top of page
The Gazette
Search


Winter Hotel open sy deure met debuut-enkelsnit ‘Heuning’
Ná die ongekende sukses van “Toelaat”, slaan Bernice West en Droomsindroom ’n splinternuwe kreatiewe rigting in met die bekendstelling van Winter Hotel – ’n musiekprojek wat veel meer as net ’n nuwe band wil wees. Foto : Coleske Groep Met hul debuut-enkelsnit, “Heuning”, nooi hulle luisteraars in ’n nostalgiese wêreld waar musiek, stories en beeld saamvloei tot ’n unieke ervaring. Die idee vir Winter Hotel het ontstaan ná Bernice West en Droomsindroom se suksesvolle samewerki

Charlene Bekker
Jul 314 min read


Dammit, jy gaan van Chris Steyn se nuwe liedjie hou!
Chris Steyn is terug met nóg ’n enkelsnit wat beloof om luidkeels saamgesing te word. Sy splinternuwe vrystelling, “Dammit Ek’s Lief Vir Jou”, is nou beskikbaar en wys ’n nuwe, meer energieke kant van die gewilde sanger. Foto : Coleske Groep Foto Krediet : Hendri Fourie Met ’n stewige dosis rock, pakkende kitare en ’n refrein wat moeilik uit jou kop verdwyn, is dié liedjie gemaak vir oop paaie, feeste en harde saamsing. “Dammit Ek's Lief Vir Jou” is ’n speelse, eerlike liefde

Charlene Bekker
Jul 312 min read


Riaan Benadé bring hulde aan die liefde met nuwe enkelsnit, ‘Lof’
Die gewilde sanger en liedjieskrywer Riaan Benadé is terug met sy splinternuwe enkelsnit, “Lof” – ’n opregte liefdesliedjie wat die fokus plaas op die krag van waardering en die mooi woorde wat ons oor die mense naaste aan ons spreek. Foto : Coleske Groep Foto Krediet : Hendri Fourie Dié uitreiking volg op sy vorige enkelsnit, “Kattebak”, wat vroeër vanjaar verskyn het en weereens Riaan se vermoë beklemtoon het om met eerlike lirieke en herkenbare temas aanklank by luisteraar

Charlene Bekker
Jul 242 min read


Lisie Basson gee stem aan langafstandliefde met haar nuwe enkelsnit
Met haar splinternuwe enkelsnit, “Vêr Vry”, lewer die opkomende Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer Lisie Basson ’n eerlike en emosionele huldeblyk aan die uitdagings én belonings van langafstandverhoudings. Foto : Coleske Groep Vir Lisie is hierdie vrystelling besonder persoonlik. Anders as met vorige projekte, het sy doelbewus alle druk opsy geskuif en eenvoudig haar hart gevolg. “Hierdie keer het ek geen druk op myself gesit nie. Ek het net gedoen wat reg gevoel het in d

Charlene Bekker
Jul 243 min read


Bok van Blerk vier die onbreekbare gees van Suid-Afrikaners metnuwe enkelsnit
Bok van Blerk, die bekroonde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer agter ikoniese treffers soos “De La Rey”, “My Kreet” en “Ik Ben Een Afrikaander”, is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat moed, deursettingsvermoë en samehorigheid vier. “Hart Van ’n Leeu” is ’n energieke liedjie wat luisteraars inspireer om elke uitdaging met vasberadenheid aan te pak. Foto : Coleske Groep FOTOKREDIET: Hendri Fourie Dié liedjie, wat Bok saam met die bekende liedjieskrywer Johan Vorster gesk

Charlene Bekker
Jul 183 min read


Philly bring nostalgie terug met splinternuwe enkelsnit, ‘Spook VanJou’
Ná verskeie vrystellings is die opkomende Afrikaanse kunstenaar Philly terug met wat hy sonder huiwering as sy beste liedjie tot dusver beskryf. Sy nuwe enkelsnit, “Spook Van Jou”, is ’n nostalgiese sokkietreffer wat luisteraars terugvoer na die dae van tydlose dansvloertreffers en onvergeetlike herinneringe. Foto : Coleske Groep “Spook Van Jou” is deur Philly self geskryf en vertel die verhaal van iemand wat eenvoudig nie uit jou gedagtes verdwyn nie – ’n persoon wat by jou

