is gehou as ’n spesiale geleentheid om dankbaarheid te toon, leiding te gee en elke leerder se pad vorentoe aan God op te dra. 🌟 Image: Laerskool Saamtrek 📖 ’n Blywende Herinnering Elke Gr. 7-leerder het ’n Bybel as geskenk ontvang, moontlik gemaak deur ons betrokke ouers. Hierdie Bybels simboliseer meer as net geloof; dit is ’n herinnering aan die ondersteuning, liefde en waardes wat by Laerskool Saamtrek gekoester word. Die emosionele oomblikke van oorhandiging het die betekenis van die dag nog dieper gemaak. 🤝 Dankbaarheid aan ons Gemeenskap Laerskool Saamtrek wil graag dank uitspreek teenoor elke ouer, onderwyser en lid van die gemeenskap wat die dag spesiaal gemaak het. Julle ondersteuning vorm die fondament waarop ons leerders kan groei en floreer. Met die Here as gids, stap ons Gr. 7’s nou vol moed vorentoe. Ons is trots op julle! 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 🙏 #Saamtrek #Gr7Wydingsdiens #GeestelikeGroeipad #GeloofEnToekoms #Skoolgemeenskap #OnsIsSaamtrek
- Noordvaal-Kampioene Gekroon!
🏆 🏆 🏆 🏆 🏆 🏆 🏆 🏆 Potchefstroom Gimnasium se o.15A-krieketspan het geskiedenis gemaak met hul onlangse oorwinning in die Noordvaal-finaal, waar hulle Hoërskool Kemptonpark met 42 lopies verslaan het om as kampioene gekroon te word. Dié indrukwekkende vertoning het nie net hul seisoen bekroon nie, maar ook die harde werk, opoffering en deursettingsvermoë van elke speler en afrigter beloon. Image: Potchefstroom Gimnasium 🏏 Spanpoging en Deursettingsvermoë Dra Vrug Vanaf die eerste bal het die span hul teenstanders met strategiese spel, presisie en vasberadenheid onder druk geplaas. Die boulers het die lyn styf gehou, die veldwerkers was gefokus en die kolwers het die nodige lopies op die telbord gesit om 'n wenbare totaal aan te teken. 🙌 Seisoen van Groei en Karakter Die pad tot by die trofee was nie maklik nie, met strawwe kompetisie deur die seisoen het Gimmies se seuns telkens hul staal gewys. Oefensessies, lang reise en uitdagende oomblikke het hulle as ‘n eenheid gesmee. Hierdie eindoorwinning is ‘n ware bewys van hul groei as span. 💙 Gimmie-Familie Vier Saam Die hele Gimmie-gemeenskap is ongelooflik trots op hierdie talentvolle groep jong mans. Nie net het hulle hul skool se naam met trots gedra nie, maar hulle het ook as rolmodelle opgetree – met integriteit, sportmangees en nederigheid. 🎉 Toekoms Vol Beloftes Baie geluk aan elke speler, afrigter en ondersteuner wat hierdie triomf moontlik gemaak het. Mag dit net die begin wees van nog groter suksesse in die toekoms! 🏆 🏆 🏆 🏆 🏆 🏆 🏆 🏆 #GimmieTrots #GimmieGuts #GimmieKrieket #NoordvaalKampioene #GimmieUitnemendheid #GimmieGees
- JB Marks Municipality Announces Temporary Closure of Louis le Grange Road for Paving and Rehabilitation Works
The JB Marks Local Municipality has announced the temporary closure of Louis le Grange Road from Sunday, 9 November 2025 , to allow for the completion of major rehabilitation and paving works. The project forms part of the municipality’s ongoing efforts to improve road safety, enhance traffic flow, and ensure a smoother driving experience for motorists in Potchefstroom. Image: The Go-To Guy Creations Details of the Closure: Previously, only one side of the road had remained open to traffic while upgrades were underway. However, the municipality confirmed that a full closure is now required to allow construction teams to finalise the road surface rehabilitation and the installation of interlocking paving . The affected section of Louis le Grange Road will remain closed until all paving works are completed and the route is