Charlene Bekker
Jul 102 min read


JACOBUS skryf liedjie vir die meisie wat sy hart vinniger laat klop!
Net ’n jaar nadat hy sy eerste treë in die Afrikaanse musiekbedryf gegee het, is JACOBUS besig om homself as een van die genre se opwindendste nuwe kunstenaars te vestig. Ná die wegholsukses van “Mila” keer dié talentvolle sanger, liedjieskrywer en opkomende wynmaker nou terug met “Verby Dans” – ’n vars liefdeslied wat beloof om nóg groter te wees. Foto : Coleske Groep Foto Krediet : Ben Mienie JACOBUS het sy debuut in 2025 gemaak met “Gat In Jou Sak”, gevolg deur “Wag Dat Jy

Charlene Bekker
Jul 102 min read


Liza Nel vang herinneringe vas met nuwe liedjie ‘Bottel en Bêre’
Ná die suksesvolle uitreikings van “My Bok”, “Rooi” en “Moes Maar Ek Moenie”, keer Liza Nel terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat sy sonder huiwering as haar beste werk tot dusver beskryf. “Bottel En Bêre” is ’n nostalgiese, moderne liedjie wat handel oor die verlange om die kosbaarste oomblikke van die lewe vir altyd te bewaar. Foto : Coleske Group Foto Krediet : Hendri Fourie Dié liedjie se oorspronklike konsep is deur Emil Paul geskryf, maar Liza het dit oor die jare ver

Charlene Bekker
Jul 63 min read


Wat is in Appel se ‘Genadewater’?
Is daar iets besonders in Appel se “Genadewater”? Die geliefde Afrikaanse kunstenaar doen dit wéér met ’n splinternuwe enkelsnit wat nie net lekker op die oor val nie, maar ook ’n diep boodskap van hoop, liefde en genade dra. Image (Voorsien) : Coleske Groep Foto Krediet : Hendri Fourie Ná die sukses van sy vorige kortspeler keer hy terug met ’n liedjie wat beloof om oud én jonk aan die sing te kry met sy aansteeklike melodie en opregte boodskap. “Genadewater” handel oor die

Charlene Bekker
Jun 193 min read


ONS keer terug na hul wortels met geel-getinte nuwe enkelsnit
12 Junie 2026 Ná die blou van “Naam” en die oranje van “Sou Jy?”, is die gewilde duo ONS terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat deur ’n nuwe kleur gekenmerk word. “Vêr Van Die Huis Af”, wat vanaf vandag beskikbaar is, bring die kleur geel na die voorgrond , ’n simboliese voorstelling van die liedjie se ligter, meer optimistiese klank. Foto ( Coleske Groep) : ONS FotoKrediet: Hendri Fourie Vir ONS, bestaande uit Ruvé Erasmus en Marco van Deventer, verteenwoordig geel veel mee

Charlene Bekker
Jun 152 min read


GROOT NUUS: Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!
Vir die eerste keer in die geskiedenis van die gewilde massakonsert, Afrikaans is Groot, word ’n elfde konsert bygevoeg ná ’n ongekende aanvraag na kaartjies vir die 2026-reeks. Image ( Provided) : Coleske Group Ná die oorweldigende reaksie op kaartjieverkope wat op Dinsdag, 31 Maart geopen het, het die organiseerders besluit om nóg ’n geleentheid vir voornemende kaartjiekopers te bied. Die aanvanklike tien konserte is binne ’n rekordtyd uitverkoop. “Ons spreek ons opregte da

Charlene Bekker
Apr 11 min read


Appel se vyfsnit mini-album pas uitgereik
Die veelbekroonde liedjieskrywer en sanger Appel het pas sy splinternuwe vyfsnit mini-album, “Genesis” , op alle digitale stroomdienste...

Charlene Bekker
Sep 5, 20252 min read


Afrikaans is 100 Muntbekendstelling Breek Rekords – Trump VersekerGeskiedkundige Munt No. 47
Johannesburg, Suid-Afrika – 30 Mei 2025 In ’n glansryke viering van kultuur, erfenis en vakmanskap, het Afrimunt gisteraand die beperkte...

Charlene Bekker
Jun 2, 20252 min read
bottom of page