safe for public use. Motorists and pedestrians traveling toward areas such as Dassierand, Ventersdorp, Ikageng, Potch-Industria , and Klerksdorp are encouraged to make use of alternative routes through the town during this period. Infrastructure and Community Impact: This infrastructure improvement project is part of the JB Marks Municipality’s broader commitment to maintaining and upgrading key transport routes across the region. The road rehabilitation will not only extend the lifespan of the infrastructure but also contribute to reduced vehicle damage, improved traffic safety, and better accessibility for residents and businesses. Way Forward: The municipality has apologised for any inconvenience caused and appealed to the public for understanding and patience while work is being completed. Once rehabilitation and paving are finalized, the road will be reopened for use. Motorists are advised to remain alert for updates from the municipality regarding project completion and route reopening. #TheGoToGuy #JBMarksMunicipality #RoadRehabilitation #LouisLeGrangeRoad #InfrastructureUpgrade #PotchefstroomTraffic 🚧🛣️🚗🏙️👷
- Eksamenvoorbereiding vir Laerskoolleerders: Hoe leer ’n mens vir Wiskunde sonder om mal te raak -
Mites oor Wiskunde Baie kinders (en ouers) glo dat jy nie regtig vir wiskunde hoef te leer nie, jy’s óf slim daarmee, óf nie. Ander sê dis net vir mense met ’n “wiskundige brein”. Dis natuurlik nonsens. Soos met enige ander vak, help oefening, begrip en ’n bietjie geduld baie meer as “talent”. Oefen, Oefen, Oefen! Dis soos sport, jy kan nie net oor sokker lees en dan dink jy gaan môre vir Bafana speel nie. Hoe meer jy oefen, hoe beter gaan dit. Miki Maths stel dit eenvoudig: deur elke dag wiskunde te oefen, leer jy hoe om vrae reg aan te pak en sien jy waar jy foute maak. Hulle het ook hulpbronne beskikbaar as jy nie weet waar om te begin nie. ’n Paar ekstra oefenvrae per dag kan later ’n groot verskil maak. Verstaan wat jy leer Wiskunde is nie net somme nie, dis logika en redenasie. As jy verstaan hoekom iets werk, hoef jy minder te memoriseer. Wanneer ’n leerder verstaan waarom ’n sekere stap belangrik is, word die vak sommer makliker. Miki Maths wys leerders hoe om verskillende metodes te gebruik totdat hulle die een kry wat vir húlle werk. Dit maak wiskunde minder intimiderend en baie meer “doable”. Leer uit jou foute Niemand hou daarvan om foute te maak nie, maar dis eintlik die vinnigste manier om te leer. As jy weet waar jy verkeerd gegaan het, kan jy dit regstel voor die eksamen. So, moenie moed verloor as ’n antwoord verkeerd is nie, dis net jou brein wat oefen. Die belangrikste is om te verstaan hoekom dit verkeerd was, en om weer te probeer. Ken jou Maaltafels Dis nie ou skool om tafels te leer nie, dis slim. Die meeste wiskundeprobleme het iets te doen met maal, deel of breuke. As jy jou tafels ken, spaar jy tyd (en sweet) tydens toetse. Dis soos ’n cheat code vir vinniger denke. “Mock” Eksamen in Potchefstroom Vir diegene wat wil toets hoe goed hulle voorberei is, is daar ’n “mock” eksamen met hulp vir laerskoolleerders op 15 November 2025 in Potchefstroom. Graad 4, 5 en 6: 09:00 – 13:00 (Graad 7 op aanvraag) Koste: R450 per klas (met hulp) of R200 vir net die oefenpakkie Beperkte plekke, so bespreek betyds by Nico – 082-377-7490 Wiskunde is nie ’n monster nie, dis meer soos ’n legkaart. Jy hoef net die regte strategie te kry en bietjie te oefen. Met die regte voorbereiding (en dalk ’n bietjie hulp van Miki Maths), kan elke leerder ’n selfversekerde eksamenskrywer wees.

























